Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Fiona C. - 16th November 2018
staying in Laingsburg, Western Cape
It was a good location for the long drive from Bloemfontein to Cape Town. Lovely to find hidden gems to sleep and eat.
Reynrtte V. - 16th November 2018
staying in Goodwood, Western Cape
If you do not know the area it is better to find out where to go after hours. But we live in a country with huge problem so you can never be to safe.
Heléne J. - 16th November 2018
staying in Struisbaai, Western Cape
Buite seisoen - heerlik, maar ek glo, binne seisoen, kan dit 'n miernes wees - heel anders as in ons kindertyd.
Elizabeth Ann P. - 16th November 2018
staying in Caledon, Western Cape
Beautiful old buildings, quaint town, but will always be a "passing through" place for me on the way to the sea.
Rienie D. - 16th November 2018
staying in Franskraal, Western Cape
Pragtige omgewing om te besoek veral omdat dit so naby Kleinbaai is.
Theo V. - 16th November 2018
staying in Green Point, Western Cape
Groenpunt is naby al die sentrale Kaapstad toeriste-aantrekkings geleë en lê tussen die sakekern en die Seepunt wat dit toeganklikheid maklik maak. Daar is nie erge verkeer van daar af stad toe nie. Dit lê op die hoofroete en ook naby die nuwe stadium in Groenpunt.
Wilma T. - 15th November 2018
staying in Strand, Western Cape
Baie aangename plek om te besoek al het die wind redelik gewaai. Sal beslis weer in die Strand gaan vakansie hou of selfs net vir 'n naweek weggaan.
Michelle R. - 15th November 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Small quaint village. Book restaurants in advance!
Beyers H. - 15th November 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Pragtig, skoon en perfek vir n vakansie of naweek wegbreek!
Linda H. - 15th November 2018
staying in Still Bay East, Western Cape
Ons was aangenaam verras met die pragtige omgewing en grootte van die dorp. Ons het 'n paar huisies langs die see verwag maar 'n lewendige, uitgebreide stad gekry met pragtige groot huise, 'n bedrywige besigheidsarea en wonderlike natuurskoon! Gaan kyk gerus, dis pragtig!
Katrina D. - 15th November 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Vriendelike en behulpsame mense.
John K. - 15th November 2018
staying in Plattekloof, Western Cape
Goeie vertrekpunt na ander dele van die stad.
Etienne D. - 15th November 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Wonderlik!
Joelene J. - 15th November 2018
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Sien sterre.
Liesel Elsie B. - 15th November 2018
staying in Die Boord, Western Cape
Pragtige plek!
Antoinette M. - 15th November 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordonsbaai is een van die beste vakansiedorpe! Asemrowende besienswaardighede en só baie om te doen. Van die beste restaurante. Lekker atmosfeer en vriendelike mense.
J.s. K. - 14th November 2018
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Baie lekker plek.
Louis D. - 14th November 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Net te min restaurante vir aandete.
Sabine M. - 14th November 2018
staying in Grabouw, Western Cape
Elgin Railway Market is stunning. The MTB and Trail running trails are awesome.
Christell F. - 14th November 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie om te doen. Skoon en netjies.
Lené C. - 14th November 2018
staying in Citrusdal, Western Cape
Oulike klein plattelandse, maar tog verlate afgeleë dorpie.
Ursula S. - 14th November 2018
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Vanrhynsdorp het goeie akkommodasie en restaurante vir die reisiger en is natuur skoon.
Jaco S. - 14th November 2018
staying in Herold's Bay, Western Cape
Mooiste dorpie!
Lizette O. - 13th November 2018
staying in Cape Town CBD, Western Cape
‘n Besliste moet-beleef-bestemming.
Evin G. - 13th November 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Great places to visit.
Rudolph O. - 13th November 2018
staying in Tergniet, Western Cape
Great family beach area.
Gavin S. - 13th November 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Maintain the standard which will attract the people you want to visit & buy in Yzerfontein.
Hermien N. - 13th November 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Ongelooflik lekker gekuier en was absoluut die ideale venue vir my 50ste!
Grobler A. - 13th November 2018
staying in Tergniet, Western Cape
Lieflike en veilige strand met pragtige getypoel, naby N2 en winkelkompleks.
Yeshodah B. - 13th November 2018
staying in Great Brak River, Western Cape
Wonderlike plek, skoon en vriendelike mense.
Franciske M. - 13th November 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudshoorn is 'n baie lekker toeristebestemming. Die akkommodasie is net ongelooflik duur. Daar behoort pakkette te wees vir besoekers wat gereeld kom kuier bv. elke maand of so. Of die selfsorg-instansies kan spesiale aanbiedings bied aan gereelde besoekers wat hulle ondersteun.
Jacques W. - 13th November 2018
staying in Tergniet, Western Cape
Gaan al vir jare soontoe en dit is 'n wonderlike kuierplek vir alle ouderdomme. Kinders kan veilig buite speel ook!
Rika S. - 13th November 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Absoluut puik. Die mooiste natuurskoon. Was pragtig.
Marikie B. - 13th November 2018
staying in Big Bay, Western Cape
Big Bay, Big Lekker!
Danielle F. - 13th November 2018
staying in Brackenfell, Western Cape
Quiet, peaceful, leafy and green suburb. Many delicious take-aways and restaurants in close proximity. Easy access to high ways and main roads. Friendly people.
L B. - 13th November 2018
staying in Mouille Point, Western Cape
Baie mooi.
Patricia J. - 13th November 2018
staying in L'Agulhas, Western Cape
Lieflike area.
Pierre Estienne D. - 13th November 2018
staying in Linkside, Western Cape
Linkside is goeie ligging, alhoewel dit nie naby aan strand is nie, maar ons het nie vir swem doeleindes gekom nie.
Magritha M. - 13th November 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
'n Regte juweel!
Elmarie S. - 13th November 2018
staying in Grabouw, Western Cape
Pragtig.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com