Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Paul D. - 26th November 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Uitstekend en baie netjies. Baie om te doen en te ondersoek.
Corneli A. - 26th November 2018
staying in Paarl, Western Cape
Baie oulike dorp met baie geskiedenis.
Jacques L. - 26th November 2018
staying in Wilderness, Western Cape
Die beste deel van die Tuinroete.
Andy G. - 26th November 2018
staying in Infanta, Western Cape
Infanta has little in the way of restaurants, shops and bars, so you need to bear this in mind when staying there.
Tatenda J. - 26th November 2018
staying in Table View, Western Cape
Its a place to be.
Claudi D. - 26th November 2018
staying in Welgemoed, Western Cape
Beautiful suburb with a small shopping mall within walking distance. Durbanville Hills Wine Farms with their beautiful views and vineyards are a stones throw away.
Lana K. - 26th November 2018
staying in Milnerton, Western Cape
Goed geleë as jy in die stad of by die lughawe wil uitkom.
Monica V. - 26th November 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Goeie bestemming vir enige sport wat wind vereis, want die wind hou nie op met waai nie.
Danie F. - 26th November 2018
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Ek ken Dwarskersbos al sedert my kinderjare. Die nuwe Dwarskersbos soos mens hom vandag beleef, is nou maar net nie dieselfde as vroeër jare nie, maar nouja, mens moet maar met veranderende tye saamleef.
Elna S. - 26th November 2018
staying in Table View, Western Cape
Beste plek wat ons nog besoek het. Van daar tot in Melkbos.
Veronica B. - 26th November 2018
staying in Paternoster, Western Cape
I love the place. Even looked at buying property there for our retirement.
Roegshana E. - 26th November 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Beautiful town, loved it! Wish I had more time to explore, next time.
Alicia E. - 26th November 2018
staying in Voëlklip, Western Cape
Stap gerus by een van die voetpaadjies in die berg of besoek die markie op 'n Saterdagoggend.
Anslin J. - 26th November 2018
staying in Mykonos, Western Cape
Baie nice om te kom en ontspan.
Carmen W. - 26th November 2018
staying in Ceres, Western Cape
What an awesome place for a getaway from the hustle and busy city life. Ceres, you will most definitely be seeing us again.
Marnus F. - 26th November 2018
staying in Witsand, Western Cape
Lekker.
Annette F. - 26th November 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Baie lekker plekkie om te kuier, ons is mal daaroor.
Rene C. - 26th November 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Dit is een van die mooiste kusdorpe, met die beste restaurante meestal binne loopafstand. Kuier gereeld in Blouberg.
Jan V. - 26th November 2018
staying in Herold's Bay, Western Cape
Wat 'n juweel! Van die mooiste natuurskoon denkbaar. Skoon en veilig.
Angeline D. - 26th November 2018
staying in Strand, Western Cape
Strand is die plek om te wees enige tyd van die jaar.
Renaldo V. - 26th November 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Sakpas lekker!
Louise V. - 26th November 2018
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai bly maar 'n lekker plek.
Rozaan L. - 26th November 2018
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Wonderlike dorpie.
Annemieke O. - 26th November 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos, jy het ons hart gesteel, sien jou weer! Baie dankie vir die herwinning wat so goed die dorp skoon hou!
Miranda V. - 26th November 2018
staying in Wilderness, Western Cape
Wat 'n lieflike, rustige, skoon en knus plek! Hier sal ons wil bly.
Bridget A. - 26th November 2018
staying in Witsand, Western Cape
Witsand seems lovely.
Johannes J. - 26th November 2018
staying in Strand, Western Cape
Strand is uniek en briljant.
Alain R. - 26th November 2018
staying in Table View, Western Cape
Natuurlik is dit 'n besienswaardige area. Bloubergstrand bied 'n pragtige uitsig oor Tafelberg, daar is baie om te sien en te doen.
Alain R. - 26th November 2018
staying in Kommetjie, Western Cape
Om by Kommetjie te kom vereis dat mens deur 'n groot informele nedersetting ry (tensy die lang ompad gevat word). Dit was vreedsaam toe ons verby is, maar volgens wat ons verneem kan dit soms onveilig wees om daar deur te ry. Die meeste van die plekke in die area maak vroeg toe, so as mens vakansie hou moet jy daarvan bewus wees anders gaan jy dalk sonder aandete sit! Ongelukkig was ons nie lank genoeg daar om regtig te verken nie, maar dit is 'n pragtige area en baie rustig. Vir seker 'n plek waar mens se siel kan rus en kunstenaars kan inspirasie kry.
Ferdi H. - 26th November 2018
staying in Robertson, Western Cape
Robertson is beslis 'n goeie opsie vir 'n naweek wegbreek of langer!
Suzette A. - 26th November 2018
staying in Struisbaai, Western Cape
Daar is nie 'n rustiger en mooier kusdorpie as Struisbaai nie. Ons is verslaaf aan die plekkie.
Jolize V. - 25th November 2018
staying in Witsand, Western Cape
Albei restaurante het uitstekende spyskaarte vir vakansiegangers.
James V. - 25th November 2018
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Al die winkels wat mens nodig het is daar maar weereens verskriklik teleurgesteld dat Silver Spur genoeg trappies het om my en my rolstoel-gestremde vrou buite te hou. Dieselfde met sypaadjies wat 'n rolstoel-oprit het, maar aan die ander kant geen afrit nie. Ek het in tale gepraat. So jammer Melkbos, maar julle is nog nie op internasionale standaard nie.
Johan M. - 25th November 2018
staying in Strand, Western Cape
Altyd mooi.
Wanda P. - 25th November 2018
staying in McGregor, Western Cape
Pragtige, vriendelike dorpie.
Sonja L. - 24th November 2018
staying in Paradyskloof, Western Cape
Rustige, boomryke area.
Deon L. - 24th November 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Bietjie kommersieel sou ek dink.
Gerhard M. - 24th November 2018
staying in Greyton, Western Cape
The most beautiful little town in the Western Cape.
Johan W. - 24th November 2018
staying in Ladismith, Western Cape
A very nice place but please, councillors, do something about your streets. It's a nightmare to drive in Nissanville.
Alison G. - 24th November 2018
staying in Breede River Valley, Western Cape
We'll be back. It was special for us because we could take our dogs with us.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com