Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Mercia Z. - 18th September 2018
staying in St Helena Bay, Western Cape
Sal definitief weer teruggaan.
Justine L. - 18th September 2018
staying in Saldanha, Western Cape
Just love the area.
Elize M. - 18th September 2018
staying in Hannas Bay, Western Cape
Baie aangenaam, net die strande is 'n bietjie vol van die kelp maar aangenaam verras net die laaste dag 'n baie slegte ruik van die visfabriek ondervind.
Louise V. - 18th September 2018
staying in Struisbaai, Western Cape
Het nog altyd van Struisbaai gehou.
Ingrid O. - 18th September 2018
staying in Vredenburg, Western Cape
Vredenburg is much like any other town. A nice mall but not a touristy destination. It could be used as a base for exploring further afield.
Marieta W. - 17th September 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Ons verwagting is oortref. Pragtige plek.
Hanli V. - 17th September 2018
staying in Porterville, Western Cape
Oulike klein dorpie met 'n ongelooflike toer van die Kaap af. Beeldskone dorpies en natuurskoon te sien. By Porterville self, doen die moeite om op 'n staptog te gaan. En gaan soek 'n uitkykpunt oor die dorp (Laatson chalets s'n word aanbeveel). Pragtig!
Douwene O. - 17th September 2018
staying in The Crags, Western Cape
Naby aan baie aktiwiteite.
Joretha J. - 17th September 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Neat and very nice for children and adults.
Rolien D. - 17th September 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Die dorpie is lekker rustig, wanneer dit nie skoolvakansies is nie.
Elmine B. - 17th September 2018
staying in Hoog-En-Droog, Western Cape
Sentraal geleë, baie goeie, veilige buurt. Ek kan dit aanbeveel.
Martin S. - 17th September 2018
staying in Mossel Bay, Western Cape
Fun in the sun!
Harriet H. - 17th September 2018
staying in Nuwerus, Western Cape
Ideale oornag.
Phillip H. - 17th September 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Ons was baie beïndruk met Prins Albert en sal graag weer die dorp besoek.
Elana D. - 17th September 2018
staying in Montagu, Western Cape
Die art deco Montagu hotel is 'n besoek werd. Ons het 'n heerlike ete in ouwêreldse sjarme geniet, met rustige agtergrondmusiek wat op die vleuelklavier gespeel word.
Graham S. - 17th September 2018
staying in Hout Bay, Western Cape
Lovely beach, interesting harbour, good shopping for travellers. Roads were well marked. Very convenient to drive to various tourist spots in and around Cape Town. Beautiful drives in all directions!
Carlo S. - 17th September 2018
staying in Franskraal, Western Cape
Lekker ver weg van 'n besige lewe en lekker naby die benodigdhede.
Errol &linda K. - 17th September 2018
staying in Strand, Western Cape
Away from hustle and bustle of Cape Town.
Jac P. - 17th September 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Lekker plek met lekker goed om te doen.
Richard S. - 17th September 2018
staying in The Island, Western Cape
Beautiful, scenic conservation area, slightly away from the centre of Sedgefield but with a convenient 24 hour One Stop shop at the entrance.
Elmarie S. - 17th September 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Dit is baie skoon en 'n heerlike plek vir 'n wegbreek.
Michael S. - 17th September 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Very busy, but lovely holiday venues.
Danie L. - 17th September 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Ons het die naweek geniet en die weer was baie lekker. Geen wind!
Wikus K. - 17th September 2018
staying in Bredasdorp, Western Cape
Het Nampo skou bygewoon. Boerdery-uitstallings was uitstekend.
Shawn G. - 17th September 2018
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
A beautiful part of the country. Sorry we couldn't stay longer.
Jane V. - 17th September 2018
staying in Onrus, Western Cape
Kan ons asseblief nog 'n ster byvoeg?
Shannon I. - 17th September 2018
staying in Paternoster, Western Cape
My happy place!
Marilise V. - 17th September 2018
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Wonderlike uitsig oor die see en veld, stil en rustig. Baie wandelpaadjies langs die see.
Konrad L. - 17th September 2018
staying in Paarl, Western Cape
Een van die beste bestemmings in hierdie land!
Murray M. - 17th September 2018
staying in Gouritzmond, Western Cape
Baie wind hierdie tyd (September) van die jaar. Andersins behoort dit lekker te wees met 'n groot strand en rivier. Lekker staproetes ook. Kos is 'n bietjie duur en ek sal aanbeveel dat jy jou kruideniersware voor die tyd koop.
William S. - 17th September 2018
staying in Strand, Western Cape
Daar is 'n groot verskeideheid aktiwiteite waaraan mens kan deelneem. Als wat jy nodig het is naby ─ eetplekke, klerewinkels, daar is selfs 'n plek waar branderplanke gehuur kan word.
Andries V. - 17th September 2018
staying in Tergniet, Western Cape
Lekker stil en rustig.
Irene V. - 17th September 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Nie baie om te doen nie. Sal meer koffiewinkels en soortgelyke kuierplekkie wou sien. Is 'n mooi dorpie.
Tanya V. - 17th September 2018
staying in Jongensfontein, Western Cape
Dis 'n lieflike klein dorpie waar 'n mens net wil rus en ontspan!
Annemarie L. - 17th September 2018
staying in Still Bay West, Western Cape
Vriendelike mense, stil, rustige en veilige dorp met baie om te doen.
Alison V. - 17th September 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Port Owen is an awesome destination with such warm and friendly people.
Vivienne R. - 17th September 2018
staying in Paarl, Western Cape
Baie lekker en naby omliggende pragtige plase. Mooi omgewing en die rustigheid is heerlik.
Helga V. - 17th September 2018
staying in Strand, Western Cape
Baie lekker by die see.
Amy S. - 17th September 2018
staying in Kleinmond, Western Cape
Plek vir natuurstappies langs die see, asook in berge en naby natuurreservaat. Baie wynplase om te besoek en lekker eetplekkies by die hawe. Ook naby aan Hermanus. September is Walvisse vollop.
Candice S. - 17th September 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Lieflike vakansieplek. Sal beslis weer Hartenbos besoek. Altyd lekker.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com