Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19539 reviews.
Jinnie D. - 11th November 2019
staying in Franschhoek, Western Cape
'n Unieke plek wat met sy fantastiese natuurskoon, interessante winkeltjies en verskeidenheid eetplekke enige toeris se droombestemming is.
Melinda S. - 11th November 2019
staying in Brackenfell, Western Cape
Sal vir seker weer daar bly.
Attia D. - 11th November 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Swellendam is 'n baie netjies, daar lê geen rommel in die dorp rond nie. Dit is opvallend.
Dina A. - 11th November 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Die mooiste ter wêreld.
Shiree W. - 11th November 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Ek is mal oor Paternoster. Dit is die beste plek om weg te kom van die stad en die strand daar is altyd rustig. Daar is soveel om te sien en doen, maar die rustigheid van die dorp maak dit die perfekte plek om die seelug in te skep en so bietjie te kuier.
Adriaan M. - 11th November 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Die mooiste, skoonste en veiligste strand. Was nog nie by andere nie, maar wat ek sover gesien het is goed.
Erika N. - 11th November 2019
staying in Langebaan, Western Cape
We loved staying in Langebaan. It is a beautiful town. Unfortunately, the wind can be a bit of a problem and something to keep in mind - but on a good weekend, it's a feast.
Elvera V. - 11th November 2019
staying in Robertson, Western Cape
Ontbyt by The Four Cousins word aanbeveel. Eetgoedjies te koop by Affie Plaas is baie lekker.
Bernelle V. - 11th November 2019
staying in Swartland, Western Cape
Ek dink Swartland is die volgende 'big thing'.
Janice M. - 11th November 2019
staying in Ceres, Western Cape
Die beste! Als was binne loopafstand van verblyf en ons aktiwiteit en rede vir ons besoek aan die dorp.
Elizabeth B. - 11th November 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n baie mooi dorp en het al vreeslik uitgebrei. Dis net jammer vir die mense wat so bedel en kreef probeer smous. Dit gaan op die ou end maak dat mense nie meer daar wil gaan kuier nie.
Frederick B. - 11th November 2019
staying in Paradyskloof, Western Cape
Word aanbeveel.
Louisa J. - 11th November 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Tipiese Karoo-natuur. Pragtig!
Axola Q. - 11th November 2019
staying in Camps Bay, Western Cape
Very nice area. Close to Lion's Head and Table Mountain. Totally recommend staying in Camps Bay.
Dirk Jakobus P. - 11th November 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Sal enige iemand aanbeveel om Tulbagh te besoek. Maak net seker jy het genoeg tyd om by alles uit te kom!
Marilu V. - 11th November 2019
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Sentraal.
Hesti G. - 11th November 2019
staying in Cape Winelands, Western Cape
Perfek.
Nicolette R. - 11th November 2019
staying in Ladismith, Western Cape
Stil plekkie, goed om jou batterye weer te herlaai.
Johann J. - 11th November 2019
staying in Worcester, Western Cape
Ek gaan vir sake, nie vakansie nie, moeilik om te oordeel as jy nie na wynplase en/of besienswaardighede toe gaan nie.
Ruwayda J. - 11th November 2019
staying in Vermont, Western Cape
Netjiese area. Kon nie baie sien nie want ons het laat daar aangekom, maar waar ons was, was almal vriendelik en behulpsaam.
Magriet P. - 10th November 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Altyd 'n pragtige plek. Berg en see.
Lorraine S. - 10th November 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Dit is 'n pragtige plek met mooi berge en damme.
Johannes J. - 10th November 2019
staying in Vlees Bay, Western Cape
Vleesbaai is pragtig, skoon en rustig.
Lorraine C. - 10th November 2019
staying in Big Bay, Western Cape
Baie winkelsentrums.
Marlin V. - 10th November 2019
staying in Calitzdorp, Western Cape
Verrassend! Sal moet terugkeer by 'n volgende geleentheid.
Rosemarie K. - 10th November 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Mooi skoon dorp. Baie om te doen en oulikste winkeltjies.
Adri S. - 10th November 2019
staying in Durbanville, Western Cape
Durbanville is gerieflik geleë tussen baie oulike wynplase, naby groot winkelsentrums en tog landelik.
Marie L. - 9th November 2019
staying in Gardens, Western Cape
Lieflike ligging, naby die Labia, die Kompanjietuine, die Mount Nelson. Ook baie maklik om van daar af die MyCiti-bus te haal kabelkarretjie toe, of Kampsbaai toe, en vandaar Seepunt of Houtbaai toe. Vanaf die Burgersentrum kan mens weer allerlei ander busse haal, byvoorbeeld na die Waterfront toe.
Derrick A. - 9th November 2019
staying in Barrydale, Western Cape
Bekoorlik. Definitief 'n plek om te besoek en te verken.
Nicolene J. - 9th November 2019
staying in Britannica Heights, Western Cape
Fantastiese uitsigte en sonsondergange. Bietjie vêr van die see af, nie altyd 'n uitsig oor die see van meeste van die eiendomme nie. Konstante wind.
Rina L. - 9th November 2019
staying in Bellville, Western Cape
Gerieflik geleë, naby al die snelweë.
Linda L. - 9th November 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Excellent, calm, relaxed.
George R. - 9th November 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige omgewing.
Ferdi P. - 9th November 2019
staying in Worcester, Western Cape
Skoon dorpie en vriendelike mense.
Kelly B. - 9th November 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Quiet town, friendly locals.
Othene R. - 9th November 2019
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Sal weer daar gaan kuier.
Joy K. - 9th November 2019
staying in Bodorp, Western Cape
Close to shops and restaurants.
Louis A. - 9th November 2019
staying in Montagu, Western Cape
Stilte en rustigheid is hier te vinde.
Jean L. - 8th November 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Definitief 'n plek wat die moeite werd is om te besoek. 'n Naweek is te kort vir al die besienswaardighede.
Adri B. - 8th November 2019
staying in McGregor, Western Cape
Sal graag wil teruggaan. Vreeslik baie gesien wat ek wil afneem. Perfekte bestemming vir Eat Pray Love tyd.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com