Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 32082 reviews.
Mellisa W. - 10th January 2019
staying in Panorama, Western Cape
Baie sentraal om die Kaap te toer.
Duart O. - 10th January 2019
staying in Kuilsrivier, Western Cape
Dit is beslis 'n rustige en veilige area. Daar is lekker eetplekke en winkelsentrums naby. Baie om te doen.
Evelyn D. - 10th January 2019
staying in Pinnacle Point, Western Cape
Voel veilig.
Marietjie L. - 10th January 2019
staying in Franschhoek, Western Cape
Pragtig!
Danie V. - 10th January 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
'n Ongelooflike mooi plek wat hopelik net so sal bly! Ons sal weer en weer daarheen gaan. Daar is nog so baie wat ons daar wil doen.
Peet M. - 10th January 2019
staying in Van Dyks Bay, Western Cape
Sien sterre.
Antoinette C. - 10th January 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Besonderse ou geboue en mooi skoon. Beslis 'n moet stop.
Haylene D. - 10th January 2019
staying in Klaasvoogd West, Western Cape
So baie om te doen!
Johan A. - 10th January 2019
staying in Blouwater Bay, Western Cape
Skoon, geen vertrapping en 'n veilige omgewing.
Louisa B. - 10th January 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Pragtige omgewing.
Marco D. - 10th January 2019
staying in Sandbaai , Western Cape
Baie goeie ligging, veral as jy die tipe persoon is wat in 'n veilige omgewing op die strand in die oggend wil stap/draf.
Helet G. - 10th January 2019
staying in Calitzdorp, Western Cape
Dit bly 'n oulike dorp op die R62-roete en ons sal sekerlik weer teruggaan indien moontlik.
Maryke D. - 10th January 2019
staying in Heather Park, Western Cape
Baie skoon en netjies.
Erika B. - 10th January 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Lekker plekkie, maar Beaufort-Wes is opsigself nie baie skoon nie, maar andersins was daar nie enige probleme nie.
Jacques B. - 10th January 2019
staying in Port Owen, Western Cape
Ingestel op watersport.
Natasha F. - 10th January 2019
staying in Mykonos, Western Cape
Pragtig veral die withuisies.
Ronel J. - 10th January 2019
staying in Knysna, Western Cape
Baie te sien en te doen in en om Knysna.
Aletta V. - 10th January 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie lekker plek.
Jeane R. - 9th January 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
'n Vakansiedorp as jy belange of huis daar het. Niks om te doen nie. Sal nie aanbeveel om 'n vakansie daar deur te bring nie.
Tamlyn P. - 9th January 2019
staying in Keurboomstrand, Western Cape
I love this beach, particularly the walk to Arch Rock.
Charl M. - 9th January 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Beautiful town, friendly people and breathtaking views.
Christa M. - 9th January 2019
staying in St Helena Bay, Western Cape
Wonderlike vakansieplek.
Donovan S. - 9th January 2019
staying in Paarl, Western Cape
Friendly city.
Juanita V. - 9th January 2019
staying in Klaarstroom, Western Cape
Sien sterre.
Helga M. - 9th January 2019
staying in Klein Karoo, Western Cape
I won't hesitate to recommend it.
Deidre G. - 9th January 2019
staying in Kommetjie, Western Cape
Pragtige, skoon dorp. Heerlike pizza restaurant en 'n baie oulike deli. Gaan loer gerus in by Pepe the Cheesemaker op Imhof Farm vir besonderse bokmelkkaas en 'n lekker geselsie oor die regte manier van kaasmaak.
Liezl B. - 9th January 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige Karoo-dorpie wat ons nou al spesiaal raak ry oppad af Kaap toe. Die rustigheid van die omgewing en dan nog die pragtige natuurskoon is ook so lekker. Definitief die moeite werd om te kom.
Deon D. - 9th January 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
'n Moet om te gaan kuier.
Bernie H. - 9th January 2019
staying in Myburgh Park, Western Cape
Sien sterre.
Ane V. - 9th January 2019
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Lieflik, stil en rustig om in Jacobsbaai te kuier. Mooiste plekkie.
Bennie N. - 9th January 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Pragtige vakansie bestemming.
Felicia L. - 9th January 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
I love Gordon's Bay simply for it's amazing view and location. Close to town and the beach.
Margaret K. - 9th January 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Probeer gerus die 4 Sheep restaurant en deli. Bespreek ook eerder in 'n ander straat as die hoofstraat, soos bv. Voortrekkerweg indien jul nie hou van baie geraas nie. Voortrekkerweg het lieflike oornagplekkies.
Maggi B. - 9th January 2019
staying in Knysna, Western Cape
Knysna is pragtig skoon, groot diversiteit, bitter baie om te doen, geskik vir jonk na oud, beste vakansie bestemming tans!
Joey B. - 9th January 2019
staying in De Duin, Western Cape
Baie sentraal.
Janet V. - 9th January 2019
staying in Great Brak River, Western Cape
Gunsteling vakansie bestemming.
Lodewyk V. - 9th January 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtig met die uitsig oor Tafelberg.
Sanli B. - 9th January 2019
staying in Wilderness, Western Cape
Wildernis is natuurlik geskik vir oorsese toeriste, maar as jy moeite doen, kom jy op die hart van die dorp en sy inwoners af. Dit is 'n vriendelike dorpie en baie skoon en georganiseerd. Ek is natuurlik 'n boswese en kon heerlik op die paaie in die woud stap en die natuur geniet. Daar is ook soveel plekke waar jy net die uitsig rustig kan sit en geniet.
Francis B. - 9th January 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Pragtig!
Willem V. - 9th January 2019
staying in Montagu, Western Cape
Baie mooi ou dorpie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com