Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Jurina V. - 24th September 2018
staying in Citrusdal, Western Cape
Wonderlike staproetes en rotsformasies waar jy nêrens anders in die Wes-Kaap kry nie.
Ronel S. - 24th September 2018
staying in De Rust, Western Cape
Aanbeveling na Kaalgat. Kudu is erg plaaslik. Net Vrydae en Saterdae oop vir 'n keuse van 4 pizza’s. Diens was interessant! Nie iets wat ek sal aanbeveel vir iemand nie. Slegs twee opsies van restaurante op ‘n Vrydagaand.
Margaret H. - 24th September 2018
staying in Kleinmond, Western Cape
Pragtige, rustige plekkie. Sal weer gaan.
Johannes R. - 24th September 2018
staying in Glen Barrie, Western Cape
Een van George se beste!
Samantha Y. - 24th September 2018
staying in Kalk Bay, Western Cape
Fantastic restaurants, art galleries and shops. A sophisticated fishing village vibe.
Gaynor D. - 24th September 2018
staying in The Island, Western Cape
Peaceful, beautiful, shops within easy reach to re-stock on food and supplies.
Cynthia S. - 24th September 2018
staying in Milnerton, Western Cape
Lovely, safe area.
Cayla B. - 24th September 2018
staying in Hannas Bay, Western Cape
Dis baie veilig.
Marius B. - 23rd September 2018
staying in Tulbagh, Western Cape
'n Moet bestemming!
Gerida M. - 23rd September 2018
staying in Franschhoek, Western Cape
Pragtige dorp.
Belliry K. - 23rd September 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Definitief 'n pragtige, rustige vakansie of permanente blyplek, met asemrowende uitsig op Tafelberg en oor die see!
Christine R. - 23rd September 2018
staying in Uniepark, Western Cape
Ons geniet altyd Stellenbosch.
Christine R. - 23rd September 2018
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Jammer daar is nie meer 'n restaurant nie.
Bambie En Marianne S. - 23rd September 2018
staying in Paarl, Western Cape
Besoek Paarl Rock en Taalmonument was ons hoogtepunte.
Roger W. - 23rd September 2018
staying in Strand, Western Cape
Awesome ligging.
Anneri V. - 23rd September 2018
staying in Knysna, Western Cape
Baie om te doen, maar ruk 'n mens se sak vreeslik. Vir 'n gesin van 3 om net voëls of apies te gaan kyk kos amper R600. Restaurante het heerlike kos en vermaak.
Deon G. - 23rd September 2018
staying in Brackenfell, Western Cape
Was vir werk. Goeie ligging. Toeganklik.
Charmain B. - 22nd September 2018
staying in Uniepark, Western Cape
Ligging is uiters perfek naby die dorp, asook Universiteit.
Coetzee V. - 22nd September 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Ons was op pad en het net oornag. Miskien volgende keer langer vertoef.
Stoney S. - 22nd September 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster het 'n slegte naam a.g.v. diefstal.
Dawie S. - 22nd September 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige kusdorpie met pragtige strand, see en uitstekende restaurante. Beveel aan dat julle buite seisoen daar kuier.
Heléne B. - 22nd September 2018
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Dis 'n heerlike plattelandse dorp wat maklik as 'n basis gebruik kan word om plekke in die omgewing te besoek.
Andrew S. - 21st September 2018
staying in Britannica Heights, Western Cape
A great stop to get away from it all but not much there if you need to be entertained.
Carli K. - 21st September 2018
staying in Bovlei, Western Cape
Dit is baie netjies en mooi. Ons het nie baie tyd hier spandeer nie, maar het die tydjie geniet.
Angelique V. - 21st September 2018
staying in Rondebosch, Western Cape
Convenient for travel to Groote Schuur Hospital ans surrounds as well as south to Cape Point. Not easy to have a quick entry into Cape Town or northern suburbs.
Charles L. - 21st September 2018
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Mooi omgewing, groot plaas dorpie. Goeie, sentrale oornagplek vir reisigers. Alles netjies op dorp in die middel van mooi natuur.
Fiona S. - 21st September 2018
staying in Big Bay, Western Cape
Safe place and the people are friendly.
Sarel T. - 21st September 2018
staying in Somerset West, Western Cape
Baie sentraal geleë tot Kaapstad, die lughawe, omliggende bolandse dorpe en verskeidenheid van besienswaardighede.
Elize P. - 21st September 2018
staying in George, Western Cape
Mal oor George. Nog plaasatmosfeer, maar ook inkopieparadys.
Jd U. - 21st September 2018
staying in Rondebosch, Western Cape
Goed geleë naby Nuweland en UCT. Lekker ligging ook naby goeie restaurante.
Annatjie H. - 21st September 2018
staying in Still Bay East, Western Cape
Pragtig! Ons aftreeplek!
Evonne N. - 21st September 2018
staying in Courtrai, Western Cape
Ligging ideaal vir vinnig op die N1 kom en dis ook 'n rustiger omgewing vir 'n gastehuis. Kliënte wil nie kompeteer met voertuie en te veel mense nie, veral as hul kom vir besigheid.
Riaan V. - 21st September 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Ons ken nie die Kaap nie en het toe Blouberg gekies en was baie tevrede met ons keuse.
Madelaine S. - 21st September 2018
staying in Breede River Valley, Western Cape
Die mooiste plek in ons land.
Jacky C. - 20th September 2018
staying in Mossel Bay Golf Estate, Western Cape
Ek sal enige een aanbeveel om tyd daar te spandeer. Rustig en vreedsaam. Terug in natuur.
Lorraine S. - 20th September 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Kom altyd weer en weer terug. Gek oor die plek.
Riana J. - 20th September 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
'n Absolute moet wanneer mens in Lambertsbaai is, is om Muisbosskerm te besoek. Dit was absoluut die hoogtepunt van al ons tyd in die Weskus. Onvergeetlike ervaring! Ons sien jou weer, Lambertsbaai!
Ronel V. - 20th September 2018
staying in Voëlklip, Western Cape
Baie walvisse gesien.
Linda V. - 20th September 2018
staying in Tergniet, Western Cape
Altyd mooi. Het al vele kere daar by familie gekuier en ons eie plek gehad. Sal altyd weer teruggaan al is dit dan by Seester 15.
Adri C. - 20th September 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Ons het die Kreeffees bygewoon, 'n heerlike ervaring! Paternoster is goed geleë om die omgewing te verken.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com