Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Laurika V. - 28th October 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Wat 'n mooi dorpie!
Mmalepelle Joy Mantati M. - 28th October 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
It's a great area with a lot of places to go to.
Gerhard V. - 28th October 2018
staying in Tergniet, Western Cape
Pragtige deel van die land. Ons het ver teen kus gaan stap. Voel nog veilig hier.
Pieter L. - 28th October 2018
staying in Still Bay West, Western Cape
Dit bly 'n pragtige dorpie met alles wat mens nodig het vir 'n heerlike vakansie. Eerste keer wat ons buite seisoen daar was, die plaaslike inwoners is lekker, het 'n wonderlike tyd gehad.
Tholoana R. - 28th October 2018
staying in Newlands, Western Cape
Beautiful, safe and ideal location for my stay.
Hendrik D. - 28th October 2018
staying in Sedgefield, Western Cape
Die dorp is sentraal geleë om hierdie deel van die tuinroete te verken.
Wessel S. - 27th October 2018
staying in Paternoster, Western Cape
'n Bekoorlike vissersdorpie met 'n unieke karakter en wonderlike eetplekke. Hier kan jy rus en ontspan.
Anina A. - 27th October 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Uitstekend.
Karel V. - 27th October 2018
staying in Tulbagh, Western Cape
Daar is baie geskiedenis te sien.
Nolene L. - 27th October 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Pragtige dorpie, mooi natuurskoon.
Lizette B. - 27th October 2018
staying in Bellville, Western Cape
Is bietjie ver van die see af, maar oor die algemeen 'n lekker dorpie.
Tom U. - 27th October 2018
staying in Britannica Heights, Western Cape
Dis 'n plek wat jou laat voel jy is op die hoogte van die wêreld met 'n uitsig oor die toekoms en die verlede, rustig en veilig.
Merelise F. - 27th October 2018
staying in Heatherlands, Western Cape
Skoon, 'n pragtige omgewing.
Renier F. - 27th October 2018
staying in De Rust, Western Cape
Klein, rustige, plattelandse dorpie met geen groot winkelsentrums nie. Die nodigste goedere is wel beskikbaar. Verskeie besienswaardighede kan in die omgewing besoek word.
Elize V. - 27th October 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Prins Albert is 'n fantastiese, netjiese, skoon, vriendelike toeristedorpie met tonne om te doen.
Marieta C. - 27th October 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Fantiese plek. Ons trek binnekort hierheen. Kan nie wag om ons nuwe lewens hier te begin nie!
Elsa D. - 27th October 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Gee watertenks vir die Donkey Sanctuary asb!
Willem P. - 26th October 2018
staying in Perlemoen Bay, Western Cape
Schitterende plek! Walvissen en zeeleeuwen gespot.
Hendrik D. - 26th October 2018
staying in Agulhas, Western Cape
Beslis 'n besoek werd.
Sherneil K. - 26th October 2018
staying in The Island, Western Cape
Ideal for romantic getaway but not for family holiday.
Christian K. - 26th October 2018
staying in Robertson, Western Cape
'n Klad op Munisipaliteit en gemeenskap se naam dat die eens puik museum in Paul Kruger-straat die afgelope jare net 'n murasie en rommelhoop is en nie herbou word nie. Wingerde en boorde op die plase in die distrik is pragtig en 'n vreugde om te besigtig.
Jannie P. - 26th October 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Verrassende natuurskoon, al is dit nou baie droog.
Lance H. - 26th October 2018
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Natuurskoon ongelooflik mooi, veilige area naby aan Knysna.
Fraulein D. - 26th October 2018
staying in Upper Old Place, Western Cape
Stil en rustige omgewing.
Suegnet L. - 26th October 2018
staying in Panorama, Western Cape
Nie werklik 'n toeriste-area nie, maar naby genoeg. Alle mediese praktyke is binne stapafstand, sowel as 'n kruideniersware winkelgroep. Panorama Mediclinic is letterlik 300 m ver.
Cecelia C. - 26th October 2018
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Die paaie is baie besig en smal, stap is jou beste opsie, daarom is verblyf wat sentraal is, baie gerieflik.
Abraham J. - 26th October 2018
staying in Strand, Western Cape
Ek is mal oor Strand.
Pieter V. - 26th October 2018
staying in Paarl, Western Cape
Goed geleë om Kaapstad en omgewing te besoek.
Pieter V. - 26th October 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Net goeie oornagstop.
Lizl B. - 26th October 2018
staying in Knysna, Western Cape
Beveel dit vir elke persoon aan.
Frans P. - 26th October 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Pragtig.
Charmaine S. - 26th October 2018
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Wonderlike omgewing.
Tom U. - 26th October 2018
staying in Bredasdorp, Western Cape
Pragtige, skoon dorp wat jou lus maak om sommer daar te bly.
Eniah M. - 25th October 2018
staying in Milnerton, Western Cape
Clean and secure place.
Dave V. - 25th October 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Swartberg Hotel beslis 'n besoek werd.
Leon D. - 25th October 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Baie lekker plek.
Frans M. - 25th October 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan is a great get away from Cape Town. The wind is perfect for kite and wind surfing. The shops and restaurants are lovely and worth visiting. A holiday destination, you won't get tired of.
Marlena D. - 25th October 2018
staying in Santos Bay, Western Cape
Was heerlik om snags die branders op die strand te hoor breek. Lekker strand reg voor trein.
Lizette F. - 25th October 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Bekoorlik en hoogs aan te beveel.
Lindy H. - 25th October 2018
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Lekker plek en naby aan beide Saldanha en Vredenburg.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com