Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Andrea V. - 3rd December 2018
staying in Kalk Bay, Western Cape
Baie mooi, ons het gevoel soos toeriste op 'n eksotiese vakansie.
Yolande L. - 3rd December 2018
staying in Bellville, Western Cape
Daar is baie plekke om in Bellville te verken. Bellville-Wes is 'n baie rustige gedeelte.
Michaël De Beukelaer A. - 3rd December 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Not that much too see but the R62 is a great road with magnificent views!
Adriana R. - 3rd December 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bloubergstrand is beslis my gunsteling plek vir vakansie. Dis skoon, veilig en ligging puik. Mooiste uitsig en heerlik restaurante.
Sania S. - 3rd December 2018
staying in Jacobs Bay, Western Cape
My gunsteling wegbreek-plek teen die Weskus!
Llewellyn M. - 3rd December 2018
staying in Stanford, Western Cape
Stanford is a hidden gem there are great restaurants and attractions. It is close to Hermanus so you can enjoy the beach and those attractions as well.
Delia W. - 3rd December 2018
staying in Barrydale, Western Cape
Barrydale is a magical little Karoo town with interesting people and places to visit. It tugs at your heart when it is time to leave.
Fernando J. - 3rd December 2018
staying in Strand, Western Cape
Dit is 'n nice plek.
Choliane F. - 3rd December 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige dorpie met baie sjarme.
Esther S. - 3rd December 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is besig om op my te groei. Voorheen was hy vir my te besig, maar hoe meer gereeld ek hier besoek aflê, en al die pragtige plekke langs die kuslyn leer ken, hoe meer hou ek van die dorp.
Linnaea B. - 3rd December 2018
staying in Ceres, Western Cape
Clean and hospitable with a unique beauty.
Anne M. - 3rd December 2018
staying in Britannia Bay, Western Cape
Ek en my dogters het die dorpie besigtig. Ons was ook by 'n paar besighede aan. Al die mense was vriendelik en ons is oral met 'n glimlag bedien. Ons was ook Saterdagaand by PJ's Pub en Grill. Daar was ons ook soos welkome gaste ontvang. Baie dankie vir die vriendelike diens wat ons daar ontvang het. Ek sal jul beslis aanbeveel by vriende en kollegas. Ek sal die plekkie aanbeveel vir enige moeder wat 'n bietjie alleentyd met haar dogters wil hê. Nuwe respek en hegter bande is gevorm. Die herinnering sal altyd een van die beste wees vir my en my dogters. Ons gaan probeer om dit 'n jaarlikse instelling te maak. Baie dankie Sea Traders en Britanniabaai dat jul ons eerste moeder-dogter-naweek so suksesvol gemaak het.
Imelda S. - 3rd December 2018
staying in Greyton, Western Cape
Fantastiese bestemming weg van die gewoel van die stad, al is dit net vir 'n naweek. Dis nie te ver nie en dis 'n bonus. Jy spandeer kwaliteit tyd met geliefdes/vriende en voel heeltemal herstel na so 'n vakansie. Dit laat jou besef hoeveel jy uitmis in die lewe as jy nie na plekke soos Greyton wegbreek nie.
Dianne A. - 3rd December 2018
staying in Robertson, Western Cape
We love Robertson, the vineyards, the mountains, the light, the sense of peace and tranquillity when you are there, the warm hospitality wherever you go. We go back again and again, and never want to leave!
Heidi J. - 3rd December 2018
staying in Bellville, Western Cape
Awesomeness.
Claudio J. - 3rd December 2018
staying in Riviersonderend, Western Cape
We didn't see Riviersonderend. We did visit Greyton for the Saturday market and lovely it was. We bought some nice goodies which comes at an affordable price.
Quinton G. - 3rd December 2018
staying in Wilderness, Western Cape
Min restaurante wat goeie gehalte kos bedien. Joy moet ook altyd 'n afspraak maak om in die aande daar te eet wat baie ongerieflik is veral op die dag wat jy daar arriveer.
Jana H. - 3rd December 2018
staying in Strand, Western Cape
Die Strand is een van my gunsteling-vakansieplekke om te besoek en te herlaai. Daar is baie omliggende plekke om te besoek wat minder as 'n halfuur se ry weg is. Skoolvakansie tye is natuurlik is redelike sirkus en jy moet seker wees jy het 'n plek soos Pebble Moon om weg te kom van die miernes.
Lindsey Z. - 3rd December 2018
staying in Durbanville, Western Cape
Beautiful place and very peaceful. Perfect for escaping your busy everyday life.
Maggie B. - 3rd December 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Skoon en stil dorp met vriendelike inwoners.
Annie L. - 3rd December 2018
staying in Paternoster, Western Cape
A lovely little place.
Andre B. - 3rd December 2018
staying in West Coast, Western Cape
Die Weskus is 'n baie rustige plek met sy gasvrye, vriendelike mense. Sal definitief aanbeveel vir 'n wegbreek.
Carmen B. - 3rd December 2018
staying in Citrusdal, Western Cape
Kamers is net teen mekaar, gemeenskaplike kombuis is dalk nie so goeie idee wanneer daar te veel mense is nie.
Denise A. - 3rd December 2018
staying in Bellville, Western Cape
Everything was perfect.
Paulina G. - 3rd December 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige, skoon en veilige vakansiebestemming!
Henk D. - 3rd December 2018
staying in Calitzdorp, Western Cape
Daar is uitstekende restaurante op die dorp en die Bistro’s by die 3 wynkelders op die dorp se kos is van uitstaande gehalte. Verskeie gastehuise ook om van te kies en keur.
Quinton V. - 3rd December 2018
staying in Saldanha, Western Cape
Great place, enjoyed my stay in the area.
Karin C. - 3rd December 2018
staying in Napier, Western Cape
Wil daar gaan woon! Dis fantastiese dorp met ongelooflike gawe mense! Baie interessante winkels en eetplekke!
Nico F. - 3rd December 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Lieflike plek!
Nakita H. - 3rd December 2018
staying in Sandbaai , Western Cape
Lekker plek.
John B. - 3rd December 2018
staying in Stellenbosch, Western Cape
Baie duur en die paaie kan te besig raak!
George H. - 3rd December 2018
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Excellent.
Chantelle B. - 2nd December 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Lekker plekkie.
Francois E. - 2nd December 2018
staying in Bellville, Western Cape
Ons ken nie regtig die Kaap nie, maar vir ons het dit gevoel ons is naby alles.
Yolanda S. - 2nd December 2018
staying in Claremont, Western Cape
Baie besienswaardighede en naby alles.
Maryke B. - 2nd December 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Wil graag geweet het waar om vis te vang? Strand lyk nie leefbaar nie.
Carin C. - 2nd December 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos is wonderlik en die beste plek om vakansie te hou in die land. Die weer is wonderlik en die see is fantasties. Wonderlik en baie aangenaam.
Maggie S. - 2nd December 2018
staying in Sedgefield, Western Cape
Pop in at the Wild Oats Market on Saturday. Be there early at 07:45. Remember to bring your own shopping bags.
Peggy S. - 2nd December 2018
staying in Ladismith, Western Cape
Nice cheese.
Piet D. - 2nd December 2018
staying in Tergniet, Western Cape
As jy wil rus, uitstekend. Niks vir die jeug om te doen in die onmiddellike omgewing nie, moet ry daarvoor.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com