Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Rencia G. - 7th January 2019
staying in Kleinmond, Western Cape
Wil baie graag daar gaan bly. Fantasties!
Verity M. - 7th January 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
A good place to break the trip from Jhb.
Leon D. - 7th January 2019
staying in Ladismith, Western Cape
Ladismith, die dorpie self het ook pragtige bekoring. Hoewel ons net die strate heen en weer gery het, glo ek om die straatjies met sy pragtige huise en ou argitektuur te voet te doen sal heerlik wees. Die Klein Karoo dorpies vat mens weer terug in tyd en alles loop baie lekker stadiger daar - soos dit moet! Ladismith is ook baie naby aan Calitzdorp, Oudtshoorn, Barrydale en Montagu - om nie te praat van die pragtige Swartbergpas nie!
Sonja A. - 7th January 2019
staying in Reebok, Western Cape
Pragtige omgewing met sentrale ligging en toegang tot ander fasiliteite.
Ronél H. - 7th January 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Altyd lekker om in Oudtshoorn vakansie te hou. Ontdek elke keer iets nuut.
Carl D. - 7th January 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Een aand is te min, moet minstens twee aande oorbly, sodat jy Prins Albert behoorlik kan geniet.
Claud B. - 7th January 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Create more parking for people wanting to go to the beach.
Suzette H. - 7th January 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
Genoeg om te sien en doen, baie sentraal vir omliggend rond reis. Heerlike kus vakansiedorp.
Lehana O. - 7th January 2019
staying in Gouritz, Western Cape
Dit is 'n pragtige plekkie, klein, maar Mosselbaai en Hartenbos is naby genoeg vir bietjie meer besienswaardighede!
John V. - 7th January 2019
staying in Port Owen, Western Cape
Wonderlike gasvrye mense en, 'n pragtige omgewing. Sal vir seker teruggaan daarheen.
Janien J. - 7th January 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Sou graag die Kokkedoor stoor wou gaan sien het, maar kon nie eens daar inkom nie.
Nicola D. - 7th January 2019
staying in Witsand, Western Cape
Wonderlike strandjie en dorpie.
Msizi M. - 7th January 2019
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Amazing.
Suzette H. - 7th January 2019
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Ons het van die ander dae ook in Sentraal Mosselbaai oorgebly en was baie lekker. Die verblyf was aangenaam, ons het veilig gevoel en dit geniet om rond te loop en was naby alles.
Theresa M. - 7th January 2019
staying in Melkbosstrand, Western Cape
'n Baie skoon strand en rustigheid, selfs oor Desember. Onthou die water is ysig koud.
Maria S. - 7th January 2019
staying in Strand, Western Cape
Was baie lekker terwyl die weer saam gespeel het.
Eugene D. - 7th January 2019
staying in Riebeek West , Western Cape
Baie sentraal en ook 'n absoluute paradys om net te ontspan.
Andrew R. - 7th January 2019
staying in Betty's Bay, Western Cape
Betty's Bay is fantastic. We did a hike in the Kogelberg Nature Reserve which was beautiful as well.
Gerhard D. - 7th January 2019
staying in Santos Bay, Western Cape
Fantasties.
Marlene En Danie . - 7th January 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Dankie aan die Munisipaliteit wat die dorp so netjies hou. Asemrowend.
Maria S. - 7th January 2019
staying in Gansbaai, Western Cape
Het ons tyd by Uilenkraalmond spandeer en dit geniet.
Eugene D. - 7th January 2019
staying in Monte Vista, Western Cape
Baie veilig en toeganklik na alle bestemmings.
Michal V. - 7th January 2019
staying in Witsand, Western Cape
Baie lekker visvangdorpie. Rustige atmosfeer, glad nie besig nie. Die dorpie se winkels is bietjie duur, so bring maar saam wat kan. Baie mooi swemstrand en uitstekend vir lang wandels.
Thembisa N. - 6th January 2019
staying in Robertson, Western Cape
If you are a wine lover it is the best place to visit. It's a bit warm but it has nice places to visit and activities to do.
Sandrea A. - 6th January 2019
staying in Laingsburg, Western Cape
Baie gawe mense.
Thembisa N. - 6th January 2019
staying in Knysna, Western Cape
It has great, beautiful views. I loved the Heads, mostly very beautiful place to visit.
Anton R. - 6th January 2019
staying in Sedgefield, Western Cape
Wat 'n heerlike strand.
Paula H. - 6th January 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
So much to do and plenty of entertainment. The food, the people are just amazing.
Sameeha S. - 6th January 2019
staying in Wilderness Heights, Western Cape
A feast for your senses.
Johanna Elizabeth V. - 6th January 2019
staying in Western Cape
Die beste plek om vakansie te hou.
Esthea K. - 6th January 2019
staying in Dana Bay, Western Cape
Ek dink dit sou Danabaai baie kon bevoordeel indien dit 'n veilige swemstrand met lewensredders kon gehad het. Heelwat ekonomiese aktiwiteit word uit Danabaai uit geneem omdat by aangrensende strande geswem moet word.
Martin F. - 6th January 2019
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Baie min plekke om the eet en moet bespreek anders kan jy nie tafel kry nie, strande lieflike en skoon en lekker om te gaan stap.
Carina K. - 6th January 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Ons het Oakhurst Olives, Moniki Chocolatier en die vonkelwyn by Twee Jonge Gezellen in die omgewing baie geniet.
Annelise S. - 6th January 2019
staying in Montagu, Western Cape
Asemrowend mooi!
Marlene C. - 6th January 2019
staying in Heldervue, Western Cape
Baie mooi uitsig en goeie ligging.
Mike H. - 6th January 2019
staying in Darling, Western Cape
Dorp kan skoner wees en luid en lastige mense in strate wat jou lastig val as jy parkeer en so meer.
Magda K. - 6th January 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Hoewel daar baie te sien is, is dit nie iets wat mens elke jaar wil doen nie. Alle besienswaardighede kan in een vakansie besoek word, hoewel lekker en mooi, sal ek dit nie elke jaar wil doen nie en hitte is uitmergelend, hoewel see net 'n uur se ry is, maar dan ook baie besig met hul eie vakansiegangers. Oor die algemeen vir 'n eerste besoek, wel die moeite werd.
Martin H. - 6th January 2019
staying in Somerset West, Western Cape
Dit is een woord: awesome!
Hailton T. - 6th January 2019
staying in Rosendal, Western Cape
Goeie bestemming, baie veilig en rustige area.
Heloise V. - 6th January 2019
staying in Strand, Western Cape
Dit sal ideaal wees, veral omdat dit baie sentraal geleë is vir rondry om die pragtige besienswaardighede te besoek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com