Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30711 reviews.
Pieter H. - 20th September 2018
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Ons het 'n wonderlike waterval ontdek.
Marelize V. - 20th September 2018
staying in Arniston, Western Cape
Arniston is beeldskoon en die perfekte plek om te gaan rus en weer jou siel te vind. Daar is soveel geskiedenis in die dorpie. September was inderdaad die perfekte tyd om walvisse te sien. Ons het meer as ses in net een oggend gesien. Die grot is 'n moet sien en baie spesiaal.
Tersia C. - 20th September 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Romantiese juweel: 'n Moet op jou wenslysie.
Roger R. - 20th September 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Very good. Near all the other small towns.
Ans-mari B. - 19th September 2018
staying in Citrusdal, Western Cape
Pragtige omgewing.
Keith And Edith P. - 19th September 2018
staying in Witsand, Western Cape
Was stunning to see so many whales.
Hennie S. - 19th September 2018
staying in Mossel Bay, Western Cape
Dorp se strate is te besig. Buite woongebiede is tops.
Ansie G. - 19th September 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Net die weer wat nie altyd van die beste is nie, maar baie oulike restaurante en pragtige strande.
Leon D. - 19th September 2018
staying in Mossel Bay Golf Estate, Western Cape
Totally secure, upmarket, awesome.
Antonette H. - 19th September 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Dorp nie baie skoon nie. Dit was op 'n Saterdagaand.
Julia S. - 19th September 2018
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Rustige Weskusdorpie. Baie gawe, gasvrye mense.
Tyrene A. - 19th September 2018
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Baie veilige en goeie area.
Julia S. - 19th September 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lambertsbaai was ons eerste stop teen die Weskus af. Dit was beslis een van die bestes! Sal baie graag eendag weer wil gaan.
Kelvin D. - 19th September 2018
staying in Lutzville, Western Cape
If you are looking for a small rural town with a slow pace of life, then Lutzville is the perfect for a stopover. With vineyards and wine estates close by, who needs hustle and bustle. It is also perfect as the centre point to visit Doring Bay (Fryer's Cove winery), Strandfontein and Papendorp at the estuary of the Olifants River, not to mention the splendour of the West Coast spring flowers.
Hein S. - 19th September 2018
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Voorbaai is 'n baie rustige en veilig area om te bly en naby die see.
Francois M. - 19th September 2018
staying in L'Agulhas, Western Cape
'n Besoek aan L'Agulhas is 'n moet, veral die vuurtoring en Waenhuiskrans-grot. Beplan jou besoek sodat jy met laagwater daar is anders kan jy nie toegang tot die grot kry nie. Cape Nature kan gerus 'n plan maak met die verwaarloosde inligtingsborde by die toegangspad na die grot. Tans skep dit 'n baie swak indruk.
Anzelle D. - 19th September 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos is 'n klein, pragtige dorpie met baie om te doen. En die uitsigte is iets om van te droom. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou omdat dit lekker stil is en nie te veel voete om mens is nie. Hulle is amazing en hul strande is altyd skoon. Pragwêreld daai.
Lorenne O. - 19th September 2018
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Dis 'n kosbare kleinoord.
Joep J. - 18th September 2018
staying in Strand, Western Cape
Baie mooi omgewing.
Gideon V. - 18th September 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Aangename vakansiebestemming.
Sandra B. - 18th September 2018
staying in Darling, Western Cape
Wonderlike dorpie met groot verskeidenheid aantreklikhede. Darling Brewery, Duckett Nurseries en Evita se Peron is net 'n paar!
Dhanas R. - 18th September 2018
staying in Somerset West, Western Cape
We attended a wedding at Cavalli estate. Unbelievably beautiful. The town is quaint, divine restaurants and fabulous little shops to shop for antiques, etc.
Welmi J. - 18th September 2018
staying in Durbanville, Western Cape
Interesting.
Lucile G. - 18th September 2018
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Baie mooi plek en het baie om te sien en doen.
Ben R. - 18th September 2018
staying in Barrydale, Western Cape
Nie veel aan Barrydale nie, nie eens 'n apteek op die dorp nie!
Patrick W. - 18th September 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Alles was uitstekend van die kosse tot die verblyf. Vriendelike mense en 'n skone dorp. Dit is ideaal vir enige mens.
Ben R. - 18th September 2018
staying in Calitzdorp, Western Cape
Calitzdorp is redelik vervalle en glad nie die plek wat ons oor die jare leer ken het nie!
Joanita B. - 18th September 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Clanwilliam is ideaal geleë vir enige toeris wat deur Suid-Afrika wil toer, maar die dorp se karavaanpark, byvoorbeeld, lyk agtergeblewe, 'n seeroog vir die dorp. Vuil strate is ooglopend en laat jou wonder of jy in hierdie dorp moet oornag.
Stephen K. - 18th September 2018
staying in McGregor, Western Cape
Verblyf in dorp is baie duur.
Johann O. - 18th September 2018
staying in Green Point, Western Cape
Sentraal en baie gerieflik.
Hyde I. - 18th September 2018
staying in Montagu, Western Cape
Very nice place. I loved their antique shops and the hot water pools.The people of Montagu is very friendly .
Monita B. - 18th September 2018
staying in Welgelegen , Western Cape
So lekker sentraal.
Rounel B. - 18th September 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige vissersdorpie.
Carmen L. - 18th September 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Mooi.
Mel D. - 18th September 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordan's Bay is a beautiful part of the Cape with clean beaches and a lovely, small boat harbour.
Erina M. - 18th September 2018
staying in Kleinmond, Western Cape
Die Spar het definitief 'n opknap nodig en die parkering is hopeloos te min met te veel bedelaars.
Gaynor M. - 18th September 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Dit was fantasties.
Kevin N. - 18th September 2018
staying in Struisbaai, Western Cape
'n Plek waarheen ek altyd weer sal terugkeer. Beeldskone strande met 'n rustige atmosfeer.
Jurie Z. - 18th September 2018
staying in Uniepark, Western Cape
Baie gerieflik vir Stellenbosch, want die verkeer van die R44 meng glad nie in met jou skakeling binne die dorp nie. Rustig en stil area, wat veilig voorkom.
Leendertz W. - 18th September 2018
staying in Fisherhaven, Western Cape
It was my first visit to Fisherhaven but definitely not my last.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com