Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Albert V. - 3rd January 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Mal oor die plek!
Willem H. - 3rd January 2019
staying in Bredasdorp, Western Cape
Lekker geleë naby Waenhuiskrans, goeie winkels, naby L’Agulhas/Elim wynroete en Napier met sy heerlike restaurante!
Zynonisa D. - 3rd January 2019
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Enige tyd weer, alles was so mooi en gerieflik. Ons het baie lekker gebly.
Izelle L. - 3rd January 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Die mense doen ongelooflik baie moeite om die sekuriteit-situasie aan te spreek.
Louis R. - 3rd January 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige dorp, baie om te sien en heerlike plekke om te eet en drink.
Pierre H. - 3rd January 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Ons hou daar vakansie wanneer die geleentheid opkom en dis 'n baie lekker vakansiedorp.
Santefielie K. - 3rd January 2019
staying in Strand, Western Cape
Wonderlike vakansiebestemming.
Wanda V. - 3rd January 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Pragtige skoon dorpie. Baie lekker gebly.
Jo Ann B. - 3rd January 2019
staying in Dana Bay, Western Cape
Die mooiste uitsigte!
Karin V. - 3rd January 2019
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Baie netjies en skoon.
Zane V. - 3rd January 2019
staying in Dana Bay, Western Cape
Great location with many attractions within an hour or 2 easy drive.
Zane V. - 3rd January 2019
staying in Dana Bay, Western Cape
Great location with many attractions within an hour or 2 easy drive.
Carien M. - 3rd January 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Hart is die sleutelwoord van Hartenbos!
Leandra S. - 3rd January 2019
staying in Swellendam, Western Cape
It's a family place.
Tanja V. - 3rd January 2019
staying in Kleinmond, Western Cape
Ek en my hele gesin het ons harte verloor op Kleinmond! Ons is klaar besig om te beplan aan ons volgende vakansie daar!
Louis A. - 3rd January 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Lekker plek! Nie te besig nie, nie te stil nie. As jy beplan om te swem, huur 'n huis met 'n swembad of koop 'n wetsuit, die water is koud!
Ettiene C. - 3rd January 2019
staying in Durbanville, Western Cape
Gerieflik en sentraal geleë om al die gewilde toeristebestemmings to besoek.
Andrew K. - 3rd January 2019
staying in Riversdale, Western Cape
Lekker naby Stilbaai teen die helfte van die prys.
Anton V. - 3rd January 2019
staying in Big Bay, Western Cape
Has everything you need for great holiday.
Joggie R. - 3rd January 2019
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Goeie toeristebestemming.
Riaan S. - 3rd January 2019
staying in Kleinbaai, Western Cape
Die bes bewaarde geheim van vakansieplekke in SA, sal oor en oor teruggaan hierheen.
Landi D. - 3rd January 2019
staying in West Coast, Western Cape
Die Weskus bly maar net mooi - een ongelooflike plek met baie om te doen!
Johan L. - 3rd January 2019
staying in Riversdale, Western Cape
Plek wat ek dink nie mense besef die juweel wat hul het om te ontwikkel nie. Puik, rustige dorp.
Hannelie V. - 3rd January 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is heerlik. Die mense is vriendelik. Die strand is mooi skoon. Die eetplekke is lekker!
Michelle S. - 3rd January 2019
staying in Caledon, Western Cape
You have to experience it for yourself.
Nicholas A. - 2nd January 2019
staying in Wellington, Western Cape
It's beyond hot in summer, bring extra sunblock, like SPF1000 or something.
Denise L. - 2nd January 2019
staying in Port Owen, Western Cape
Port Owen is 'n fantastiese plek. Ons gaan weer Paasnaweek soontoe.
Wim V. - 2nd January 2019
staying in Ladismith, Western Cape
Lekker eetplekkies in die dorp.
Ettian E. - 2nd January 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Heerlike, rustige dorpie waar mens kan wegbreek van al die gejaag van die stadslewe. Daar is ook genoeg toeriste-aantrekkings om te besoek en meer van die omgewing te leer.
Helena D. - 2nd January 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Asemrowend mooi see.
Rosa V. - 2nd January 2019
staying in Ceres, Western Cape
Ceres is awesome!
Jaco J. - 2nd January 2019
staying in Muizenberg, Western Cape
Sal vir seker weer gaan. Vriendelike mense sentraal geleë naby winkelsentrum en strand. Tien dae van pret plesier, son, branderplankry lesse en rustigheid geniet. Presies wat ons verlang en nodig gehad het.
Abri D. - 2nd January 2019
staying in Die Boord, Western Cape
Dit is 'n sentraal geleë area waarvandaan die wynplase en besienswaardighede in die omgewing besoek kan word. Winkelsentrum het alles wat jy nodig het.
Anet K. - 2nd January 2019
staying in Constantia, Western Cape
'n Sielsertroosting na 'n lang dag van rondry en Kaapstad ontdek.
Anelle G. - 2nd January 2019
staying in Witsand, Western Cape
Ek is baie lief vir Witsand, maar benoud dat hy ook gaan groot en kommersieël raak soos ander kusdorpe. Dis wonderlik dat dit nog taamlik ongerep is!
Morne H. - 2nd January 2019
staying in Campher's Drift, Western Cape
Sou graag skadu vir ons motor wou hê.
Zurietta P. - 2nd January 2019
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Dwarskersbos is heerlik rustig en ryafstand van alle besienswaardighede. 10 dae gebly en het elke dag iets anders gedoen van die oggend en eers laat teruggekeer in die aande. Stapafstand van die strand af en kon lang ente gaan stap in die oggende en in die aande.
Zurietta P. - 2nd January 2019
staying in Kommetjie, Western Cape
Kort ryafstand van meeste besienswaardighede.
Maryna G. - 2nd January 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Lyk na 'n oulike, interessante dorpie!
Gert V. - 2nd January 2019
staying in Tergniet, Western Cape
Uitstekende ligging sonder die gewoel van 'n Mosselbaai, Hartenbos of George.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com