Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Jonwill S. - 7th November 2018
staying in Milnerton Ridge, Western Cape
Die verkeer van Milnerton Ridge in stad toe en terug is bietjie moeilik, maar as mens op vakansie is jaag niks jou nie so dit sal fine wees. Dit is ook langs die R27 wat openbarevervoer op jou stoep sit so dit sal die verkeer storie uitsorteer. Dit is ook naby Bloubergstrand, een van die mooiste strande in die Kaap, met Blue Peter en Doodles, nog 'n plus punt. Ons het die bly in Milnerton Ridge baie geniet en sal moontlik weer daar gaan bly.
Sandra H. - 7th November 2018
staying in Robertson, Western Cape
Oulike dorpie. Nice restaurante. Van Loveren besoek op die Saterdag. Sal Robertson weer besoek.
Sean D. - 6th November 2018
staying in Silversands, Western Cape
Really a lovely getaway from the rat race. My wife and I will return soon.
Neels W. - 6th November 2018
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Dwarskersbos is 'n weskus-juweel en die natuur is beeldskoon.
Marietjie S. - 6th November 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Lekker stil.
Melanie B. - 6th November 2018
staying in Heldervue, Western Cape
Pragtige uitsig oor berge en see.
Doreen L. - 6th November 2018
staying in Big Bay, Western Cape
We had a fantastic time some of the people were very friendly.
Yolande T. - 6th November 2018
staying in Robertson, Western Cape
Vriendelike mense in ‘n pragtige dorp wat deel van Route 62 is. Plattelandse gasvryheid is hier aan die orde van die dag. Splash of Pink met Paul Renè MCC was heerlik! Ons is volgende jaar terug!
Brian B. - 6th November 2018
staying in Still Bay West, Western Cape
Baie rustige stil plekkie.
Ronel B. - 6th November 2018
staying in Wellington, Western Cape
Ons het gesukkel om 'n restaurant waar ons veilig voel vir aandete te vind. Het verskeie plekke gebel, maar almal was toe.
Suzi E. - 6th November 2018
staying in Onrus, Western Cape
Baie mooi omgewing en vriendelike mense.
Thobani S. - 6th November 2018
staying in Milnerton Ridge, Western Cape
It's accessible and a shopping centre is a stone throw away.
Cecil V. - 6th November 2018
staying in Herold's Bay, Western Cape
Great plek.
Daniel M. - 6th November 2018
staying in Sand Bay, Western Cape
Sien sterre.
Candice N. - 6th November 2018
staying in Robertson, Western Cape
A great destination with friendly people, great food and wine.
Rushaye S. - 6th November 2018
staying in Paternoster, Western Cape
A stunning place!
Jaco P. - 6th November 2018
staying in Robertson, Western Cape
Pragtige plek!
Movourneen M. - 6th November 2018
staying in Montagu, Western Cape
Perfekte toeriste bestemming.
Sally-anne S. - 6th November 2018
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Our special place!
Gerda T. - 6th November 2018
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Sal baie beslis weer daar bespreek. 'n Moet vir elke vakansieganger.
Louise H. - 6th November 2018
staying in Knysna, Western Cape
Friendly and beautiful surroundings. A trip on the John Benn on the Knysna Lagoon is worth the while.
Elaine E. - 6th November 2018
staying in Agulhas, Western Cape
Baie winderig, maar prentjie-mooi.
Andre & Anita R. - 6th November 2018
staying in Witsand, Western Cape
As klein dogtertjie het ek saam met my oom' hulle altyd in die hotel kom bly. Dit was vir my lekker om weer na bykans 61 jaar weer daar te wees. Heerlik daar geëet en rugby gekyk en dis regtig 'n baie mooi stranddorpie.
Enziegh F. - 6th November 2018
staying in Witsand, Western Cape
The shop closes very early in the evening.
Alida J. - 6th November 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos is die nommer een vakansie en aftreeplek.
Joanie P. - 6th November 2018
staying in Dana Bay, Western Cape
Dit is 'n lekker rustige plek, weg van die gewoel.
Christa D. - 6th November 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn is 'n pragtige dorp met die mooiste geboue en skoon strate.
Isabel D. - 5th November 2018
staying in George, Western Cape
Best town in the Southern Cape.
Anton M. - 5th November 2018
staying in Longacres Country Estate, Western Cape
Goed geleë. Lekker vir 'n wegbreek uit die stad.
Suzaan O. - 5th November 2018
staying in Lakeside, Western Cape
See stars.
Rondine L. - 5th November 2018
staying in Sedgefield, Western Cape
Dit is teleurstellend dat daar nie 'n goeie slaghuis in Sedgefield is nie.
Njabulo K. - 5th November 2018
staying in Foreshore, Western Cape
Foreshore is breathtaking, beautiful and stunning. I would go back there any day. In fact, I am planning on going back there next year again.
Willem B. - 5th November 2018
staying in Kleinmond, Western Cape
Pragtige rustige plekkie. Die Bloubakkie is 'n lekker winkeltjie. Die plekkie waar ons ons wasgoed laat doen het, was goed. Dis die wassery net langs Pep.
Joseph K. - 5th November 2018
staying in Myoli Beach, Western Cape
Netjies.
Tinus S. - 5th November 2018
staying in Bonnievale, Western Cape
Bonnievale kan met bietjie moeite baie meer doen as toeristedorp. Net Francois se kuierplek is tans beskikbaar. Julle het soveel te bied. Komaan Bonnievale, trek op julle sokkies!
Heinricht J. - 5th November 2018
staying in Sandbaai , Western Cape
Sandbaai het ons harte gewen.
Edna R. - 5th November 2018
staying in Lake Brenton, Western Cape
Hierdie is ware paradys.
Johan M. - 5th November 2018
staying in Strand, Western Cape
Altyd lekker en sentraal.
Defrane D. - 5th November 2018
staying in Robertson, Western Cape
Ons gaan kuier gereeld daar. Baie lekker!
John B. - 5th November 2018
staying in Century City, Western Cape
Dit is mooi en goed geleë.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com