Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.54 out of 5 based on 23271 reviews.
Stiaan H. - 9th May 2018
staying in Sandbaai , Western Cape
Die nuwe mall is goed geleë vir die Sandbaaiers.
Hannelie V. - 8th May 2018
staying in Wilderness, Western Cape
Heerlike vakansiebestemming.
Ruve S. - 8th May 2018
staying in Uniondale, Western Cape
Gesellige koffiewinkel met heerlike kos en gebak.
Genene O. - 8th May 2018
staying in Flamingovlei, Western Cape
Dis' n pragtige stil area. Gaan enige tyd soontoe wegbreek om te rus.
Bennie B. - 8th May 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Baie mooi strand en kan lekker langs strand gaan stap.
Lydia R. - 8th May 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Siels verrykend.
Linnie V. - 8th May 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Dit is 'n pragtige baai met die berge wat jou omring as jy met jou voete in die heerlike seewater staan wat nie vriesend is soos Bloubergstrand s'n nie. Daar is heerlike eetplekke. Tallas is tops en dan is daar nog altyd meeste jongmense en kinders se gunsteling die Spur en dit nogal op die strand!
Nadia D. - 8th May 2018
staying in Gansbaai, Western Cape
Wonderlike plek. Beoog om Gaansbaai my aftreeplek te maak.
Thania W. - 8th May 2018
staying in McGregor, Western Cape
If I could move there permanently I would. It is one of the most beautiful places in the Cape.
Evelyn E. - 8th May 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Pragtige dorp met pragtige omliggende natuur en interessante eetplekkies en winkels.
Estelle D. - 8th May 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Lekker plekkies om te besoek met klein kindertjies.
Jacobus S. - 8th May 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bloubergstrand is baie mooi, en bied verskeie restaurante. Daar is nie soveel aktiwiteite of besienswaardighede in Bloubergstrand nie, maar is na genoeg geleë om plekke soos Tafelberg en Kaappunt te bereik vir daguitstappies. Ek sal maklik weer in Bloubergstrand vakansie hou.
Hermione S. - 8th May 2018
staying in De Rust, Western Cape
Lekker fillet en pizza geniet by Herries.
Andre B. - 8th May 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Die eerste ervaring op Beaufort-Wes by die 4 Sheep Restaurant was nie te goed nie. Kos was lekker, maar, saam met die ervaring by die vulstasie, het ek regtig gedink die mense op Beaufort-Wes was stug - ek het gewonder of dit is omdat ek wit was. My tweede stop daar by dieselfde vulstasie enkele dae later het my siening heeltemal verander deur 'n enkele vriendelike petroljoggie wat my verseker het die mense van die dorp bekend is vir hul vriendelikheid. Hoop hy is reg en ek verkeerd.
Michael L. - 8th May 2018
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Asemrowend.
Grant C. - 8th May 2018
staying in Greyton, Western Cape
Greyton is a lovely town with lots of little antique shops and restaurants, on a Saturday the market provides an assortment of foods and local fruit and vegetables.
Corné V. - 8th May 2018
staying in Paarl, Western Cape
Ietsie van alles is in die Paarl.
Rassie E. - 8th May 2018
staying in Merweville, Western Cape
Pragtige tipies Karoo dorpie met n pragtige kerk.
Gert B. - 8th May 2018
staying in Simon's Town, Western Cape
Die pikkewyn kolonie is 'n moet besoek.
Pieter V. - 8th May 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
My hart verloor in Yzerfontein.
Erica P. - 8th May 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige dorp. Vriendelike mense.
Shaneene T. - 8th May 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie rustig en pragtige uitsig.
Johann B. - 8th May 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Soveel om te sien en doen in die pragtige geskiedkundige omgewing.
Cecil O. - 8th May 2018
staying in Stellenbosch, Western Cape
Absoluut fantasties.
Cecelia H. - 8th May 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Beïndruk oor die stilte van Gordonsbaai.
Elmien V. - 8th May 2018
staying in Montagu, Western Cape
Pragtig en omring deur berge. Vriendelike mense.
Anastasia N. - 7th May 2018
staying in Arniston, Western Cape
It’s a must visit!
Gary D. - 7th May 2018
staying in Tamboerskloof, Western Cape
Very good
Joané H. - 7th May 2018
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige rustige dorpie met meer as genoeg besienswaardighede vir 'n naweek.
Hein O. - 7th May 2018
staying in Durbanville, Western Cape
Dit voel veilig en is skoon.
Jolene L. - 7th May 2018
staying in Great Brak River, Western Cape
Paradys vir hengelaars, see en buitelug liefhebbers.Alle inkopies beskikbaar. Dansgeriewe vir oud en jonk en-en-en!
Surita R. - 7th May 2018
staying in Grabouw, Western Cape
Lieflike plekkies om te sien en by te eet.
Gerhard L. - 7th May 2018
staying in Brandwacht, Western Cape
Baie oulike omgewing met lieflike uitsigte.
Weane J. - 7th May 2018
staying in Van Ryneveld, Western Cape
Julle diens was fantasies.
Dries K. - 7th May 2018
staying in Herold's Bay, Western Cape
Lieflike plek.
Lize-marie G. - 7th May 2018
staying in Elgin, Western Cape
Naby wynplase, pragtige omgewing vir stap, fietsry en ontspan.
Janet V. - 7th May 2018
staying in Worcester, Western Cape
Worcester is 'n baie mooi plek. Is baie mal oor die berge en sy mense.
Ilhaam M. - 7th May 2018
staying in Kommetjie, Western Cape
Great time - Good memories.
Vasti B. - 7th May 2018
staying in Strand, Western Cape
Heerlike blyplek en lieflike uitsig!
Marlene P. - 7th May 2018
staying in Grabouw, Western Cape
Wonderlik vir mtb-entoesiaste.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com