Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19539 reviews.
Marne O. - 30th October 2019
staying in De Kelders, Western Cape
'n Heerlike verassing en baie aangename, veilig en rustige omgewing.
Lourens C. - 30th October 2019
staying in Wellington, Western Cape
Pragtige plek.
Odette B. - 30th October 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Daar is nie baie vir die kinders om te doen nie so my voorstel is dat hulle kyk na so iets veral buite seisoen.
Zelda L. - 30th October 2019
staying in Rondebosch, Western Cape
Pragtige area.
Helet W. - 30th October 2019
staying in Brackenfell, Western Cape
Dis baie goed geleë om enige ander dele van die Kaap te besoek vir 'n dag-uitstappie. En dis naby groot inkopiesentrums. Veilige woonbuurte.
John L. - 30th October 2019
staying in Paarl, Western Cape
Baie mooi gholfbaan.
Franz T. - 29th October 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Jy moet dit self ondervind. Daar is nie woorde nie. Twee nagte is te kort. Die tyd vlieg verby.
Mareza L. - 29th October 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
Mooiste plase teen die Sederberge.
Alat L. - 29th October 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Die mense is baie vriendelik en ontvanklik. Heerlike restourante met yummy kos. Vir die beste seekos ooit, gaan eet by "The Shack"!
Kobus C. - 29th October 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige plek.
Annette R. - 29th October 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Dit lyk na 'n lekker plekkie om 'n paar dae te ontspan. Ons was ongelukkig oor 'n naweek van Saterdagmiddag daar en dus was meeste plekke toe. Sal beslis weer 'n draai daar maak, maar die keer sorg dat ons deur die week daar is.
William H. - 29th October 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Swellendam is a must see and a beautiful town.
Donovan S. - 29th October 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Hou dit so, veral die netheid en bekostigbaarheid.
Ralph B. - 29th October 2019
staying in Big Bay, Western Cape
Great environment.
Heinrich S. - 29th October 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Lekker plek om te rus.
Asiphe A. - 29th October 2019
staying in Durbanville, Western Cape
Durbanville is nice.
Trevor W. - 29th October 2019
staying in Vermont, Western Cape
Beautiful and quiet place, if you would like to break away from the city life. Vermont is the place to be.
Erika P. - 29th October 2019
staying in Elgin, Western Cape
Doen die 4Venture 4x4-roete. Jy sal nie spyt wees nie!
Philip O. - 29th October 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Ek het elke besoek aan Beaufort West terdeë geniet.
Annelize R. - 29th October 2019
staying in Wolseley, Western Cape
Pragtige plek, goed vir die siel, so naby die natuur.
Frederick M. - 29th October 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
A beautiful town and setting ─ a must to experience, more than once!
Linda M. - 29th October 2019
staying in Calitzdorp, Western Cape
Top notch wineries ─ a must visit.
Tertius E. - 29th October 2019
staying in Barrydale, Western Cape
Dit wat die winkeltjies aanbied is maar gemiddeld. Kan baie verbeter.
Sania S. - 29th October 2019
staying in Rawsonville, Western Cape
Pragtige natuurskoon!
Hendriska B. - 29th October 2019
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Hier en daar was dit nogal vuil in die openbare areas.
Helet W. - 29th October 2019
staying in Somerset West, Western Cape
Lekker naby die Strand en Stellenbosch. Baie goed om te doen, ook met kinders.
Dirk V. - 29th October 2019
staying in Citrusdal, Western Cape
The Grapevine Coffee Shop in Citrusdal hoofstraat het die heel beste kaaskoek - die moeite werd om dit te proe!
Elizán K. - 28th October 2019
staying in Stellenbosch, Western Cape
Ons was aangenaam verras. Pragtige plek!
Ingrid T. - 28th October 2019
staying in Robberg, Western Cape
Reservaat met staproete 'n wonderlike belewenis! Robbergstrand mooiste in Plett en net die plek vir hondeliefhebbers!
Maretha L. - 28th October 2019
staying in Calitzdorp, Western Cape
Pragtige dorp. Bid dat dit gou sal reën en droogte gebreek sal word. Ons het die buitelugkonsert (Tribute to Andrew Lloyd Webber) by die Celebratio-plaas baie geniet.
Toni Z. - 28th October 2019
staying in Stellenbosch, Western Cape
Lovely place to visit.
Kelly-ann M. - 28th October 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Klein dorpie, maar wat ons verwag het.
Riaan C. - 28th October 2019
staying in McGregor, Western Cape
Gaan eet gerus ontbyt by Fifty One. Dit is baie besonders!
Cheryl K. - 28th October 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Sal altyd my eerste keuse wees vir wegbreek. I just love the place and his people.
Annelize T. - 28th October 2019
staying in Breede River Valley, Western Cape
Plek is asemrowend.
Sunet D. - 28th October 2019
staying in Worcester, Western Cape
Pragtige dorp. Baie om te doen.
Maryna W. - 28th October 2019
staying in Stellenbosch, Western Cape
Busy suburb.
Elaine M. - 28th October 2019
staying in Hemel & Aarde Village, Western Cape
Ek is so bly my dogter het in die omgewing getrou!
Kim S. - 28th October 2019
staying in Table View, Western Cape
The area is growing so quickly, it is so beautiful, the ocean, surf, sand and the bonus of shopping. It is like being on a tropical island, but with lots of malls! Everything you need is at your fingertips, we love Table View.
Leslie P. - 28th October 2019
staying in Port Owen, Western Cape
This was our first visit to Port Owen and we thoroughly enjoyed the long weekend. A visit to the Marina and Charlie's Brew is a must. Loved watching the anglers at Laaiplek as well.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com