Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19539 reviews.
Carol G. - 24th October 2019
staying in Sandbaai , Western Cape
We were so impressed with the Sandbaai walkway with it's clay plaques, dedicated to loved ones which are cemented into the walkway, that we are arranging to have one made for our deceased father, mother and brother as our parents stayed in Onrus for the latter part of their lives.
Nadine W. - 24th October 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
The most stunning, beautiful and peaceful village.
Dorothea Maria C. - 24th October 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Die uitsig op Tafelberg en oor Robbeneiland is wonderlik. Lekker atmosfeer.
Lindsay D. - 24th October 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bloubergstrand is an amazing destination regardless of the accommodation you have. It's safe and the view is amazing.
Karien D. - 23rd October 2019
staying in De Kelders, Western Cape
Pragtige bestemming vir 'n wegbreek.
Mariza C. - 23rd October 2019
staying in Velddrif, Western Cape
Ideaal vir rustige vakansieverblyf.
Emma V. - 23rd October 2019
staying in Stanford, Western Cape
Prachtige wandeling gemaakt over het "Wandelpad" door Stanford. Ontzettend mooie omgeving en veel leuke vogeltjes.
Friedrich G. - 23rd October 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Baie mooi dorp met mooi natuur en te veel om te doen en te verken. Hier sal jy elke minuut van die dag iets anders kan doen. Gaan besoek Hermanus en vind uit ─ 'n fees sal jy vind, winter óf somer.
Friedrich G. - 23rd October 2019
staying in Napier, Western Cape
Baie rustig, vriendelike mense, heerlike restaurante, mooi dorp om te oornag en rond te loop.
Friedrich G. - 23rd October 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
'n Pragtige deel van ons land met tradisie van kuns en kultuur. Goeie, vriendelike mense en 'n verwelkomende dorp in ons mooi land met toegangsroetes op pad vanaf Meiringspoort na die see of waar ook al.
Patricia D. - 23rd October 2019
staying in Worcester, Western Cape
Warm and friendly people.
Elsa C. - 23rd October 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Dis beslis die moeite werd om 'n draai te gaan maak by die Chris Barnard Gedenk-museum.
Gerhard L. - 23rd October 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Raak minder aantreklik soos tyd aanstap, vanweë oorbevolking en digtheid van behuising. Die intieme kusdorp-gevoel is finaal weg.
Deon V. - 23rd October 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Lekker vakansiedorpie, het verlief geraak op die dorpie. Sal beslis weer kom.
Lucille D. - 23rd October 2019
staying in De Kelders, Western Cape
Fantasmagories, dis 'n plek om aan te beveel vir vakansie.
Stephanie D. - 23rd October 2019
staying in Cape Town CBD, Western Cape
It's pedestrian friendly, didn't feel like I wasn't safe walking around during the day. I don't know about when it's dark.
Willem K. - 23rd October 2019
staying in Bellville, Western Cape
Omdat almal het verskillende idees het van Bellville moet jy dit self ervaar.
Lida K. - 23rd October 2019
staying in Wilderness Heights, Western Cape
Pragtig.
Deon P. - 23rd October 2019
staying in Hannas Bay, Western Cape
Nooit geweet dat Hannasbaai so 'n mooi strand is nie en so mooi strandhuise op die see het nie. Baie beïndruk
Rhoda S. - 23rd October 2019
staying in Onrus, Western Cape
Friendly, peaceful, neat and lovely place to rest.
Charne V. - 23rd October 2019
staying in Onrus, Western Cape
Nee, net dat ek dit wel sal aanbeveel vir ander.
Martin S. - 23rd October 2019
staying in Caledon, Western Cape
Baie mooi omgewing en aangename boeregemeenskap.
Hettie P. - 23rd October 2019
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige, skoon dorp met baie om te sien en te doen. Skilderagtige natuurskoon en omring deur die mooiste berge.
Sharon O. - 22nd October 2019
staying in Piketberg, Western Cape
Baie netjies en skoon.
Ignatius G. - 22nd October 2019
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Mooi, maar baie winderig. Baie sentraal vir ons wat tussen Kaapstad en Malmesbury moet reis.
Ja-Pe V. - 22nd October 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Beautiful. Will be going back there as much as I can.
Sandra F. - 22nd October 2019
staying in Rondebosch, Western Cape
Ek geniet die omgewing. Vriendelike mense.
Elna D. - 22nd October 2019
staying in Somerset West, Western Cape
Pragtige omgewing met baie vriendelike mense en oral in winkelsentrums word daar baie mooi na bejaardes omgesien.
Joey S. - 22nd October 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Pragtige, rustige en mooi dorp.
Mareloo V. - 22nd October 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Die dorpie is klein, maar alles wat jy nodig het is beskikbaar.
Cheryl S. - 22nd October 2019
staying in Thesen Islands, Western Cape
Loved Thesen Island. So safe, clean and beautiful. Security was fantastic.
Cheryl S. - 22nd October 2019
staying in Sandbaai , Western Cape
Hermanus is beautiful. There are lots of restaurants to choose from, so you can keep within you budget. Safe and clean.
Marelie S. - 22nd October 2019
staying in Sandbaai , Western Cape
Kan definitief die slaghuis aanbeveel: Van Blommestein Continental Butchery.
Stiaan P. - 22nd October 2019
staying in Robertson, Western Cape
Awesome.
Corrien J. - 22nd October 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n regte droomdorpie, goed geleë tussen soveel mooi plekke en naby Weskus Mall as mens aankope wil doen. Jammer net dat die crime so 'n probleem is, maar andersins was dit net 'n voorreg om daar te kon wees.
Shani D. - 22nd October 2019
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Pragtig. Ek kom weer.
Etienne N. - 22nd October 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Ons het geëet by 4 Sheeps Restaurant wat aanbeveel word. Die kos was heerlik. Die dorp is baie stil en rustig en het onlangs 'n McDonald's gekry.
Joey S. - 22nd October 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Dis 'n pragtige omgewing en net wat mens nodig het om weg te kom van die stad se gejaagde lewe. Pragtige plek.
Fazila H. - 22nd October 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
The beach is not so nice and blue.
Sammy B. - 22nd October 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie mooi in die binnekant nadat die buitekant van dorp lyk asof daar niks aangaan nie. Baie goeie restaurante en winkels.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com