Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Georgina S. - 8th January 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Stukkie hemel op aarde. Mens kan regtig hier kom ontspan en af skakel. Ons is verlief op Paternoster.
Hester M. - 8th January 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is 'n pragtig dorpie. Rustig en baie oulike eetplekkies. Baie besig in Desember.
Marita G. - 8th January 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Wonderlike ervaring, twee dae is te kort om alles te kan verken.
Teresa P. - 8th January 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Good for a quiet getaway - good place for a writing retreat. The rare rump steak at the Red Ox was superb.
Bonita D. - 8th January 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Beautiful sea side village.
Rika T. - 8th January 2019
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Plettenbergbaai is baie mooi! En 'n heerlike plek om vakansie te hou.
Berdine G. - 8th January 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Ons was mal oor Hermanus alhoewel ons wens daar was meer kindervriendelike restaurante (veral op dae wat mens nie strand toe kan gaan nie). Die strande waar ons was, was mooi skoon asook die geriewe.
Karen S. - 8th January 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Skoonste dorp, selfs op 26 Desember was daar skoonmakers in die strate. Die dorp lyk vooruitstrewend. Daar is geen bouvallige en leegstaande besighede. Hoewel daar ernstige water tekort is, was al die publieke tuine pragtig versorg. Dienslewering duidelik nie 'n probleem in Oudthoorn.
Morne D. - 8th January 2019
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Still a nice holiday destination and the town is looking good!
Rene J. - 8th January 2019
staying in St Helena Bay, Western Cape
Everything is Beautiful. Will definitely go there again.
Marie H. - 8th January 2019
staying in Noordhoek, Western Cape
Noordhoek strand ongelooflik mooi en Noordhoek 'n lieflike plek, stil met unieke mense en besonderse restaurante. 'n Perdry omgewing soos min.
Alicia H. - 8th January 2019
staying in McGregor, Western Cape
McGregor is peaceful, beautiful and ideal for those who want to isolate themselves from the world for a few days.
Christo S. - 8th January 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Die wind waai baie in Langebaan.
Mary V. - 8th January 2019
staying in Knysna, Western Cape
Beste vakansiebestemming. Jy't die berge en die see binne minute vanaf mekaar. 'n Mooi, skoon dorp.
Irene E. - 8th January 2019
staying in Riebeek West , Western Cape
Definitely a place worth visiting. The country side with it's winelands absolutely beautiful. Air is crisp and clean. Riebeeck Kasteel, which is very close, definitely worth visiting. Lovely little shops.
Lizl S. - 8th January 2019
staying in Darling, Western Cape
Baie dinge om te doen, naby Yzerfontein.
Beyers T. - 8th January 2019
staying in Mykonos, Western Cape
Veilig en 'n mens kry dadelik 'n vakansie gevoel.
Irene E. - 8th January 2019
staying in Fresnaye, Western Cape
Central with easy access into town or Hout Bay etc. I did not make use of any public transport. Is there any? I made use of a rented car.
Jana H. - 8th January 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
'n Pragtige klein dorpie met 'n betowering van sy eie waar jy 'n outydse Karoo-gasvryheid kan geniet. Probeer ook om op 'n Saterdag oor te bly om die Prins Albert Park Run te doen en 'n opvoering by "The Showroom" in te werk.
Christiaan L. - 8th January 2019
staying in Witsand, Western Cape
Witsand is nou my gunsteling vakansieplek in die land. Ek en my seun is baie erg oor visvang en dis die perfekte plek om dit te doen. Ek het reeds besluit, dis die plek waar ek eendag gaan aftree. Ek hoop hy hou sy atmosfeer as 'n vissersdorpie.
Albertus S. - 8th January 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Heerlike kuier, wynproe, plattelandse dorpie.
Johlene J. - 8th January 2019
staying in Klein Karoo, Western Cape
Die mense is baie vriendelik en dis baie warm daar. Koue biere loop vinnig.
Leon L. - 8th January 2019
staying in Somerset West, Western Cape
Baie om te doen in die omgewing, met die gastehuise wat baie het om aan te beveel in die Strand, Somerset-Wes en Gordonsbaai.
Bernadette A. - 8th January 2019
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Plettenbergbaai was tops!
Esti D. - 8th January 2019
staying in Cape Town, Western Cape
Mal oor Kaapstad.
Melanie H. - 8th January 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ons was by Wilgewandel en sal dit as 'n moet bysit!
Desmond K. - 8th January 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Plaas baie lekker, maar dorp baie gevaarlik en onveilig.
Malan M. - 8th January 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Die OK is 24 uur oop en het ALLES wat jy nodig het gedurende jou verblyf.
Elsje B. - 8th January 2019
staying in Worcester, Western Cape
Pragtige omgewing!
Charl K. - 8th January 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Nice town as a stopover.
Johann L. - 8th January 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Net 'n jammerte dat mense die strand so besaai met papiere en bottels, andersins baie lekker.
Mary-anne M. - 8th January 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordonsbaai is 'n wonderlike vakansieplek. Daar is so baie om te sien. En nuwe plekkies om te verken. So elke jaar is dit my punt om Gordonsbaai te besoek. My ideale tyd is na Nuwe Jaar, dan is dit rustiger en die gewoel is nie so baie nie. Gordonsbaai is 'n gewilde plek onder toeriste en vakansiegangers. Veral by die vlooimark, daar kry jy nou van alles. En jy ontmoet so baie mense. Almal is vriendelik en behulpsaam.
Erika B. - 8th January 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Baie lekker, vriendelik.
Frans L. - 8th January 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Ek was baie verras met hoe lekker dorp Beaufort-Wes is!
Dawid D. - 8th January 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Nice Holiday town. Cape Town is close by.
Phillip L. - 8th January 2019
staying in Kenridge, Western Cape
Kenridge blyk 'n veilige, stil en rustige area te wees.
Corrie D. - 8th January 2019
staying in Simon's Town, Western Cape
So baie om te sien en te doen en dis sentraal.
Donay W. - 8th January 2019
staying in Heatherlands, Western Cape
Baie goeie area en goed geleƫ. Sal enige tyd in die area bespreking doen.
Nadet R. - 8th January 2019
staying in De Kelders, Western Cape
De Kelders is a lovely little coastal town. We had lovely walks along the cliffs with loads of caves to explore. The beach is also very lovely and save for children to swim in.
Ingrid E. - 7th January 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Dit was nice om 'n daggie daar deur te bring. Lekker loop daar by die ou hawe en daar so baie eetplekkies. Dis net 'n lekker plek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com