Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Carli B. - 20th December 2018
staying in Kleinmond, Western Cape
Stunning, clean beaches. Lovely restaurants.
Christene N. - 20th December 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Lekker dorpie met lekker 4 Sheep restaurant.
Mara L. - 20th December 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Lieflike plek met baie om te doen en heerlike omliggende strande.
Ilze D. - 20th December 2018
staying in Arniston, Western Cape
Arniston is my gunsteling vakansieplek!
Louis D. - 20th December 2018
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Voel soms of jy in die buiteland (Europa) vakansie hou, met geen vrees as jy buite rond loop nie.
Lindsey W. - 20th December 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
The town is a gem, this is our third visit. We had the most delicious meal at Karoo Kombuis.
Louise V. - 20th December 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Heerlike stil en rustige omgewing met 'n pragtige strand.
Salmon S. - 20th December 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Rustigheid van self en die ideale plek om te ontspan en jou batterye te herlaai en bietjie te lees.
Samuel L. - 20th December 2018
staying in Blanco, Western Cape
Ek was aangenaam verras met die pragtige Superspar met die lekkerste tuisgemaakte pizzas. Regtig iets om te besoek.
Graydon L. - 20th December 2018
staying in Knysna CBD, Western Cape
Baie mooi dorp om te besoek met baie om te doen.
Jan F. - 20th December 2018
staying in De Rust, Western Cape
Goeie oornagplek vir toeriste op 'n lang reis.
Relda M. - 20th December 2018
staying in Thesen Islands, Western Cape
Kan defnitief Thesen Islands aanbeveel. Baie mooi en netjies. Stil en rustig. Restaurante en winkels binne loop afstand in Thesen Island Harbour Town. Sal enige tyd weer daar wil bly.
Gerda E. - 20th December 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Skoonste dorp wat ons in lang tyd gesien het.
Gabriel P. - 20th December 2018
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Netjies en skoon strande ideaal vir gesinsvakansies.
Ursula S. - 20th December 2018
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Vanrhynsdorp het die nodige geriewe van goeie akkommodasie, eetplekke, die voorsiening van brandstof en interessante plekke om te besoek - alles vir die reisiger - en dis in 'n pragtige, natuurskone omgewing geleë.
Amanda F. - 20th December 2018
staying in Mossel Bay, Western Cape
Sien sterre.
Hendrik V. - 20th December 2018
staying in Wilderness, Western Cape
Pragtige woude in die area. Perfek om uit die stad te kom en 'n ander tipe leefwyse te ervaar.
T G. - 20th December 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Lots of activities to do for kids.
Marise S. - 20th December 2018
staying in Pringle Bay, Western Cape
Sien sterre.
Danie V. - 20th December 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie mooi karoo dorp.
Melissa B. - 19th December 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Dit is 'n pragtige ouwêreldse dorpie waar almal vriendelik groet. Ek is dankbaar om te sien hoe skoon Beaufort-Wes weer is die afgelope twee jaar en dat daar weer opknappingswerk gedoen word, na jare se verwaarlosing.
Rachel K. - 19th December 2018
staying in Tergniet, Western Cape
Sal Tergniet enige tyd kan aanbeveel.
Kallie T. - 19th December 2018
staying in Still Bay West, Western Cape
Sien sterre.
Jannie F. - 19th December 2018
staying in Franskraal, Western Cape
Lekker skoon en veilige dorp met vriendelik mense.
Louise V. - 19th December 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige klein dorpie.
Yingisani C. - 19th December 2018
staying in Strand, Western Cape
Me and friend we enjoyed stays at strand.
Carine V. - 19th December 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Die pragtigste dorp, met soveel lekker eetplekke, die berge is superspesiaal. Ons kom weer.
Esmari O. - 19th December 2018
staying in Arniston, Western Cape
Pragtige dorpie. Besoek gerus die grot en geniet heerlike middagetes by die Arniston Hotel.
Carine V. - 19th December 2018
staying in Ladismith, Western Cape
Asemrowend.
Lidia D. - 19th December 2018
staying in Ceres, Western Cape
As ons dit ons permanente tuiste kon maak, dan het ons. Pragtige dorp.
Elna V. - 19th December 2018
staying in Die Boord, Western Cape
Ligging van Die Boord ten opsigte van inkopies, Volkskombuis restourant en Stellenbosch middedorp is perfek.
Juanita V. - 19th December 2018
staying in Ladismith, Western Cape
Ons het die Seweweekspoort pas gaan ry. Dit was asemrowend mooi.
Dries V. - 19th December 2018
staying in Matjiesfontein, Western Cape
Altyd aan te beveel!
Eunice P. - 19th December 2018
staying in Suurbraak, Western Cape
Wonderlike klein dorpie met 'n ryk en interessante geskiedenis.
Melanie B. - 19th December 2018
staying in Knysna, Western Cape
Don't love the malls. Waterfront is nice little shops are fine best coffee shops. The streets are dirty. Loved the sights. The view from where we lived were great. Great area.
Abraham J. - 19th December 2018
staying in Van Ryneveld, Western Cape
Ek ken nie die volle area nie, maar waarlangs ek al gery en gestap het was dit veilig.
Liesele S. - 19th December 2018
staying in Strand, Western Cape
Was baie leke dankie, naby alles en 'n mooi plek.
Christopher T. - 19th December 2018
staying in Elands Bay, Western Cape
Dis vir seker 'n plek waar mens kan rustig raak en opvang met die kuier tyd. Dit was bietjie koue weer vir die strand.
Andre J. - 19th December 2018
staying in Green Point, Western Cape
Green point is a very save and clean area with every thing in a walking distance.
Johan V. - 19th December 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Ons sien Beaufort slegs as 'n oornag bestemming op pad na ons vakansiehuis.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com