Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19539 reviews.
Dup F. - 26th May 2017
staying in Ceres, Western Cape
Mooi dorp.
Nadine C. - 26th May 2017
staying in Moorreesburg, Western Cape
Nothing much to see in Mooreesburg town itself ... but there are some wine farms in the area which we visited. Landscape is beautiful ...wheat and sheep farming area.
Lewellin B. - 26th May 2017
staying in Nuwerus, Western Cape
Sterk aan te beveel.
Ben L. - 26th May 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster het 'n eie aard en karakter wat dit 'n unieke ondervinding maak en 'n mens hoop dit word so vir die toekoms behou.
Marietjie A. - 26th May 2017
staying in Hout Bay, Western Cape
Taxibestuurders is absoluut chaoties - stop net waar en wanneer hulle wil sonder aanduiding.
Michele C. - 26th May 2017
staying in Port Owen, Western Cape
Lovely village. Great beach to walk dogs. Would easily return!
Elize D. - 25th May 2017
staying in Simondium, Western Cape
Dit is 'n pragtig streek om net rustig te raak en die verskillende wynplase te besoek.
Annibell O. - 25th May 2017
staying in Reebok, Western Cape
Ek love Reebok.
Francois N. - 25th May 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster se strate is lekker stil en baie fietsryvriendelik.
Juanita J. - 25th May 2017
staying in Bovlei, Western Cape
Al die kelders is loopafstand van Dunstone en dit is 'n pragtige vallei.
Wendy P. - 25th May 2017
staying in Clanwilliam, Western Cape
Ons is dikwels in die verlede in die Cederberg en omgewing. Ons geniet dit altyd om die omgewing te besoek!
Chris S. - 25th May 2017
staying in Worcester, Western Cape
Wonderlike dorp met heelwat om jouself mee besig te hou.
Ina V. - 25th May 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Dit ondersteun die vakansiepubliek en gee genoeg besienswaardighede. Die plaaslike mense is vriendelik en tegemoedkomend.
Jan S. - 25th May 2017
staying in Vredenburg, Western Cape
Sentraal naby Saldanha en Jacobsbaai en nuwe Mall maak dit gerieflik. Vredenburg is 'n skoon dorp.
Susan R. - 25th May 2017
staying in Hout Bay, Western Cape
Houtbaai is so 'n bekoorlike plek.
Philicia B. - 25th May 2017
staying in Greyton, Western Cape
Unieke bestemming, veral tydens die jaarlikse klassieke fees. Hoogste aanbeveling!
Estelle P. - 25th May 2017
staying in Durbanville, Western Cape
Baie uitgebrei en goed om te doen.
Christina H. - 25th May 2017
staying in Greyton, Western Cape
Pragtige dorpie met mooi bome en vriendelike mense. Die musiekfees was weereens van die hoogste gehalte.
Johan P. - 25th May 2017
staying in Hout Bay, Western Cape
Dalk nie die beste area in die herfs or winter nie (agv die ligging van die berge kom die son baie laat op).
Mukesh P. - 25th May 2017
staying in Cape Town CBD, Western Cape
.
Sandra N. - 24th May 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Lovely quaint little town - lovely weekend breakaway.
Michiel F. - 24th May 2017
staying in Courtrai, Western Cape
Lekker stil woonbuurt.
Elsa G. - 24th May 2017
staying in Brandwacht, Western Cape
Baie goeie ligging om die area in en om Stellenbosch te verken.
Gerrit V. - 24th May 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Ons is mal oor Bloubergstrand. Dit is die ideale plek vir 'n gesinsvakansie en naby genoeg aan alles.
Hanna V. - 24th May 2017
staying in Durbanville, Western Cape
Sentraal. Binne bereik van al die besienswaardighede.
Tammy M. - 24th May 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Great restaurants, try Betty Blue for breakfast and Tapas for the divine nachos.
Jan K. - 24th May 2017
staying in Riversdale, Western Cape
Die trunk is die moeite werd om te besoek, asook die wyn van Aan't Vette.
Tersia S. - 24th May 2017
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Netjiese dorp, padblokkades en nagwagte is 'n wins
Francois D. - 24th May 2017
staying in Lakeside, Western Cape
Oornag gerus daar. Jou verwagtinge sal oortref word.
Karin N. - 24th May 2017
staying in Riversdale, Western Cape
Dit was my eerste oorslaap, maar my tweede besoek aan Riversdale. Baie vriendlike mense en ek hou van die loopafstande tussen die winkels.
Riƫtte B. - 24th May 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Dit was ons eerste besoek aan daardie omgewing en dus was elke oomblik iets nuut en `n groot ervaring!
Amanda D. - 23rd May 2017
staying in Paarl, Western Cape
Een van die beste plekke om te besigtig. 24 jaar daar gewoon en mis dit steeds!
Patricia Gertruida B. - 23rd May 2017
staying in Port Owen, Western Cape
Port Owen is 'n paradys. En 'n baie netjiese plek. Ek en Abe sal self as die Here wil daar kom aftree.
Ronel S. - 23rd May 2017
staying in Swellendam, Western Cape
Dis 'n baie mooi, skoon dorpie.
Khanyo M. - 23rd May 2017
staying in Camps Bay, Western Cape
Beautiful place to relax and with amazing activities.
Aletta M. - 23rd May 2017
staying in Hermanus, Western Cape
Mal oor Hermanus!
Natasha V. - 23rd May 2017
staying in Pinelands, Western Cape
Baie skoon en mooi ligging.
Heleen W. - 23rd May 2017
staying in Rondebosch, Western Cape
Dis 'n baie mooi area en gerieflik naby die lughawe.
Marietjie B. - 23rd May 2017
staying in Sandbaai , Western Cape
Baie mooi en sentraal aan ander aantreklikhede.
Estelle M. - 22nd May 2017
staying in Langebaan, Western Cape
Geneig om altyd Kaapstad toe te gaan - Weskus was rerig lekker.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com