Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Ashley D. - 30th October 2018
staying in St James, Western Cape
Very safe environment.
Cindy P. - 30th October 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is die beste! Magical plek!
Sigmund D. - 30th October 2018
staying in Paarl, Western Cape
Paarl is a good place to relax at but places close to early.
Pikkie S. - 30th October 2018
staying in Glencairn, Western Cape
Naby Kalkbaai en Simonstad wat baie besienswardighede het.
Ria N. - 30th October 2018
staying in Wilderness, Western Cape
Pragtige wêreld.
Eunice J. - 30th October 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
'n Wonderlike toeristebestemming.
Bernise B. - 30th October 2018
staying in Stellenbosch, Western Cape
Baie mooi skoon.
Elize P. - 30th October 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Mooiste dorpie ooit! Heerlike eetplekke, alhoewel jy moet weet watter is oop en op watter tye. Rustig, mooi natuur en pragtige gerestoureerde huisies.
Charmain P. - 30th October 2018
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Stunning.
Rhonwyn H. - 30th October 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Friendly people, clean town. Lots to see and can drive to neighbouring towns.
Mel D. - 30th October 2018
staying in Paradise, Western Cape
This is a must stop over. It's in a quiet area and with the most stunning view.
Adri C. - 30th October 2018
staying in Britannia Bay, Western Cape
Area is stil en veilig. Strand is super skoon en mense rondom vriendelik. Beste vakansie ligging in die Weskus.
Jacky M. - 30th October 2018
staying in Table View, Western Cape
Table View area is safe.
Elmarie V. - 30th October 2018
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Pragtige dorpie en alles is loopafstand van mekaar af. Veilige strate en vriendelike mense.
Marietjie O. - 30th October 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Skoon en netjiese dorp. Heerlik om daar te kuier. Mense vriendelik en behulpsaam.
Dalene V. - 30th October 2018
staying in Strand, Western Cape
Ek sal dit aanbeveel gedurende die werksdae, maar die toestroming van mense oor die naweke, met geraas en rommel sal ek definitief nie aanbeveel nie.
Awanda V. - 30th October 2018
staying in Hout Bay, Western Cape
Love the marketplace!
Susan J. - 30th October 2018
staying in Knysna, Western Cape
Lieflike dorp.
Annelie F. - 30th October 2018
staying in Riebeek West , Western Cape
Pragtige dorp en vriendelike mense!
Cheryl V. - 30th October 2018
staying in Napier, Western Cape
Regtig die moeite werd om die prag dorpie te verken. Veral Saterdae se plaasmark is 'n wenner.
Patrys W. - 30th October 2018
staying in Eikenbosch, Western Cape
Sentraal. Goed geleë.
Bernice K. - 30th October 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Ons het ons morsdood gesoek na 'n kafee en apteek! Dis definitief nie die plek om geskenkies vir geliefdes te koop nie. Meeste is kunswerke en min daarvan is billik geprys. Dis 'n pragtige dorp en baie skoon.
Carole Ann V. - 29th October 2018
staying in De Kelders, Western Cape
It is fantastic.
Constance L. - 29th October 2018
staying in Robertson, Western Cape
Robertson is 'n baie mooi toeriste-aantreklikheid en sal baie graag weer soontoe gaan.
Bart D. - 29th October 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Visit the Chris Bernard museum.
Martin V. - 29th October 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Sal die plek beslis aanbeveel.
Martha E D. - 29th October 2018
staying in George, Western Cape
Beste plek in Suid-Afrika.
Minerva E. - 29th October 2018
staying in Tesselaarsdal, Western Cape
Ek sal dit enige tyd voorstel, dis een van die beste bestemmings ooit. Baie rustig, baie lekker. Dis regtig 'n gesinsplekkie. Die kinders het dit baie geniet.
Adri O. - 29th October 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Wonderlike bestemming!
Elroy S. - 29th October 2018
staying in Witsand, Western Cape
Vriendelike en mooi dorp.
Fanie V. - 29th October 2018
staying in Lutzville, Western Cape
Baie mooi omgewing en baie interessanthede om te sien.
Karel I. - 29th October 2018
staying in Ceres, Western Cape
Ceres is te warm.
Elmarie H. - 29th October 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige en rustige dorpie. Lekker plekkie om te kom ontspan en weg te breek van die stad se lawaai en gejaag.
Herchell F. - 29th October 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Fantastiese plek om te besigtig.
Cecilia G. - 29th October 2018
staying in Strand, Western Cape
Groot probleem met dronk jongmense oor naweke deur die dag en in die aand. Het glad nie veilig gevoel om rond te loop nie. Baie sad, want 'n paar jaar terug het ons vir lang ente teen die strand opgestap. Nou met sonsonder is dit nie veilig nie. Informele straat vendors verkoop openlik dwelms aan jongmense. Waar is die polisie se teenwoordigheid?
Melissa G. - 29th October 2018
staying in Witsand, Western Cape
Kom gereed met jou kruideniersware en drankies. Die winkels het beperkte voorraad, maak baie vroeg toe en pryse kan bietjie knap wees. Maar andersin is dit 'n pragtige dorpie wat baie het om te bied.
Sue N. - 29th October 2018
staying in Stanford, Western Cape
Hidden gem!
Johan W. - 29th October 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Net die plek om dwarsdeur die jaar te onspan, buite seisoen natuurlik.
Diana L. - 29th October 2018
staying in Muldersvlei, Western Cape
Die area is baie droog nou oor al die waterbeperkings, maar dit maak geen verskil aan die gehalte kliëntediens by Hawksmoor. Ons het ook die Cape Holiday Show bygewoon en dit was groter as wat ons verwag het.
Hannes J. - 29th October 2018
staying in Brandwacht, Western Cape
Rustige omgewing.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com