Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19585 reviews.
Petra B. - 8th August 2017
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Dis die hart van Stellenbosch en die pragtige geboue van die Universiteit alleen is 'n besoek aan Stellenbosch werd!
Lizl K. - 8th August 2017
staying in Elgin, Western Cape
Wonderlike wynplase om te besoek, Almenkerk & Paul Wallace. Persoonlike aanslag by Paul Wallace soos lanklaas beleef.
Belinda B. - 8th August 2017
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Dis is seker een van Mosselbaai se mees aangename gebiede.
Leon C. - 8th August 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Beautiful place, beautiful people.
Dirk C. - 8th August 2017
staying in Malmesbury, Western Cape
Pragtig plek. Skoon en netjies. Amazing Spar op die dorp. Sal graag daar gaan bly!
Annelies W. - 8th August 2017
staying in Clanwilliam, Western Cape
For people with not a 4x4 car just note that lots of roads in the Cederberg area are gravel roads specially difficult if you want to go to small villages like Wuppertal (not worth the long drive there).
Albertus V. - 8th August 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bloubergstrand roep my as ek Kaap toe gaan.
Alex S. - 8th August 2017
staying in Port Owen, Western Cape
Sal verseker weer binnekort gaan kuier.
Clive W. - 8th August 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Sal graag daar wil oorbly met toekomstige Jazz Festivals op Tietiesbaai.
Elsabé V. - 7th August 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie om te doen en sien. Sal beslis teruggaan.
Annika P. - 7th August 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Die waterval was vir ons die hoogtepunt. Goeie museums. Bietjie gesukkel om inligting aanlyn te vind oor van die plekke.
Ronel V. - 7th August 2017
staying in George, Western Cape
Sal graag weer gaan. Dis 'n baie mooi wêreld.
Roomene C. - 7th August 2017
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige dorp! Skoon! Vriendelike mense en plek om mens se batterye te herlaai.
Eddie J. - 7th August 2017
staying in Worcester, Western Cape
Mooi dorp, genoeg om te doen en te sien.
Azelle V. - 7th August 2017
staying in McGregor, Western Cape
Sal dit absoluut aanbeveel.
Linodia T. - 7th August 2017
staying in Citrusdal, Western Cape
Baie pragtige dorpie, nie veel winkel keuses nie maar wat daar is, is darem voldoende.
Shawn W. - 7th August 2017
staying in Hemel & Aarde Village, Western Cape
Sal definitief dit aan beveel en selfs weer daar gaan bly.
Stella S. - 7th August 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Lovely laidback town if you want to recharge the batteries. I would like to see more restaurants though.There were not too many to choose from.The ones I visited were not up to scratch and not worth paying a second visit. Exorbitant prices for mediocre fare.
Rika S. - 7th August 2017
staying in Vermont, Western Cape
Mal oor die area. My kinders woon net bietjie boontoe in Onrusrivier. Baie netjiese area en naby genoeg aan al die geriewe wat noodsaaklik is.
Lara S. - 7th August 2017
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Die aktiwiteite vir 'n kleintjie was in perfekte radius van mekaar. Die diens was fantasties by al die plekke waar ons was: die swembad, spa, restaurante en speel area. Dankie almal!
Adriaan P V. - 7th August 2017
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Groot vraagteken oor veiligheid saans.
Annette T. - 7th August 2017
staying in Pearly Beach, Western Cape
Rustig, stil en vriendelike mense.
Helena W. - 7th August 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Uitstekende vakansiebestemming! 'n Verskeidenheid van dinge om te doen en te sien, rustige omgewing.
Gavin H. - 7th August 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Beautiful village, very friendly locals. Lovely feel and safe.
Taryn F. - 7th August 2017
staying in Hannas Bay, Western Cape
Quiet and friendly place.
Edna A. - 7th August 2017
staying in Glencairn, Western Cape
'n Geskiedkundige en karaktervolle omgewing wat in enigiemand se smaak sal voldoen.
Elsabé K. - 7th August 2017
staying in Big Bay, Western Cape
Dis 'n pragtige omgewing.
Pieter G. - 6th August 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
As jy nog nie daar was nie, sorg dat jy Tulbagh besoek! Die mooiste plek en besienswaardighede om van te kies en te keur.
Barbara B. - 6th August 2017
staying in Barrydale, Western Cape
Lekker geëet by die Bistro Blues Restaurant.
Yolani V. - 6th August 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Mense moet net weet dat jy party dae gaan wegwaai, maar die berge en see maak dit die moeite werd om daar te wees.
Craig G. - 6th August 2017
staying in Hermon, Western Cape
Nice little farm town.
Jacques H. - 5th August 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Beautiful relaxed city with all shops, restaurants and tourist locations within walking distance of one another. Wine tasting just a short drive away and close enough to Cape Town not to be isolated.
Mangaliso Ronald N. - 5th August 2017
staying in Stellenbosch, Western Cape
Clean cosmopolitan town.
Janine M. - 5th August 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Fantastic getaway.
Tania S. - 4th August 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Sal net langer wil bly om al die winkels en galerye te besigtig, want hulle was almal klaar toe, toe ons daar aankom op 'n Saterdagmiddag en bitter min was oop op die Sondagoggend.
Yolanda F. - 4th August 2017
staying in Swartland, Western Cape
Pragtige plek en vriendelike mense. Altyd spesiaal.
Mr. Jan R. - 3rd August 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Baie interessante besienswaardighede, 'n dorpie wat ryk is aan geskiedkundige besienswaardighede.
Heidi B. - 3rd August 2017
staying in Century City, Western Cape
Van my kollega's wat saam was het gesê hulle sal enige tyd daar bly. Dit het vir my glad nie gevoel asof ek in 'n stad is nie. Het ook altyd veilig gevoel.
Gerda S. - 3rd August 2017
staying in Greyton, Western Cape
Baie mooi klein dorpie. Net reg vir 'n naweek se kuier en wegkomkans vir rus.
Ronel B. - 3rd August 2017
staying in Bredasdorp, Western Cape
Die plek het my hart gewen.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com