Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30452 reviews.
Erika S. - 17th October 2018
staying in Arniston, Western Cape
Prentjie-mooi!
Tracey F. - 17th October 2018
staying in Fisherhaven, Western Cape
We as a family were happy.
Luchane S. - 17th October 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Pragtige plek!
Anton D. - 17th October 2018
staying in Vermaaklikheid, Western Cape
'n Onondekte juweel.
Tersia V. - 17th October 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Die mooiste dorpie met die vriendelikste mense!
Lieza V. - 17th October 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtig!
Rimona T. - 17th October 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie lekker vir vakansie.
Corne B. - 17th October 2018
staying in Suiderstrand, Western Cape
Mooi, stil, klein dorpie. Stukkie grondpad wat in goeie toestand is.
Suzette V. - 17th October 2018
staying in Strand, Western Cape
My voorkeur vakansieplek.
Tom D. - 17th October 2018
staying in Gansbaai, Western Cape
Gansbaai sou, wat ons betref, die perfekte plek gewees het om te gaan aftree. As daar 'n hospitaal was. Die res is alles daar. As 'n mens oud word kan jy die tipe dienste nodig kry en ongelukkig is dit al wat daar ontbreek.
Paul Louis R. - 17th October 2018
staying in Bonnievale, Western Cape
Hopenlik sal die padwerke teen einde 2018 klaar wees. Bonnievale is 'n klein en nostalgiese dorpie met die vriendelikste mense. Alles wat mens benodig is beskikbaar in die dorp. Baie wynplase en besienswaardighede. Beslis 'n dorpie om by aan te doen.
Natasha V. - 17th October 2018
staying in Rawsonville, Western Cape
Pragtige omgewing.
Renaldho V. - 17th October 2018
staying in Wilderness, Western Cape
Heaven on earth.
Phaphama X. - 17th October 2018
staying in Wilderness, Western Cape
It's gorgeous!
Johan V. - 16th October 2018
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Plettenbergbaai bied baie vir die vakansieganger, pragtige skoon strand en avonture vir elke smaak.
Chanel P. - 16th October 2018
staying in Britannia Bay, Western Cape
Ek dink dit gaan binnekort dié bestemming in die Weskus wees. Dis nog 'n ongerepte area en hier voel mens jy kan asemhaal. Ek het baie veilig gevoel en alhoewel dit die Sondag 36.5°C was, het dit nie so gevoel nie.
Vicky L. - 16th October 2018
staying in George, Western Cape
George het vir seker my hart gesteel.
Ronell B. - 16th October 2018
staying in Sandbaai , Western Cape
It's a lovely place to visit. Relaxing and calming.
Ben Van Wyk V. - 16th October 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Goeie plek om weg te kom van besige lewe. Genoeg om te doen en te sien in die area. Lekker restaurante op die dorp.
Hendrik D. - 16th October 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Goed gevestigde dorp met genoeg om te voldoen aan vereistes.
Hendrik D. - 16th October 2018
staying in Uniondale, Western Cape
Baie rustige en veilige dorp om te oornag.
Jetro K. - 16th October 2018
staying in Bellville, Western Cape
Naby belangrike plekke.
Lodewyk K. - 16th October 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Netjiese en skoon dorp.
Stephanie M. - 16th October 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn is a charming bustling town packed with history, food, wine and culture. The surrounding areas are beautiful and unique. Well worth the visit.
Valosia G. - 16th October 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Stunning area.
Jan Paul C. - 16th October 2018
staying in Kalk Bay, Western Cape
Awesome town with great views and lots to do!
Susan W. - 16th October 2018
staying in Panorama, Western Cape
A clean safe neighborhood with good medical facilities and convenient shopping centres.
Schanette M. - 16th October 2018
staying in Cape Town, Western Cape
Om elke draai 'n nuwe asemwegslaan ervaring.
Susan L. - 16th October 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus was maar mos nog altyd 'n lekker wegbreekplekkie vir ons Kapenaars al van my jeugdae. Grottostrand is pragtig onderhou. Die volop fynbos was ook so mooi.
Esmari O. - 16th October 2018
staying in Betty's Bay, Western Cape
Thank you for making our weekend special.
Christine E. - 16th October 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Lovely small town if you are looking for peace and quiet.
Albert K. - 16th October 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Dit is nou baie lekker om te kuier en geniet van die berge! Wonderlike plek!
Liesl V. - 16th October 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Jemima's restaurant was besonders teleurstellend.
Tania L. - 16th October 2018
staying in Darling, Western Cape
Dit is 'n oulike dorpie met 'n heerlike atmosfeer. Beslis 'n plek om te besoek!
Jorika P. - 16th October 2018
staying in Boland, Western Cape
Weer is meestal lekker warm met min wind.
Nathan J. - 16th October 2018
staying in Silversands, Western Cape
Asemrowend!
Tracey O. - 16th October 2018
staying in Montagu, Western Cape
It is a very average town. We enjoyed the Protea Farm tractor ride. Potjiekos not fabulous.
Jaco T. - 16th October 2018
staying in Kleinmond, Western Cape
Kleinmond is 'n juweel van die Overberg. As die weer nie saamspeel nie is daar soveel ander lekker goed om te doen en plekke om te besoek in die nabye omgewing.
Chantel B. - 16th October 2018
staying in Nature's Valley, Western Cape
Die plek is net pragtig. Daar is nie woorde nie, mens kan letterlik net daar aankom en afskakel van jou besige alledaagse lewe.
James S. - 16th October 2018
staying in Big Bay, Western Cape
Prime spot for a real holiday with your family.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com