Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Lizelle C. - 12th March 2020
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Wat 'n ongelooflik mooi plek. Dit sal my vakansieplek wees vir 'n hele paar jaar. Pragtige mooi en skoon plek.
Johan S. - 12th March 2020
staying in Table View, Western Cape
Die verkeer in spitstye is bietjie rof. Ons is van Bloemfontein, dus nie die verkeer gewoond nie.
Fransie L. - 12th March 2020
staying in Great Brak River, Western Cape
Beautiful, beautiful area!
Anna-marie E. - 12th March 2020
staying in Silversands, Western Cape
Lieflike strand en familievriendelike omgewing.
Bernadine V. - 12th March 2020
staying in Parow, Western Cape
Ons verkies altyd om in Parow te bly want ons voel veilig in die area.
Bheki M. - 11th March 2020
staying in Strand, Western Cape
Super cool and good to go with the family.
Amanda G. - 11th March 2020
staying in Durbanville, Western Cape
Baie wynplase in die omgewing en gerieflik naby N1 en Kaapstad.
Anja B. - 11th March 2020
staying in Tulbagh, Western Cape
Mense baie vriendelik en behulpsaam. Baie mooi omgewing en wynplase.
Adrian H. - 11th March 2020
staying in Clanwilliam, Western Cape
Clanwilliam is a great area to stay over if you love the outdoors and hiking. So many beautiful trails to complete and very peaceful if you looking for a hideaway from the city.
Adrian H. - 11th March 2020
staying in Clanwilliam, Western Cape
Small town, but quaint and has a few nice accommodation spots and nearby activities such as hiking in Algeria national park.
Heidi C. - 11th March 2020
staying in Plattekloof, Western Cape
Seems nice enough, safe and a good view of Lion's Head. Enough shopping centres and restaurants to be able to find something to eat too.
Karin S. - 11th March 2020
staying in Tergniet, Western Cape
Pragtig.
Tom K. - 11th March 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Beautiful.
Nigel S. - 11th March 2020
staying in Paternoster, Western Cape
Great getaway from city life or busy urban residential areas! Friendly community and easy to communicate with. Beautiful beach to walk on and the food from the various restaurants just compliments everything Paternoster has to offer. Even the crayfish walkers!!
Janet G. - 11th March 2020
staying in Stanford, Western Cape
Beautiful old worldly charm.
Dawid V. - 11th March 2020
staying in Ceres, Western Cape
Ons sal graag weer Ceres toe wil gaan, maar meer tyd spandeer om die omgewing te verken.
Gerald M. - 11th March 2020
staying in Montagu, Western Cape
Montagu is 'n wonderlike plek, gaan kyk maar self.
Riana L. - 11th March 2020
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Daar is baie om te sien in Lambertsbaai. Het ook 'n draai by Muisbosskerm gemaak en dit weereens baie geniet. Baie dankie Lambertsbaai vir julle gasvryheid ons voel altyd welkom wanneer ons by julle kuier.
Augusta Lourette B. - 11th March 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Ek beveel, Fernkloof staproetes, Hermanus Mark op 'n Saterdag en Harbour Rock Restaurant aan. Rudi ons kelner was excellent en die kos was van die hoogste gehalte. Die wandelpad by Onrus is ook 'n moet-doen.
Edward H. - 11th March 2020
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Kaapstad se middestad het baie om te sien en doen. Moet net nie hier kom bly nie!
Francois D. - 11th March 2020
staying in Britannica Heights, Western Cape
Britannica Heights is wonderlik, maar dit sal nie vir almal perfek wees nie. As jy werklike rustigheid soek om jou batterye te herlaai, is dit die beste plek. Soos genoem is dit bo op die berg by St Helena Baai en weg van die dorp af. As jy van besige plekke hou wat kook tydens die hoog seisoen, is Britannica Heights nie vir jou nie. Britannica Heights is meestal plotte waar die huise vêr van mekaar is wat ook maak dat dit lekker privaat is.
Evon H C N. - 11th March 2020
staying in Robberg, Western Cape
Plettenberg Bay will soon be my permanent home and I will certainly enjoy it as there is lots of interesting things in and around Plett.
Raydene M. - 11th March 2020
staying in St Helena Bay, Western Cape
St. Helenabaai is 'n mooi, rustige plek. Sal enige tyd weer gaan.
Madelein P. - 11th March 2020
staying in Green Point, Western Cape
Wonderlike plek vir stappers en om net die natuurskoon te geniet.
Sandra D. - 11th March 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige plek en ons gaan gereeld soontoe vir 'n wegbreek-naweek. Mal oor die volstruise wat in die strate rondloop!
Nicolaas B. - 11th March 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Dis my gunsteling-vakansiebestemming en eerste op my lysie van toeristebestemmings. Die heerlike warm seewater help dat ek elke jaar daarheen terugkeer.
Nathalie M. - 11th March 2020
staying in Durbanville, Western Cape
Rustig en stil plekkie, baie veilig.
Graham D. - 11th March 2020
staying in Britannica Heights, Western Cape
It's a place to be seen.
Ellen M. - 11th March 2020
staying in Somerset West, Western Cape
Dit is 'n veilige bestemming.
Paula C. - 10th March 2020
staying in Cape Town, Western Cape
Wonderlike, mooi plek en baie om te doen.
Miche M. - 10th March 2020
staying in Bloubergstrand, Western Cape
A wonderful destination!
Solomon F. - 10th March 2020
staying in Myburgh Park, Western Cape
Goed geleë as mens die Langebaan Nasionale Park wil besoek. Dit is ook naby winkels, restaurante en die strand.
Mickey D. - 10th March 2020
staying in Sea Point, Western Cape
Seepunt is baie nice, net jammer vir al die boemelaars. 'n Mens voel nie veilig om in die strate te loop in die aand nie. Ons Uber maar van plek tot plek.
Andell L. - 10th March 2020
staying in Robertson, Western Cape
Vir nou was alles perfek.
Lien D. - 10th March 2020
staying in Beaufort West, Western Cape
Vêr genoeg om uit te sien na 'n lekker rus, en naby genoeg om dit te geniet!
Santi S. - 10th March 2020
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Fantasties!
Ruth O. - 10th March 2020
staying in Sandbaai , Western Cape
Perfek.
Alyson P. - 10th March 2020
staying in Foreshore, Western Cape
Love it.
Zani B. - 10th March 2020
staying in Franschhoek, Western Cape
Pragtige skoon dorp.
Lynne M. - 10th March 2020
staying in Robertson, Western Cape
Best place to visit - people are so friendly and helpful.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com