Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Ronnie E. - 13th November 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie om te sien en te ervaar. Ons tydjie was egter bietjie beperk. Sal baie graag langer daar wil vertoef en kuier.
Carin H. - 13th November 2018
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Pragtige, stil plekkie. Heerlik om net te gaan rus daar.
Willem B. - 13th November 2018
staying in Brackenfell South, Western Cape
Baie rustige en veilige buurt. Ons sal graag weer daar gaan bly indien ons akkommodasie in die betrokke area soek.
Angelica M. - 13th November 2018
staying in Strand, Western Cape
See is die beste.
Louise M. - 13th November 2018
staying in Bredasdorp, Western Cape
Lekker naby die see.
Brian C. - 13th November 2018
staying in Robertson, Western Cape
Great stuff!
Rentia H. - 13th November 2018
staying in Langebaan, Western Cape
We love Langebaan!
Morne H. - 13th November 2018
staying in Britannica Heights, Western Cape
Die area is baie stil en veilig en lekker hoog geleë. Dink dit gaan oor die volgende 10-15 jaar baie uitbrei.
Leon C. - 13th November 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
We will definitely go back to discover more in Bloubergstrand, very soon!
Isabel R. - 12th November 2018
staying in Wilderness, Western Cape
As mens bereid is om net rond te ry, is daar hope dinge om te doen en te sien.
Dean L. - 12th November 2018
staying in Kleinmond, Western Cape
Small town by the sea where everyone is friendly.
Kumie J. - 12th November 2018
staying in Sandbaai , Western Cape
Naby genoeg aan die stad vir 'n vinnige kuiertjie, maar nie binne in die gedruis van Hermanus nie.
Shakiera A. - 12th November 2018
staying in Cape Town, Western Cape
Best city ever.
Stephan V. - 12th November 2018
staying in Montagu, Western Cape
Seker een van my gunsteling klein dorpies in die Wes-Kaap.
Nadine B. - 12th November 2018
staying in Loerie Park, Western Cape
Ek sal enige tyd weer daar oornag.
Carine V. - 12th November 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie beïndruk met hierdie stil, skoon dorp en die pragtige strand wat honde-vriendelik is.
Paul H. - 12th November 2018
staying in Stanford, Western Cape
Pleasant location in proximity to De Kelders (whale watching), Gansbaai and Hermanus (shops & restaurants).
Joey S. - 12th November 2018
staying in Mossel Bay, Western Cape
Lieflike plek met meer as genoeg besienswaardighede.
Annedien D. - 12th November 2018
staying in Grabouw, Western Cape
Die Elgin omgewing is 'n juweel van 'n plek. Baie lieflike kuierplekke.
Susan H. - 12th November 2018
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Lieflik, rustig.
Nazmie W. - 12th November 2018
staying in Agulhas, Western Cape
Hoping the gravel road by the light house will be fixed soon. Detrimental to your car's health.
Jacques J. - 12th November 2018
staying in Robertson, Western Cape
Robertson is 'n baie mooi dorpie met vriendelike mense. As jy van wyn en lekker kos hou, dan is dit die plek vir jou.
Marilyn H. - 12th November 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan is a true gem to be discovered. Beautiful and peaceful. Definitely one of our family vacation spots for future!
Zelna S. - 12th November 2018
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Sentraal sê alles. Loopafstand van alles af.
Christell F. - 12th November 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Karoo National Park worth a visit.
Reagan L. - 12th November 2018
staying in Fisherhaven, Western Cape
Dis 'n baie vriendelike omgewing en daar is baie aktiwiteite wat 'n persoon kan doen. Dit is kindervriendelik. So ek sal enige gesin aanbeveel om daar te gaan kuier.
Charlene D. - 12th November 2018
staying in Hannas Bay, Western Cape
Pragtige strandjie. Die dorpie lê uitgestrek met baie arm dele tussenin, maar die see is absoluut pragtig.
Catherine V. - 12th November 2018
staying in Pringle Bay, Western Cape
The area is very windy in summer.
Louise V. - 12th November 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Het heerlik geëet by Isabellas & Muisbosskerm.
Marelize L. - 12th November 2018
staying in Paternoster, Western Cape
My hartsplek.
Peter H. - 12th November 2018
staying in Witsand, Western Cape
Lovely, quiet town.
Johan L. - 12th November 2018
staying in Somerset West, Western Cape
Somerset-Wes en die Strand is baie mooi. Die berge maak die toneel. Gerieflik naby aan die wynlandgoed.
Chris Swanepoel S. - 12th November 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Toerisme sal 'n plan met maak met die melkbosboom en dit vir 'n ruk afskerm dat dit onder kan toegroei asook om die tak oor die wandelroete terug te sny. Dit is werklik onaangenaam om te sien wanneer mens op die stoep sit dat die boom as 'n toilet gebruik word, in volle aanskou.
Cindy H. - 12th November 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Een mooi park, vooral voor vogelliefhebbers.
Willi V. - 11th November 2018
staying in Albertinia, Western Cape
Daar is heelwat om te doen in die omgewing en dit is 'n sentrale basis om die omgewings vanaf te gaan verken. As iemand wat van agterpaadjies en grondpaaie hou is hierdie die perfekte basis om vanaf te verken.
Monique B. - 11th November 2018
staying in Somerset West, Western Cape
Mooi dorp, 'n dorp waar jy iets van alles kan doen, bv. voetslaan, kuier, uiteet en net jouself geniet.
Suzette S. - 11th November 2018
staying in Dalsig, Western Cape
Mooi omgewing met voëls en eekhorinkies.
Rene B. - 11th November 2018
staying in Hermanus, Western Cape
We love to explore Hermanus and the surrounding area.
Gerhard ( Ag) B. - 11th November 2018
staying in Franschhoek, Western Cape
Franschhoek is die goeie basis om die Boland te verken.
Kobus E. - 11th November 2018
staying in Montagu, Western Cape
Puik plek om te besoek, baie te doen en te sien, eetplekke van te kies en te keur. Protea farm trekker en potjiekos is puik. Sal weer gaan.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com