Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Retha V. - 19th December 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Great location, very central and near N2 to travel anywhere in CT surroundings.
Stefan V. - 18th December 2018
staying in Strand, Western Cape
Kindervriendelike strand en see. Vriendelike mense. Dankie vir julle gasvryheid. Een uitdaging is die verkeer.
Nadia V. - 18th December 2018
staying in Sedgefield, Western Cape
My family loved being in Sedgefield and we will definitely be returning. We enjoyed the peacefulness and tranquillity.
Ester V. - 18th December 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige dorp en beslis die moeite werd om te oornag op pad Kaapstad toe.
Angie A. - 18th December 2018
staying in Sandbaai , Western Cape
Getroude pare moet te alle tye dubbelbeddens kry, en nie twee enkel beddens soos wat ek en my man gekry het nie.
Lance T. - 18th December 2018
staying in Merweville, Western Cape
Ek sou dit 'n 5 uit 5 gee as dit nie so vrek warm in Merweville was nie. Jy moet in ag neem, dit is in die middel van die Karoo. Verder is dit 'n baie stil, rustige en vriendelike dorpie. Perfek vir 'n wegbreek uit die gedruis van 'n besige lewe.
Patrick J. - 18th December 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Beach, blue flag status. Highly recommended. Kite surfing paradise. Everything in walking distance and save and clean environment.
Marina V. - 18th December 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Soveel dinge om te doen...het dit baie geniet.
Heinrich N. - 18th December 2018
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Plek om te wees as jy rus vir jou siel soek.
Deon S. - 18th December 2018
staying in Matjiesrivier, Western Cape
Jy kan lekker rondry vanaf die plaas en heelwat gaan besigtig en ja, dis 'n pragtige wêreld ten spyte van die huidige droogte.
Lita S. - 18th December 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Baie lekker weer vir Desember gehad! Muisbosskerm is 'n moét!
Roxanne R. - 18th December 2018
staying in Sea Point, Western Cape
A good area if you want to be near the Waterfront but also want some peace and quiet.
Elri T. - 18th December 2018
staying in Velddrif, Western Cape
Daar is baie doen dinge in en rondom Velddrif. Oulike snuffel winkeltjies en heerlike eg Weskus eetplekke.
Christopher S. - 18th December 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Friendly people and awesome restaurants. Close to the beach which was awesome.
Elmarette B. - 18th December 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Hulle het al 5 jaar droogte, wees spaarsamig met water indien jy daar gaan oornag.
Vanessa W. - 18th December 2018
staying in Britannia Bay, Western Cape
Brittaniabaai is 'n juweel, dit voel. Of mens op 'n eiland is!
Henry S. - 18th December 2018
staying in Strand, Western Cape
Die strand was so bietjie vuil met plastieksakkies en rommel wat so rond gewaai het nadelig vir ons seediertjies.
Carina S. - 18th December 2018
staying in Voëlklip, Western Cape
Pragtige omgewing met 'n lieflike uitsig oor die berg en stapafstand van die see.
Johan L. - 18th December 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
'n Moet om te besoek.
Mukona K. - 18th December 2018
staying in Citrusdal, Western Cape
Great town to recharge and relax your body and mind, the tranquillity of the nature is absolutely amazing. The town has enough shops for one to buy essentials such as food should you do a longer stay and it is a safe town. There are lots of nature reserve areas to visit and enjoy nature,we absolutely loved our stay. And we will visit again!
Dedre E. - 18th December 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Baie lekker plek om kuier. Alles is loopafstand. Eetplekke en winkels is nog tot laat oop.
Pieter D. - 18th December 2018
staying in Kalk Bay, Western Cape
'n Absolute moet om te besoek en gaan kyk die vertoning by die teater.
Annelise M. - 18th December 2018
staying in De Kelders, Western Cape
Pragtig.
Juna V. - 18th December 2018
staying in Sandbaai , Western Cape
Het nie geweet dat Onrus 'n lekker swemstrand loopafstand van Sandbaai het nie. Al die pad Hermanus toe gery.
Johan V. - 18th December 2018
staying in Tulbagh, Western Cape
Goeie wynroete maar nie veel restaurante nie.
Cheryl V. - 18th December 2018
staying in Betty's Bay, Western Cape
We were just happy to stay at home.
Rozanne R. - 18th December 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Lovely farm area, but have all the amenities needed and close by.
Porchia H. - 18th December 2018
staying in De Waterkant, Western Cape
Baie lekker plekkie. So baie geniet.
Magdelene V. - 18th December 2018
staying in Strand, Western Cape
Dit was bietjie winderig die paar dae wat ons daar was. Heerlike groot strande en gemaklike sypaadjies langs die strand - veral omdat een van ons groep in 'n rolstoel was.
Jeremy S. - 18th December 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Baie lekker.
Rowan B. - 18th December 2018
staying in Grabouw, Western Cape
Very nice.
Martin L. - 18th December 2018
staying in Myoli Beach, Western Cape
Lekker strand.
Andre L. - 18th December 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Mooi plek.
Tiaan V. - 18th December 2018
staying in Brandwacht, Western Cape
Brandwacht is 'n voorstad heel buite die Stellenbosch middedorp. Dis ideaal vir iemand wat sy eie vervoer het en rustigheid soek. Niks is stapafstand nie, maar dis hoe ek dit verkies het. Stellenbosch raak besig en Brandwacht is weg van al die verkeer en besigheid van Stellenbosch. Van die eiendomme, insluitend Feel@Home, is baie mooi.
Liza G. - 18th December 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Baie oulike dorpie.
Noluthando T. - 18th December 2018
staying in Wellington, Western Cape
The place and surrounding areas are clean.
Chandra D. - 18th December 2018
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Keurboomstrand is perfectly situated on the beach with loads of space to picnic and take long walks. Totally love the clean serene feeling of the little town and the beautiful vast open spaces.
Antoinette O. - 18th December 2018
staying in Merweville, Western Cape
Merweville is 'n verassingsdorpie in die Karoo. Die mense is baie vriendelik en wil graag bietjie gesels en hulp aanbied waar nodig.
Mike E. - 18th December 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Ons gunsteling vakansie plek in die Weskus.
Zel-mare M. - 18th December 2018
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Jacobsbaai is 'n baie stil dorpie met eintlik baie min besienswaardighede. Maar, dis perfek vir 'n naweek weg, as jy wil wegkom van die besige stadslewe en net wil afskakel met 'n boek en vars seelug.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com