Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30452 reviews.
Rienie D. - 22nd November 2018
staying in Still Bay West, Western Cape
Pragtige plek met pragtige strande en baie winkeltjies wat jy kan besoek.
Clara D. - 22nd November 2018
staying in Rome Glen, Western Cape
Baie mooi area, en baie stil. Ligging baie toeganklik tot verskeie fasiliteite. Prag ou bome.
Sonja H. - 22nd November 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Just love this little piece of our history and heritage.
Joji S. - 22nd November 2018
staying in Franschhoek, Western Cape
Charming as always.
Bernadette O. - 22nd November 2018
staying in Villiersdorp, Western Cape
Het al vergeet hoe pragtig dit daar is en wil graag terug gaan en meer verken.
Sonette B. - 22nd November 2018
staying in Perlemoen Bay, Western Cape
Baie rustig!
Eddie J. - 22nd November 2018
staying in Velddrif, Western Cape
Velddrif is 'n droom wat waar word. Weg van verkeer, rustig en baie vriedelike mense.
John H. - 22nd November 2018
staying in Jacobs Bay, Western Cape
See stars.
Mareli H. - 22nd November 2018
staying in Stanford, Western Cape
Pragtige dorpie!
Ada A. - 22nd November 2018
staying in Kleinmond, Western Cape
Beautiful area for a break.
Roelf V. - 22nd November 2018
staying in Uniepark, Western Cape
'n Pragtige en stil woonbuurt!
Gerhard V. - 22nd November 2018
staying in Sand Bay, Western Cape
Kort 'n swemstrand, daar was net rotse gewees.
Christine M. - 22nd November 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Riebeeck Kasteel is my gunsteling plek, dit pas my behoeftes en persoonlikheid soos 'n handskoen. Dit het 'n kleindorpse gevoel sonder dat iemand inbreek maak op jou persoonlike spasie. Die lekkerste eetplekke en die mooiste goed in die unieke winkels.
Corrie S. - 22nd November 2018
staying in Jongensfontein, Western Cape
Een van die beste bestemmings om te gaan herlaai.
Jesica L. - 22nd November 2018
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Wonderlike plek.
Marius B. - 21st November 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Wonderlike plek, maar die wind waai nogal baie.
Charlaine B. - 21st November 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Sien sterre.
Karen S. - 21st November 2018
staying in Panorama, Western Cape
Baie oulik.
Jan S. - 21st November 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Die strande is skoon, die stapareas netjies en ook gereelde veiligheidspatrollies te sien. So baie mense stap of draf alleen en skep 'n ontspanne atmosfeer enige tyd van die dag. Wel gedaan Bloubergstrand!
Lienta R. - 21st November 2018
staying in Hout Bay, Western Cape
Houtbaai is absoluut "magic" met 'n unieke karakter en 'n groot variëteit van verskillende natuurtonele. Ek dink die nou kronkelpaaie wat gevolg moet word om daar uit te kom is 'n bedekte seën anders sou die plek oorstroom word.
Petra F. - 21st November 2018
staying in Dana Bay, Western Cape
Rustige, stil omgewing.
Misseline G. - 21st November 2018
staying in West Coast, Western Cape
Moeite werd om die Weskus te verken. Paaie was toeganklik met sedanvoertuig. Kusdorpies het elk sy eie atmosfeer. Kunstig geskep deur die Skepper God.
Misseline G. - 21st November 2018
staying in Britannica Heights, Western Cape
Kon van Britannica Heights, Paternoster, Vredenburg, Velddrif en Lambertsbaai sien. Veral die nag-uitsig is pragtig.
Eugene D. - 21st November 2018
staying in Paarl, Western Cape
Pragtige en ryk historiese dorp wat baie het om te bied aan besoekers.
Andrew B. - 20th November 2018
staying in Paarl, Western Cape
Dit is 'n baie aangename plek met 'n baie ryk geskiedenis en interessante mense.
Annshula S. - 20th November 2018
staying in Grotto Bay, Western Cape
'n Rustige, pragskone omgewing.
Zerilda H. - 20th November 2018
staying in Parow, Western Cape
Parow is baie sentraal geleë met winkelsentrums, casino ens. Binne enkele kilometers.
Roger T. - 20th November 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is great tourist attraction. It can get overcrowded hence me opting to visit off season.
Lana R. - 20th November 2018
staying in Grabouw, Western Cape
Grabouw is filled with spectacular views, from the mountains to the river to the greenery, the sounds of nature all around you. What more could you ask for. You feel safe and you are safe. Quaint and humble surroundings, very friendly and warm people.
Daniel N. - 20th November 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Oulike huisies en strand, goeie restaurante, maar voel nie veilig nie.
Jacqueline H. - 20th November 2018
staying in Noordhoek, Western Cape
Noordhoek is definitely a beautiful green area, we had both sea area as well as beautiful woods and forest atmosphere that makes Noordhoek a desired destination as it contains a bit of both.
Myra Y. - 20th November 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Fantasties bestemming vir vakansie. Alles wat jy nodig het is in Hartenbos. Ideaal vir ouers met kinders oor die feesgety. Belangrik is dat Hartenbos uit verskillende areas bestaan, soos Voorbaai, Diaz Strand wat nie loopafstand van Hartenbos is nie. Ek dink dit is belangrik vir potensiële besoekers om te weet die ligging waar hulle verblyf gaan wees veral as daar kinders in die familie is wat van die fasiliteite van Hartenbos wil gebruik maak.
Betsie L. - 20th November 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Heerlike vakansie atmosfeer. Hartenbos bly maar lekker.
Petra S. - 20th November 2018
staying in Stellenbosch, Western Cape
Stellenbosch as a whole is a pricey place to stay and we would visit more often if the costs were more reasonable.
Nico C. - 20th November 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Groot Clanwilliam fans.
Gail P. - 20th November 2018
staying in Table View, Western Cape
Safe, awesome.
Dylan V. - 20th November 2018
staying in Robertson, Western Cape
The owner of Nanna's Love is amazing.
Lisa G. - 20th November 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Unfortunately the Museum is only open from Tuesday to Friday inclusive. This is not very tourist friendly, but of course we understand that there are probably limited resources.
Louise O. - 20th November 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Wees net versigtig, daar is by my motor ingebreek.
Coenraad W. - 20th November 2018
staying in Montagu, Western Cape
Lieflike dorp met veel wat aangaan, omring deur skouspelagtige natuurskoon.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com