Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Johanetta F. - 3rd October 2018
staying in Perlemoen Bay, Western Cape
Dit is beslis 'n pragtige plek.
Cp V. - 3rd October 2018
staying in Struisbaai, Western Cape
Asemrowende baai met walvisse wat baljaar om jou vakansie ekstra spesiaal te maak.
Lea V. - 3rd October 2018
staying in Mossel Bay, Western Cape
Pragtige hawestad.
Louretha K. - 3rd October 2018
staying in L'Agulhas, Western Cape
Pragtige veldblomtyd!
Tania W. - 3rd October 2018
staying in Knysna, Western Cape
Die personeel in restaurante en winkels is baie ongeduldig en onvriendelik (nie met my nie, maar was interessant om dit waar te neem oral om ons). Die paaie is haglik. Die natuurskoon is onbeskryflik asemrowend en Knysna is beslis 'n besoek werd.
Arthur B. - 3rd October 2018
staying in McGregor, Western Cape
Pragtige natuurskoon en wonderlike staproetes.
David B. - 3rd October 2018
staying in Struisbaai, Western Cape
Heerlike en gasvrye dorp.
Naretha F. - 3rd October 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Dis 'n pragtige dorpie, skoon en netjies en gerieflik naby die Kaap vir 'n wegbreek.
Louise A. - 3rd October 2018
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Vriendelike mense wat tyd maak vir geselsies!
Ruth M. - 3rd October 2018
staying in Reebok, Western Cape
Alles was gerieflik.
Julie C. - 3rd October 2018
staying in McGregor, Western Cape
A quaint little town.
Lydia D. - 3rd October 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is only better every year! Spring in Hermanus means whales, the sweet smell of fynbos in bloom and some amazing and highly inventive restaurants. What's there not to love!
Jacinta A. - 3rd October 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Loved the little shops and all the wine tasting as well as the craft beer tasting in this town.
Hazel H. - 3rd October 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Baie lekker stil dorpie.
Lucille B. - 3rd October 2018
staying in Still Bay East, Western Cape
As jy wil wegkom van alles is Still Bay East die plek! Lekker rustig.
Hanlie B. - 3rd October 2018
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
'n Dorpie wat jy moet besoek aan die Weskus!
Brendan L. - 3rd October 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Baie mooi en rustige plekkie.
Hanlie B. - 3rd October 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Dit is so sentraal geleë dat jy gemaklik na besienswaardighede kan ry en voor donker weer kan terug wees.
Nardus V. - 3rd October 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Was by die Voëleiland, wat insiggewend was, en die museum. Het gaan eet my Muisbosskerm wat ons baie geniet het. Was by Isabellas en Weskuskombuis. Het beide restaurante geniet. Dit was blommetyd en daar was baie geleentheid om mooi fotos van blomme te neem. Ons het die tyd geniet, maar daar is anders nie veel meer warvan ek bewus was om te doen in die dorp nie.
Hilda G. - 3rd October 2018
staying in Ladismith, Western Cape
Orraait vir oornag!
Grant M. - 3rd October 2018
staying in Dana Bay, Western Cape
Baie lekker plek, rustig en naby die see, wat meer soek 'n mens?
Cecile S. - 3rd October 2018
staying in Still Bay East, Western Cape
Pragtige plek! Die dorp word mooi in stand gehou.
Eleanor C. - 3rd October 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige dorp. Sal net aandag aan die regmaak van hulle strate moet gee.
Melanie F. - 3rd October 2018
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Dit is 'n pragtige dorpie met die mooiste uitsig oor die see en baai. Die perfekte plek vir 'n rustige naweek of oorslaapplek.
Michelle P. - 3rd October 2018
staying in Voëlklip, Western Cape
Voelklip is baie stil en rustig en dis lekker oor dit nie in die middedorp is waar daar baie meer mense en lawaai is nie.
Elmare V. - 3rd October 2018
staying in Gansbaai, Western Cape
Gansbaai is rustig.
Renee P. - 3rd October 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Fantasties, ons gaan ten minste een keer 'n jaar.
Andre V. - 3rd October 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Onbeskryflik mooi.
Carli B. - 3rd October 2018
staying in Kleinmond, Western Cape
Baie skoon dorp. Plattelandse kusdorpie.
Achanté N. - 3rd October 2018
staying in Agulhas, Western Cape
Mooi dorpie. Baie uitgebrei oor die jare.
Rita-lize C. - 3rd October 2018
staying in Somerset West, Western Cape
Pragtige plek, was altyd in die Melkbos, Blouberg omgewing en ook in Paarl en Stellenbosch, maar nog nooit in Somerset-Wes nie, ons verwagtinge is regtig oortref, pragtige plek.
Danie C. - 3rd October 2018
staying in Ceres, Western Cape
Te besig, omgewing is baie mooi.
Riana D. - 3rd October 2018
staying in George, Western Cape
George is 'n pragtige dorp met so baie om te doen en te sien. Dit is ook nabygeleë aan die see bv. Groot Brakrivier, Hartenbos en Mosselbaai. Asook Knysna, Wildernis en Plettenbergbaai. Dit is eintlik perfek geleë as mens teen die Suidkus wil toer. En die feit dat daar ook 'n lughawe is, maak dat afstand nie 'n probleem is nie.
Ena B. - 3rd October 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Fantastiese restaurante, asemrowende ligging en vissershuisie-tema maak die dorpie super spesiaal. Ek sal weer en weer terugkom.
Aletta J. - 2nd October 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Very friendly people'
Jannie S. - 2nd October 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos is a place where you enjoyed yourself and want to visit again.
Joe T. - 2nd October 2018
staying in Montagu, Western Cape
Close to awesome walking trails. Beautiful landscapes.
Ansie V. - 2nd October 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Moenie die ghost walk van Aisla misloop nie! Dis 'n uitstekende ervaring. Wonderlike gids en mens.
Fritz S. - 2nd October 2018
staying in Stellenbosch, Western Cape
Die verkeer is te erg.
Richard Gregorius N. - 2nd October 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Sal beslis weer daar gaan kuier.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com