Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19779 reviews.
Corena V. - 22nd May 2017
staying in Tulbagh, Western Cape
Dis altyd interessant en heerlik om in Tulbagh te kuier. Ons het die dorpie al verskeie kere besoek en wil altyd net weer terug daarheen. Hierdie jaar het die ernstige droogte 'n demper op ons entoesiasme geplaas maar ten spyte daarvan is dit nog een van die mooiste plekkies in ons land.
Corena V. - 22nd May 2017
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige dorp. Ons het al verskeie kere hier besoek afgelê omdat dit so 'n mooi en goedversorgde en netjiese dorp is. Ons vertrou dat die dorpsbestuur daarin sal slaag om die plek so mooi en netjies te hou.
Christo D. - 22nd May 2017
staying in Paarl, Western Cape
Baie mooi plek, sal enige tyd daar bly!
Natasha V. - 22nd May 2017
staying in Green Point, Western Cape
Dis 'n bedrywige plek en die straatjies is nou.
Belinda J. - 22nd May 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Very beautiful place indeed.
Nicolette G. - 22nd May 2017
staying in Hout Bay, Western Cape
Daar is iets vir elkeen in Houtbaai. Dit is sentraal genoeg om daar te bly en ander gebiede ook te besoek. Die Kaapse atmosfeer is sentraal in hierdie bestemming.
Peter M. - 22nd May 2017
staying in Stellenbosch, Western Cape
Duur.
Andre J. - 21st May 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtige dorp met die beste uitsig. Die berg is orals in jou "view"
Johannes W. - 21st May 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Naby Weskus-besienswaardighede. Heerlike koel klimaat.
Amelia H. - 21st May 2017
staying in Montagu, Western Cape
Was vir ons heerlik om in so ouwêreldse dorpie te stap en te kuier! Oulike restaurante en vriendelike mense!
Martin A. - 20th May 2017
staying in Ladismith, Western Cape
Mooi omgewing en interessante dorpie, maar daar is nie baie toeristebestemmings op die dorp self nie.
Francois D. - 19th May 2017
staying in Napier, Western Cape
Stunning.
Piet W. - 19th May 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Aangesien my man daar groot geword het, ervaar ons dit ongelukkig nie heeltamal as n toerismebestemming nie - kom kuier gewoonlik by die familie. Maar op die oog af, is daar heelwat om te doen uit n toerisme-oogpunt - Om Oppidam alleen is daar genoeg doen-dinge vir 'n hele naweek!
Alan F. - 19th May 2017
staying in The Crags, Western Cape
Such a green and beautiful area. Lots to do - I highly recommend Birds of Eden, Monkeyland, and the nearby elephant sanctuary if you like animals.
Jan B. - 19th May 2017
staying in Velddrif, Western Cape
Velddrif en Laaiplek is van my lieflingplekke met die lekkerste seekosse denkbaar. Lekker eetplekkies en ook naby Paternoster, St Helenebaai, Langebaan, Saldanah, ens. Baie om te doen. Great bestemming!
Jacquelene G. - 19th May 2017
staying in Seweweekspoort, Western Cape
Word aanbeveel.
Twane' S. - 19th May 2017
staying in Table View, Western Cape
.
Bertus B. - 18th May 2017
staying in Hout Bay, Western Cape
Houtbaai is 'n pragtige dorp, dit is net jammer dat die informele nedersetting 'n deel van die natuurskoon bederf.
Frano L. - 18th May 2017
staying in Vermaaklikheid, Western Cape
Terwyl daar nie veel aangaan nie (wat deel van die bekoring is), beveel ek sterk aan dat almal by Tannie Joey se Kontrei Winkel stop en vir die oom vra oor sy Heuningwyn. Wie weet, dalk koop jy aandele...
Glynnis D. - 18th May 2017
staying in Vredenburg, Western Cape
Dit is 'n rustige en netjiese dorp en redelik sentraal. Ek sal dit weer besoek.
Louis L. - 18th May 2017
staying in Greyton, Western Cape
Fantastiese bestemming vir 'n wegbreek om lekker te ontspan. Dorp is opvallend mooi skoon. Verskeie lekker plekke om by te eet en kuier. Dorp bied ook goeie verblyfopsies. Saterdagoggend-mark bly 'n treffer.
Chanel F. - 18th May 2017
staying in Greyton, Western Cape
Greyton is 'n lieflike dorpie met romantiese restaurantjies.
Annerie L. - 18th May 2017
staying in Wellington, Western Cape
'n Skatkis!
J.p O. - 18th May 2017
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Nice place and beautiful.
Henk L. - 17th May 2017
staying in Big Bay, Western Cape
Wat kan 'n mens sê, dis altyd lekker in die Kaap!
Henk L. - 17th May 2017
staying in Swellendam, Western Cape
'n Baie mooi plek.
Jannie V. - 17th May 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Een van die beste bestemmings in die wêreld!
Yolanda V. - 17th May 2017
staying in Stellenbosch, Western Cape
Sien volgende jaar baie.
Theuns . - 17th May 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Wonderlik. Maar hou dit stil.
Barbara D. - 17th May 2017
staying in Paternoster, Western Cape
What a lovely cosy, beautiful and clean town with wonderful friendly people that are always willing to make your stay in Paternoster a pleasant and memorable one.
Chris S. - 17th May 2017
staying in Tergniet, Western Cape
Kom voor of die huise al groter en luukser word. Plek is werklik baie netjies en skoon. `n Voorbeeld vir baie groter plekke.
Zelda O. - 16th May 2017
staying in Paternoster, Western Cape
Onbeskryflike natuurskoon!
Nina K. - 16th May 2017
staying in Paarl, Western Cape
My gunstelingprentjie van natuurskoon is as 'n mens uit die tonnel kom, aan beide kante ... ek is mal oor die Paarl.
Karel V. - 16th May 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
'n Interessante dorpie. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer daar 'n draai wil gaan maak.
Lorne M. - 16th May 2017
staying in Calypso Beach, Western Cape
Baie nice plek.
Susan K. - 16th May 2017
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtige plek.
At V. - 16th May 2017
staying in Die Boord, Western Cape
'n Heerlike stil omgewing dog naby die woelige dorp.
Leon D. - 16th May 2017
staying in Yzerfontein, Western Cape
Vriendelike mense. Baie mooi en skoon plek.
Kobus R. - 16th May 2017
staying in Beaufort West, Western Cape
Sal enige tyd weer daar oornag.
Gerrit H. - 16th May 2017
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Die dorp verdien 'n bietjie aandag en ek hoop dat die huidige munisipaliteit werk hiervan sal maak.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com