Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Amalie J. - 2nd November 2018
staying in Knysna CBD, Western Cape
Knysna het oneindige moontlikhede om by besoek af te lê, een nag is heeltemal te kort om by alles uit te kom wat beskikbaar is. Sal weer moet besoek!
Amalie J. - 2nd November 2018
staying in Tergniet, Western Cape
Rustige omgewing, sal maklik vir 'n tyd daar kan uitspan.
Therese V. - 2nd November 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Was baie teleurgesteld oor die swembad toe was, maar verstaan dat sulke openbare plekke nagesien moet word.
Fpj T. - 2nd November 2018
staying in Brackenfell, Western Cape
Uitstekend geleë, maar hulle sal moet opskerp wat betref ekstra koffie, melk, suiker ens.
Andre P. - 2nd November 2018
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Melkbos is a wonderful beach and its people are very friendly.
Carole-ann D. - 2nd November 2018
staying in Paarl, Western Cape
Paarl is so peaceful and wonderful.
Tinkie S. - 1st November 2018
staying in George, Western Cape
George is 'n gerieflike en skoon dorp wat baie sentraal geleë is.
Jakobus N. - 1st November 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Goed om so 'n groot dorp in midde Suid-Afrika te hê.
Majafela M. - 1st November 2018
staying in Cape Town CBD, Western Cape
The Red Bus Tour is a great way to learn about Cape Town.
Maria P. - 1st November 2018
staying in Rondebosch, Western Cape
Just such a beautiful place with the most amazing sights.
Juanita M. - 1st November 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Heerlike middagete by Thirsty Oyster gehad.
Lizette C. - 1st November 2018
staying in Citrusdal, Western Cape
Roads have potholes and some shops need a bit of paint. People however are friendly and helpful.
Bernie B. - 1st November 2018
staying in Riversdale, Western Cape
Not much in town in terms of attractions.
Caron V. - 1st November 2018
staying in Uniepark, Western Cape
Perfect location just outside Stellies and the countryside on your doorstep. Lanzerace across the road.
Lydia N. - 1st November 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Jammer dat die voëleiland deesdae verwaarloos lyk. Tydens ons verblyf was die elektrisiteit onaangekondig af van vroegoggend tot laataand, nie goed vir toerisme nie; net een restaurant was die aand oop, byvoorbeeld.
Heidi B. - 1st November 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Eerste keer wat ons daar was, nie te groot en ook nie te klein plek nie. Mooi strande, die 3 dae daar was heerlik, dit baie geniet.
Keith N. - 1st November 2018
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Traffic into Cape Town was hectic and it appears to be the norm so if it's a business trip leave early.
Liezel D. - 1st November 2018
staying in Kenridge, Western Cape
Baie lekker plek om te bly, egter net baie warm binne.
Blanche H. - 1st November 2018
staying in Stanford, Western Cape
'n Juweel van 'n dorpie! Mal daaroor.
Marshall J. - 1st November 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Baie lieflike plek.
Melanie T. - 1st November 2018
staying in Heatherlands, Western Cape
Heatherlands is neat and quiet, peaceful.
Ronald L. - 31st October 2018
staying in Bellville, Western Cape
Five star.
Millie M. - 31st October 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Mooi area met genoeg om te doen asook net op die gras te sit en na die see en omgewing te kyk en te kyk met boek wat jy gaan vergeet om te lees.
Amalie J. - 31st October 2018
staying in Tulbagh, Western Cape
Tulbagh is 'n pragtige omgewing waarna ons uitgesien om bietjie te kuier, maar Tulbagh was nie vir ons 'n goeie ondervinding nie.
Amalie J. - 31st October 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Clanwilliam is 'n pragtige dorpie, sal meer tyd daar wil spandeer.
Vincent L. - 31st October 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Een van die mooiste plekke in SA.
Hendry F. - 31st October 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Uitstekende eetplek. Heelwat om te sien. Vriendelike dorpie.
Desroy V. - 31st October 2018
staying in Vredenburg, Western Cape
Dit is 'n baie rustige plek om weg te breek van die besige lewe waarin ons leef.
Lisa L. - 31st October 2018
staying in Thesen Islands, Western Cape
Seems like a very safe place, it was quiet and beautiful.
Keitumetse K. - 31st October 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Great place to visit.
Cecilia M. - 31st October 2018
staying in Laingsburg, Western Cape
Interessante museum op die dorp en 'n klipgooi van Matjiesfontein af.
Angelo D. - 31st October 2018
staying in Calypso Beach, Western Cape
Safe, clean and warm waters.
Marie V. - 30th October 2018
staying in Laingsburg, Western Cape
Heerlik gekuier met Afrikaanse mense.
Tokkie D. - 30th October 2018
staying in Riversdale, Western Cape
Hier kry jy die berg waar jy die "Sleeping Beauty" bo-op kan sien, interessante padstalle ens. 'n Rustige dorpie met vriendelike mense, mooi kerkgeboue, outydse huise en selfs ou petrolpompe. Verder is daar genoeg winkels en besighede waar jy kan eet, brandstof ingooi en voorraad opvul.
Annne Marie B. - 30th October 2018
staying in Robertson, Western Cape
Pragtige dorp, met vriendelike mense en heerlike wyne.
Unathi M. - 30th October 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is the place to be and I'm thinking of relocating.
Brenda B. - 30th October 2018
staying in Still Bay West, Western Cape
No WiFi in Stilbaai.
Lindie L. - 30th October 2018
staying in Herold's Bay, Western Cape
Baie lekker! Klein plekkie, maar Afrikaans. Lekker, maar klein strandjie.
Trudie P. - 30th October 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige plek gaan elke jaar maar die verblyf sien ons nie weer nie dankie!
Johan M. - 30th October 2018
staying in Southern Cross, Western Cape
Asemrowend mooi. Skoon, rustig, so mooi en kalmte van voëls was indrukwekkend. Beskou dit as 'n voorreg dat ons daar kon tuisgaan. Baie dankie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com