Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Rianna C. - 25th September 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Die aangenaamste, rustigste plek in die hele Wes-Kaap. As jy wil rustigheid weg van stad se gejaag af hê, is Paternoster die regte plek.
Jasmine D. - 25th September 2018
staying in Bothasig, Western Cape
Rustige gebied.
Graham W. - 25th September 2018
staying in Still Bay West, Western Cape
Die dorp is pragtig en veilig. Die mense is baie vriendelik en dis lekker om daar vakansie te hou.
Nerine U. - 25th September 2018
staying in Jongensfontein, Western Cape
Jongensfontein is beeldskoon en rustig. Lekker stand vir kinders, visvangplekkies en kan heerlik gaan stap.
Ilse F. - 25th September 2018
staying in Green Point, Western Cape
Heelwat te sien, te doen en te eet.
Danika B. - 25th September 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Fantastiese en vriendelike dorp.
Carl B. - 25th September 2018
staying in Franschhoek, Western Cape
Fantastiese kos, baie mooi dorpie en baie goeie ligging vir die wynlande.
Frederick M. - 25th September 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Die plek Lambertsbaai is 'n geselige plekkie. Net te min onthaalgeriewe en winkels en nie geskik vir 'n wegbreek die tyd van die jaar nie. Dit is te koud en te veel wind.
Jos D. - 25th September 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Interessante, skoon dorpie, met baie besienswaardighede. Jammer ons het die blommeskou in die Flower Church gemis. Die Rooibos Teahouse se skons en tee is baie lekker, asook die Strassberger skoenfabriek. Mense almal baie vriendelik en behulpsaam.
Jos D. - 25th September 2018
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Heerlike gekuier by The Old Jailhouse met al sy interessante oudhede en die vetplantkwekery.
Shamiel M. - 25th September 2018
staying in Betty's Bay, Western Cape
Lots to do in the quiet little town.
Veronica S. - 25th September 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
The place is amazing and the people are so super friendly.
Dane W. - 25th September 2018
staying in Franskraal, Western Cape
Just another seaside holiday town. Close enough to Cape Town, but also further enough away.
Timothy B. - 25th September 2018
staying in Klawer, Western Cape
Goeie plek om te slaap as jy blomme gaan kyk of net 'n rustige wegbreek van die geraas van die stad af wil hê. Lekker wynplase in die omgewing om te verken.
Richard A B. - 25th September 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
A Karoo gem.
Frans B. - 25th September 2018
staying in McGregor, Western Cape
Daar is nie so baie om in die dorp te doen nie, maar as jy tyd saam met familie, vriende en jou diere wil spandeer is dit die perfekte bestemming!
James W. - 25th September 2018
staying in Cederberg, Western Cape
Absolutely stunning area.
Trudie S. - 25th September 2018
staying in Knysna, Western Cape
Die eetplekke is baie duur en jou nie regtig van toeriste nie. Ons het oral gesukkel met diens.
Jacques L. - 25th September 2018
staying in Montagu, Western Cape
Oulike eetplekke en besienswaardighede, maar die padwerk wat so sloer laat mens twee keer dink.
Sonette D. - 25th September 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Awesome.
Tracy V. - 25th September 2018
staying in De Kelders, Western Cape
The area is very safe. We had no issues with anything. Perfect for morning jogs.
Ronel C. - 25th September 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige dorp!
Ben V. - 25th September 2018
staying in Paarl, Western Cape
Baie om te sien en te doen.
Liana B. - 25th September 2018
staying in Breede River Valley, Western Cape
Best place ever. Little piece of heaven. Friendly people, best wine!
Mario V. - 25th September 2018
staying in Porterville, Western Cape
Klein dorpie met vriendelike mense en interessante restaurante.
Chris R. - 25th September 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Information on event happening will be nice in rooms.
Laetitia N. - 25th September 2018
staying in Vredenburg, Western Cape
It's situated in a way that you can reach surrounding towns easily.
Hester K. - 25th September 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Love die dorp.
Nicolaas V. - 25th September 2018
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Ongerep, net jy, die see en die wind!
Suzanne V. - 25th September 2018
staying in Tulbagh, Western Cape
Tulbagh is baie mooi. Die Hotel het die lekkerste kos met goeie pryse.
Tineke P. - 25th September 2018
staying in Strand, Western Cape
Goeie ligging en pragtige strand. Lekker stappaadjies.
Mienie D. - 25th September 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Heerlike vakansiedorpie. Kan dit werklik aanbeveel.
Marco D. - 25th September 2018
staying in Breede River Valley, Western Cape
It's a stunning area with mountain views.
Deon D. - 25th September 2018
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Die beste vakansieplek langs die Weskus! 'n Ware juweel!
Jeanette C. - 25th September 2018
staying in Bredasdorp, Western Cape
Bredasdorp is 'n plek vir die siel en pragtig.
Hennie M. - 25th September 2018
staying in Witsand, Western Cape
As jy wil walvisse kyk en wegkom vanaf die stad se gewoel, is dit die regte plek.
Dagmar W. - 25th September 2018
staying in Darling, Western Cape
Darling is lovely, but we were really surprised to only find one restaurant open on a Saturday night, which of course was fully booked. So I am not quite sure what you are meant to do when you spend a weekend in Darling. We ended up at a cafe which served (delicious I have to say) burgers, but not exactly a romantic ambience. The flowers in the area were magnificent. I just hope they will up their restaurant scene a bit.
Bea S. - 25th September 2018
staying in Breedekloof, Western Cape
So 'n rustige, mooi omgewing. Beslis die moeite werd vir 'n wegbreek. Daar is ook so baie wat gebied word.
Garth H. - 25th September 2018
staying in Merweville, Western Cape
Merweville is jou tipiese Klein Karoo dorpie met vriendelike mense, waarde-vir-geld verblyf en daardie gasvryheid wat jy net in die Karoo kry. Ons sal beslis weer kom kuier!
Esther V. - 25th September 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
My hartsplek!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com