Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.
"I loved Gansbaai. It's quiet, safe, it has all the shops needed. Nature around is astonishing. We travelled further south to the other towns and I wish we stayed longer in Gansbaai. Next time I will spend more time there."
"Climate great for an escape from colder Cape Town. Suprisingly good restaurants. Nice laid-back atmosphere."
"Merk agteruitgang op wat Knysna se dorpsgebied betref in vergelyking met wat ons gewoond was in die verlede."
Great Brak River, Western Cape
Oppi See"Die Spar, De Dekke setrum en wassery is goed geleë naby die gastehuis. Besoek gerus die ander plekkies in en om die area, bv. die Rococo Chocolaterie, die Kleine Loerie Bakkery en die Boplaas-wynstal by Klipheuwel op die R102 naby Kleinbrak."
"Betty's Bay is a small seaside village. You must be going there to enjoy the quiet and peace and the beauty of nature and the beach."
"By 'n vorige geleentheid het ons die historiese toer per donkiekar gedoen wat een van die beste dinge was tydens ons vakansie. Iets wat ons definitief kan aanbeveel."
"Dis lekker om te sien hoe mense sukses maak van ou plekkies met 'n heel moderne gevoel en gerief. Inspirerend."
"Besoek Hermanus al vir jare, maar steeds verwonderd oor nuwe winkels en uitbreiding van woonhuise."
"Fantastisie plek vir 'n gesinsvakansie met hope vermaak vir die hele gesin."
"Ek sou nie sê 'n toeristebestemming nie, maar wel 'n fantastiese blyplek of oornagbestemming. Die dorp is baie netjies en 'n mens voel sommer tuis daar."
"Route 62 from Ladysmith side absolutly terrible and we should have taken N2, 40 km shorter than route 62."
"Oulike dorpie en vriendelike inwoners. Ongelukkig was sommige van die besienswaardighede en veral plaastalle en deli's nie altyd oop tydens ons besoek nie (of dalk het hulle net laat oopgemaak)."
"Very interesting and peaceful place except perhaps for the constant cooing of the caged pigeons all night. Just outside the bedroom window. The locals are friendly and very helpful. Central to lots of interesting towns that are only a short distance to travel."