Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19733 reviews.
Hendrik D. - 17th September 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Ons het die gevoel gekry dat die dorpie vasgesteek het in 'n vergange era en al die ou artefakte val nie noodwendig in almal se smaak nie. Dit is vir mense wat wil teruggaan in tyd en wat hou van die eksentrieke.
Riaan N. - 17th September 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Baie mooi en gesellige dorp met lekker mense en rustigheid.
Annemie L. - 16th September 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Wonderful and a place we both wanted to explore more.
Jean V. - 16th September 2017
staying in Brackenfell, Western Cape
Brackenfell is 'n woonbuurt uit die gewoel van die stad, maar naby aan hoofpaaie sodat 'n mens maklik by toeristeaantreklikhede kan uitkom.
Gert B. - 16th September 2017
staying in Vredendal, Western Cape
Vredendal het ons aangenaam verras en die mense is baie vriendelik en behulpsaam.
John G. - 16th September 2017
staying in Thesen Islands, Western Cape
Mooi Island. Goed versorg en veilig.
Marlene N. - 16th September 2017
staying in Langebaan, Western Cape
A great holiday destination.
Ruaan J. - 16th September 2017
staying in Heatherlands, Western Cape
Pragtige area, baie naby aan winkels.
Annette R. - 16th September 2017
staying in Clanwilliam, Western Cape
Daar is so baie om te sien en te doen in die omgewing. Ons is spyt dat ons nie twee nagte hier oornag het nie. Wou graag die ander plekke (soos aanbeveel in die Weg tydskrif), maar ons tyd was net hopeloos te min.
Herma R. - 16th September 2017
staying in Onrus, Western Cape
Wonderlike plek.
Thelma O. - 16th September 2017
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Some interesting mountain passes where we saw a lot of fynbos! A lovely succulent nursery with lots of very interesting indigenous plants.
Boudewijn D. - 15th September 2017
staying in Milnerton, Western Cape
Kan er moeilijk over oordelen, want wij waren er maar voor 1 nacht en hebben niet veel van Milnerton gezien.
Jo-ann W. - 15th September 2017
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Netjiese rustige kusdorpie vol karakter.
Chresna S. - 15th September 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Baie skoon en netjies dorp.
Rochelle K. - 15th September 2017
staying in Century City, Western Cape
Dis baie besig in die oggende - baie verkeer!
Karel A. - 15th September 2017
staying in Montagu, Western Cape
Ons hou van die rustigheid. Sal daar wil aftree. Hoop die padwerke is klaar wanneer ons weer kom.
Andrew M. - 15th September 2017
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Enjoyed visiting the museum and Old Goal.
Boelie V. - 15th September 2017
staying in Lutzville, Western Cape
Goed geleë om by die omgewing uit te kom.
Arthur N. - 15th September 2017
staying in Worcester, Western Cape
Ons ken Worcester en omgewing. Vir ons altyd lekker om daar verby te ry en iets te geniet.
Michelle J. - 15th September 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Pragtige plekkie, netjies en veilig. Dis 'n goeie plek vir 'n rustige lewenstyl.
Carin V. - 15th September 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Toeristevriendelik, interessante winkels en eetplekke.
Margie M. - 14th September 2017
staying in Lutzville, Western Cape
Binne bereik van Vredendal, Doringbaai en Lambertsbaai, met ander woorde, die see is naby. Baie min koswinkels. Nie 'n wye verskeidenheid eetplekke nie.
Willem V. - 14th September 2017
staying in Franschhoek, Western Cape
Maandae is 'n mislike dag vir plaaslike mense. Alle besienswaardigehede is toe, baie wynplase ook. Net buitelanders geniet die winkels en die is gans te duur vir diegene wat in SA woon.
Cornell A. - 14th September 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Pragtige plek. Goed onderhou.
Cornell A. - 14th September 2017
staying in Swartland, Western Cape
Pragtige natuur. Gawe, warm hoflike mense.
Eugene B. - 14th September 2017
staying in Ladismith, Western Cape
Ladismith is naby genoeg vanaf Vyver's Rus, het heerlike middagete gehad by Hillock Wines.
Alwyn C. - 14th September 2017
staying in Franskraal, Western Cape
Baie mooi plekkie.
Rikus S. - 14th September 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Die liqueur by die bessie plaas is baie aangenaam en het 'n lekker skop! Bel daarna maar vir Fizel.
Delene M. - 14th September 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Wat 'n pragtige omgewing. Het baie blommetjies gesien en het Tietiesbaai ontdek. Asemrowende uitsig en natuur.
Delene M. - 14th September 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Eerste keer dat ons Langebaan besoek het. Was baie beïndruk en sal definitief volgende keer langer kom kuier.
Bryan P. - 14th September 2017
staying in Paarl, Western Cape
Paarl and surroundings has lots to offer.
Johan K. - 14th September 2017
staying in Clanwilliam, Western Cape
Pragtige omgewing.
Abie C. - 13th September 2017
staying in Big Bay, Western Cape
Goeie ligging ens.
Dirk P. - 13th September 2017
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Pragtige plek, sal weer gaan!
Dirk P. - 13th September 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Ons het ons harte verloor in Paternoster!
Petro S. - 13th September 2017
staying in Nuwerus, Western Cape
Skoon dorp en vriendelike mense.
Louise V. - 13th September 2017
staying in McGregor, Western Cape
Hierdie plekkie is pragtig en nie kommersieel nie!
Natasha V. - 13th September 2017
staying in Citrusdal, Western Cape
Een van my gunsteling plekke.
Anneline N. - 13th September 2017
staying in Brandwacht, Western Cape
Dit is ongelooflik mooi en jy ervaar 'n wonderlike stilte. Die afstand pla my nie, maar ek dink dit mag vir sommige besoekers 'n entjie uit die dorp se sentrale gebied wees.
Rina T. - 13th September 2017
staying in Sandbaai , Western Cape
Pragtige plek. Ons het baie lekker gekuier.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com