Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Leone B. - 22nd December 2018
staying in Ladismith, Western Cape
Ladismith is pragtig en sy mense vriendelik.
Daan M. - 22nd December 2018
staying in Franskraal, Western Cape
Baie lekker plek om ver te kan stap.
Seth V. - 22nd December 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
It's a small town with one main road. Visit Nancy's tea room if you looking to eat, but other than that it was dry, hot and pretty much devoid of anything exciting other than hiking in the blazing sun. The meat is fantastic though, the wine cheap, but good and most of the people we met were very friendly, some few not so much.
Maria Magdalena J. - 22nd December 2018
staying in Doringbaai, Western Cape
Unieke ervaring vol interessante teksture, mense en dinge!
Jacob Daniel D. - 22nd December 2018
staying in Worcester, Western Cape
Dit wil voorkom of misdaad nogal 'n probleem is in Worcester.
Riaan L. - 22nd December 2018
staying in Strand, Western Cape
'n Baie lekker vakansieplek wat nie deur toeriste oorstroom word nie.
Patrys P. - 22nd December 2018
staying in Saldanha, Western Cape
Regtig 'n plekkie om te besigtig en veilig. Vir seker 'n deel wat Suid-Afrika mooi uitbeeld.
Seun V. - 22nd December 2018
staying in George, Western Cape
Wil daar gaan aftree.
Ciska R. - 22nd December 2018
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Rustige, stil plek om te rus en ontspan.
Retha V. - 22nd December 2018
staying in De Doorns, Western Cape
Pragtige omgewing.
S Shangase S. - 22nd December 2018
staying in Vredehoek, Western Cape
Nice people and place to be. Safe shopping centre and nice mountain view.
Anneline B. - 22nd December 2018
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Die parke het baie boemelaars wat rond lĂȘ en oor die algemeen is Kaapstad baie skoon, maar die parke word nie in stand gehou nie.
Nicolette W. - 22nd December 2018
staying in West Coast, Western Cape
Dis net een van die beste wat jy kan gaan verken.
Jorika C. - 22nd December 2018
staying in Great Brak River, Western Cape
Die mense is baie vriendelik hulle kan trots wees.
Willem F. - 22nd December 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Lekker kuier dorpie. Baie om te doen en sien. Olyfplaas is 'n moet en ook Swartbergpas.
James F. - 21st December 2018
staying in Barrydale, Western Cape
Barrydale is small but very safe. It is so wonderful to hear sounds of animals around early in the morning. Barrydale just brings a wonderful comfort to a person. We will surely return.
Rika B. - 21st December 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Grandma's Place kan net iets doen vir beter TV opvangs. Opvangs was power.
Jaco K. - 21st December 2018
staying in Strand, Western Cape
Vir 'n gesin met klein kindertjies is Strand meer as ideaal. Ons gesin is mal oor Strand.
Ivonne C. - 21st December 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Die Karoo Nasionale Park is asemrowend. Die dorp was netjies en genoeg winkels, restaurant en vulstasies in hoofstraat.
Shireen C. - 21st December 2018
staying in Dana Bay, Western Cape
Very peaceful and a clean environment.
Selvin H. - 21st December 2018
staying in West Coast, Western Cape
Puik bestemming! Langebaan is 'n wonderlike plek!
Pieter S. - 21st December 2018
staying in Klein Karoo, Western Cape
Ons het dit baie geniet en is van plan om vir seker weer te kom.
Louis V. - 21st December 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
'n Lekker Weskus-dorp. Bird Island was 'n belewenis, sowel as koffie by die hawe en wynproe net 'n hanetree verder. 'n Spesiale tyd in my en my gesin se lewe. Ek sal graag weer daar wil uitkom.
Eloise P. - 21st December 2018
staying in Mostertdrif, Western Cape
Die buurt is baie sentraal. Ek hou daarvan.
Zulfah F. - 21st December 2018
staying in Cape Winelands, Western Cape
Beautiful scenery.
Sheila V. - 21st December 2018
staying in Robertson, Western Cape
Pragtige omgewing.
Adelle M. - 21st December 2018
staying in Durbanville, Western Cape
Stil en veilige woonbuurt. Naby winkels, restaurante en wynplase. Naby genoeg aan snelweg, om enige plek toe te gaan.
Jasper V. - 21st December 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Dit is 'n lekker klein plekkie het dit baie geniet.
Venetia S. - 21st December 2018
staying in Franskraal, Western Cape
Oulike, rustige bestemming.
Charlotte R. - 21st December 2018
staying in George, Western Cape
Pragtige tuindorp.
Hendrik Albertus S. - 21st December 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Die mooiste dorp!
Dorothy Mvula M. - 21st December 2018
staying in Sea Point, Western Cape
Excellent location.
Johan V. - 21st December 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Kan verstaan dat die jong mense hieroor mal is. Ons het gaan eet die aand by Ocean Basket en die kos en uitsig was fantasties.
Helena W. - 21st December 2018
staying in Pringle Bay, Western Cape
Ek beveel Bistro @365 restaurant aan vir 'n heerlike middag- of aandete. Vriendelike diens.
Lisa V. - 21st December 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Ons love Beaufort-Wes en sy mense. Dis altyd ons eerste stop om ons vakansie mee te begin!
Letitia V. - 21st December 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Rustig en mooi! Lekker eetplekke en vriendelike mense.
Michelle B. - 20th December 2018
staying in Riviersonderend, Western Cape
A lovely town to go to unwind and enjoy the quietness that comes with a pitstop town. Ideal place to unwind and enjoy all the town has to offer.
Annemé C. - 20th December 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos trek oud en jonk! Puik vakansie bestemming.
Dirkie V. - 20th December 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Muisbosskerm is 'n ervaring.
Willem F. - 20th December 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Fantasties! Maar soek 'n antwoord oor die R1000 wat ek moes ekstra betaal!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com