Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.58 out of 5 based on 40659 reviews.
Coreen N. - 6th October 2021
staying in Greyton, Western Cape
Special.
Ronelle C. - 6th October 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Pragtige plek. Sal graag in die toekoms weer soontoe wil gaan.
Giovanni A. - 6th October 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Best tourist destination in the world.
Louisa D. - 6th October 2021
staying in Bredasdorp, Western Cape
Lieflike koffie/ontbyt by Bredasdorp Square en lekker, vars, plaaslike produkte om die hoek by Varsmark.
Chris S. - 6th October 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Welgedaan Kaapstad, jy betower jou gaste met jou skoonheid en die vriendelikheid van die mense daar. Elke dag was ons vriendelik gegroet waar ook al ons beweeg het, uitgevra of ons die of daai besienswaardigheid al besoek het. Orals waar ons geshop het, was die mense so goed met hul vernuf, ons het soms meer verskeidenheid gekry as wat ons wou. Jul het die wenresep vir toerisme, die res van die land kan gerus by jul 'n blaadjie neem, ons wil nou net Kaap toe gaan weer.
Riana V. - 6th October 2021
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Love love love die plek.
Lionel S. - 6th October 2021
staying in Great Brak River, Western Cape
Groot-Brakrivier was vir my oor die algemeen skoon en netjies en oor die algemeen ook veilig.
André D. - 6th October 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Nice place to be. Lots of things to do.
Iain D. - 6th October 2021
staying in St Helena Bay, Western Cape
Far enough from the city, yet close enough if you need it!
Tom F. - 6th October 2021
staying in St Helena Bay, Western Cape
Everything you want from a West Coast experience!
Charles V. - 6th October 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Soveel om te sien en doen in Mosselbaai. Ons ry gewoonlik net verby Mosselbaai vanaf George Lughawe sonder om te stop. Doen jouself die guns en ontdek Mosselbaai as a bestemming volgende keer.
Alta L. - 6th October 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Vir seker een van die mooiste en skoonste stede in Afrika, en dalk nog die wêreld!
Charlotte D. - 6th October 2021
staying in Still Bay, Western Cape
Ek was baie verbaas oor hoe pragtig die strand daar is en Jongensfontein daar naby is net so mooi.
Lu-amy B. - 6th October 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Great city.
Helgard V. - 6th October 2021
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai self bied nie so baie behalwe vir baie lekker swemstrand nie en is 'n veilige, klein vakansiedorp met atmosfeer en al die winkeltjies wat jy tipies verwag. Die ligging is egter ideaal om die res van die suidpunt van Afrika te ontdek.
Chris V. - 6th October 2021
staying in Prince Albert, Western Cape
Wonderlike dorpie met fantastiese restaurante en aktiwiteite om elkeen se smaak te pas. Kom ervaar Karoo-gasvryheid op sy beste!
Johan S. - 6th October 2021
staying in Hermanus, Western Cape
Fantasties. Restaurante uitstekend.
Trudie L. - 6th October 2021
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Pragtige plek met oulike restaurante.
Farnando P. - 6th October 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Baie mooi area. Vriendelikheid van mense.
Marghy S. - 6th October 2021
staying in Strandfontein, Western Cape
Excellent.
Ansa L. - 5th October 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Wat 'n pragtige plek. So baie om te doen en te sien. Wens ons het baie meer tyd en geld gehad om rond te ry en mooi plekke te sien en te beleef. Wonder of die mense wat daar bly besef hoe gelukkig hulle is.
Elzane P. - 5th October 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Gunsteling-reisbestemming op die Tuinroete.
Selvyn E. - 5th October 2021
staying in Struisbaai, Western Cape
Baie lekker vakansiekeuse.
Samantha V. - 5th October 2021
staying in Oudtshoorn, Western Cape
There are a variety of places to visit.
Dalene H. - 5th October 2021
staying in Still Bay, Western Cape
Rustige vakansieplek slegs vir rus en ontspan. Net nodigste winkels.
Merchant S. - 5th October 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Kaapstad is n pragtige stad met lekker eetplekkies.
Wilna V. - 5th October 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Lieflike omgewing.
Wilna V. - 5th October 2021
staying in Montagu, Western Cape
Skilderagtige plekkie omvou in die pragtige berge en rotse.
Andre W. - 5th October 2021
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Baie skoon area - puik!
Lenay Z. - 5th October 2021
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lambertsbaai is 'n pragtige plek. Was jaar 2016 daar en nou weer 2021.
Nico L. - 5th October 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Altyd lekker.
Hennie D. - 5th October 2021
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Aangename bestemming en kuierplek.
Dornico M. - 5th October 2021
staying in Cape Town, Western Cape
No matter how many times you have been there, there is always more to experience.
Fanie D. - 5th October 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Nee wat, alles in Kaapstad is net regtig nice en lekker.
Jean S. - 5th October 2021
staying in West Coast, Western Cape
Weskus gaan my meer sien.
Renaldo V. - 5th October 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Sal weer gaan.
Jo-ann F. - 5th October 2021
staying in Onrus, Western Cape
People in the Onrus area are very friendly and welcoming. We enjoyed the area immensely.
Willida P. - 5th October 2021
staying in Grabouw, Western Cape
Die Elgin-mark was 'n belewenis.
Jacolize C. - 5th October 2021
staying in Yzerfontein, Western Cape
Dis lekker daar, maar soos alle Weskus-plekke raak Yzerfontein ook maar te groot. Dis al 'n dorp en nie meer 'n Weskus-plekkie nie. Dis deel van die lewe, maar dis al klein bietjie onlekker wat ek kan noem. Dis nie negatief nie, net klein bietjie onlekker.
Leonie D. - 5th October 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Was a very pleasant stay.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]