Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19539 reviews.
Anna-mari S. - 26th November 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Mooiste, mooiste area in die Kaap. Love dit!
Angelique M. - 26th November 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtig en mooi skoon.
Nina M. - 26th November 2017
staying in Franschhoek, Western Cape
Wonderlike dorp met vriendelike mense, fantastiese maaltyd by Reubens geniet.
Martino O. - 26th November 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Restaurante is net nie op standaard nie.
Renier S. - 26th November 2017
staying in Voor-Paardeberg Wine Ward, Western Cape
The small narrow road might be upgraded a bit.
Giles R. - 26th November 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Mooi.
Beaulinda Colleen J. - 26th November 2017
staying in Vredenburg, Western Cape
Vredenburg is 'n vriendelike en veilige dorp.
Anza V. - 25th November 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Definitely recommended, with a lot of things to see and do.
Paulien K. - 25th November 2017
staying in Vredehoek, Western Cape
Rustige wijk, dichtbij het centrum.
Hannes V. - 25th November 2017
staying in George, Western Cape
George is sentraal en perfek vir toeriste wat die omliggende strande wil sien: Knysna, Oubaai, Mosselbaai ens. Oudtshoorn en Meyerspoort is wonderlik om te sien.
Denver D. - 25th November 2017
staying in Bellville, Western Cape
Baie sentraal en op al die hoofroetes. Vermy egter Voortrekkerweg. Eetplekke in Tygervallei heel skaflik.
Nick D. - 25th November 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Baie mooi en skoon. Mense is vriendelik.
Talita D. - 25th November 2017
staying in Newlands, Western Cape
Lieflik boomryk en baie sentraal geleë en nie so besig soos die toeriste gebiede nie.
Zinnie D. - 25th November 2017
staying in Constantia, Western Cape
Veilige omgewing, goeie verblyf opsie.
Riana C. - 25th November 2017
staying in Hoekwil, Western Cape
Hoekwil is 'n plek waar jy kos kry vir jou siel.
Lesley R. - 25th November 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Nice restaurants in the area. Convenient shopping.
Lydia B. - 24th November 2017
staying in Prince Alfred Hamlet, Western Cape
Die landelikheid en ongewone aantreklikheid van die Skurweberge is 'n welkome kombinasie saam met die vrugteboorde om 'n omgewing te skep wat nie sommer geëwenaar kan word nie.
Hennie V. - 24th November 2017
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Pragtige skoon veilige strand wat oud en jonk kan geniet. Dis ideaal vir ouers aangesien daar baie is om kinders mee besig te hou sonder winkels en stalletjies met onbenullighede wat ouers se sakke kan ruk. Ek is oortuig 'n sessie in die Waterpark sal kinders se hoogtepunt van die dag en 'n lekker ruskansie vir ouers wees. Alle besighede wat mens op vakansie nodig het is binne bereik, veral die Langeberg Mall is 'n groot aanwins.
Kim J. - 23rd November 2017
staying in Onrus, Western Cape
Quiet, restful, great beach for kids.
Gary D. - 23rd November 2017
staying in Somerset West, Western Cape
Being located between the Winelands and the bright lights of Cape Town, and also having it's own beachfront, we found it to be great.
Theresa V. - 23rd November 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Baie mooi plekkie.
Nico F. - 23rd November 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Baie lekker plek vir 'n wegbreek!
Jakki R. - 23rd November 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Wens ek kon daar woon!
Andre D. - 23rd November 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Vriendelike mense in Beaufort-Wes oral waar ons gegaan het. Dit is nie jou gewone Karoo dorpie nie. Dit het uitstekende fasiliteite.
Nico F. - 22nd November 2017
staying in Hout Bay, Western Cape
Nice plek.
Leon O. - 22nd November 2017
staying in Vredenburg, Western Cape
Heerlike Kaapse plattelandse dorp wat, ek glo, alles het wat nodig is.
Ina P. - 22nd November 2017
staying in Silversands, Western Cape
Pragtige strand.
Estelle G. - 21st November 2017
staying in Malgas, Western Cape
Dit is redelik afgeleë en geïsoleerd met nou en soms steil toegangspaaie na die huise, maar dit is seker juis die bekoring.
Willie G. - 21st November 2017
staying in Montagu, Western Cape
Montagu is 'n pragtige dorp met 'n heerlike atmosfeer. Interessante plekkies om te besoek, veral Affieplaas met sy lekker handgemaakte plaasprodukte, uitstekende diens en humor op die etikette van die produkte. Hoewel die pad vanaf Ashton na Montagu deur die "poort" onder konstruksie is met twee stop-en-ry punte, is dit die moeite werd om die roete te ry. Ons foto's van die mooi plekke gee baie kuierplek in ons herinneringe.
Jaco S. - 21st November 2017
staying in Camps Bay, Western Cape
A true holiday and relaxed upmarket location.
Anita B. - 21st November 2017
staying in Great Brak River, Western Cape
Pragtige dorpie.
Zydelia K. - 21st November 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n beeldskone plekkie op die Weskus. Definitief 'n moet-besoek bestemming.
Elina N. - 21st November 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Pragtige plek. Die wind waai baie.
Denise C. - 21st November 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Ek is mal oor Swellendam.
Linda D. - 21st November 2017
staying in Stellenbosch, Western Cape
We love the Markets in Stellenbosch especially The Slow Market @ Oude Libertas Saturdays and Blaauwklippen Market on Sundays!
Mark P. - 21st November 2017
staying in Franschhoek, Western Cape
Wonderful town to visit for a long weekend. Mountain trails well marked, restaurants excellent and location beautiful.
Dennis K. - 21st November 2017
staying in Mykonos, Western Cape
Baie rustige en veilige omgewing.
Elize R. - 21st November 2017
staying in Santos Bay, Western Cape
Wonderlik. Dit is my spesiale strand bo almal.
Chris D. - 21st November 2017
staying in Franschhoek, Western Cape
Wynstreek met so baie opsies!
Ricka K. - 21st November 2017
staying in De Kelders, Western Cape
Jy is so veilig en die mense daar is baie behulpsaam en vriendelik.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com