Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.58 out of 5 based on 40659 reviews.
. - 27th December 2019
staying in Durbanville, Western Cape
Lieflike, stil area met winkels en winkelsentrums om elke draai. Dis 'n pragtige woonbuurt.
. - 27th December 2019
staying in Still Bay West, Western Cape
Stilbaai het alle winkels wat jy benodig. Die rivieroewer bied 'n lekker draf/staproete, terwyl jy ook lekker kan staanroei of kajakvaart. Die strande is pragtig skoon en daar is vele staproetes. Stilbaai is ook troeteldiervriendelik.
. - 27th December 2019
staying in L'Agulhas, Western Cape
Lekker tyd, goeie ligging.
. - 27th December 2019
staying in Great Karoo, Western Cape
Die Karoo het heelwat bekoring en is 'n lieflike wegbreek van die stadsgewoel.
. - 27th December 2019
staying in Wilderness, Western Cape
Wildernis is prentjiemooi en voorwaar 'n fantastiese reisbestemming.
. - 27th December 2019
staying in Herold's Bay, Western Cape
Heerlike swemstrand.
. - 27th December 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Die beste plek ooit.
. - 27th December 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Skoon en veilig, met opsigtelike polisie- en sekuriteitsteenwoordigheid op die strand en die wandelpaaie.
. - 27th December 2019
staying in Elands Bay, Western Cape
Fantastiese swemstrand! Hotel het heerlike kos.
. - 27th December 2019
staying in Montagu, Western Cape
Mooi toeristeplek.
. - 27th December 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos is die perfekste vakansie-oord!
. - 27th December 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Town is clean, and the wild life resort is a must see.
. - 27th December 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Was verbaas oor hoe groot die dorp werklik is en wat daar alles te doen is.
. - 27th December 2019
staying in Paarl, Western Cape
Asemrowend.
. - 27th December 2019
staying in Wilderness, Western Cape
Ons het Wildernis gebruik as ons basis en vandaar rondgerits en al die klein strande en dorpies om dit verken. Pragtige, oop stapstrand. See was net te rof om te swem!
. - 27th December 2019
staying in Strand, Western Cape
Die Strand gaan ons nog baie sien.
. - 27th December 2019
staying in Greyton, Western Cape
Oulike dorpie, 'n plekkie wat almal moet besoek.
. - 27th December 2019
staying in Southern Suburbs, Western Cape
Easy distance from beaches, Kirstenbosch and Constantia's wine estates. Close to all motorways to town, airport, Hout Bay etc.
. - 27th December 2019
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Lieflike vakansieplek.
. - 27th December 2019
staying in Thesen Island, Western Cape
Love love love!!
. - 27th December 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is eg Weskus, pragtige skoon dorpie en sentraal om die Weskus te toer.
. - 27th December 2019
staying in Fisherhaven, Western Cape
The poor network coverage in the area was unexpected, but it allowed for exploring the location with little distraction and especially well deserved relaxation.
. - 26th December 2019
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Melkbosstrand is 'n pragtige, klein weskus-dorpie wat baie veilig is. Die strande is lank en heerlik om op te stap of draf maar ten tye van ons besoek redelik besoedel met see-bamboes en heelwat plastiek-items wat uitgespoel het. Lieflike plekkie.
. - 26th December 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige Karoo-dorpie met baie geskiedenis as mens bietjie tyd wil spandeer om bv. meer van Dr. Christiaan Barnard te leer. Naby die nasionale park en vele meer.
. - 26th December 2019
staying in St Helena Bay, Western Cape
Baie mooi weskus-dorpie, beslis die moeite werd!
. - 26th December 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Net baie besig en die paaie is onvoldoende vir hierdie tyd van die jaar. Andersins: amazing!
. - 26th December 2019
staying in Grabouw, Western Cape
The town doesn't offer much, but if you scratch around you will find gems close by.
. - 26th December 2019
staying in Greyton, Western Cape
Pragtige dorpie. Troeteldiervriendelik. Die dorp is regtig goed versorg. Die restaurante in die dorp is baie goed.
. - 26th December 2019
staying in Strand, Western Cape
Well done.
. - 26th December 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Wine hoppers is 'n amazing ervaring.
. - 26th December 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Tulbagh is pragtig en daar is soveel om te sien. Die natuurskoon is werklik besonder, heerlike bergstappies soos na die Watervalle. Ons het die wynplase en etes geniet. 'n Hoogtepunt was ons ete by Duikersdrift waar Shane en Shayne 'n heerlike kaas- en kouevleis-bord bedien. Ons enigste aanbeveling sal wees, dat meer plase en winkels hul deure oor naweke en vakansie dae oophou.
. - 26th December 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Dis ‘n geskiedkundige ryk dorp met baie om te doen en leer, vriendelike gemeenskap en ongelooflike mooi natuurskoon. Dis ‘n juweel wat besoek moet word!
. - 26th December 2019
staying in Breede River Valley, Western Cape
Amazing part of the Western Cape peninsula. Absolutely beautiful.
. - 26th December 2019
staying in Knysna, Western Cape
Hele Tuinroete is pragtig.
. - 26th December 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Beautiful West Coast dorpie. Locals are friendly, it is clean, and the ocean views are spectacular.
. - 26th December 2019
staying in Suurbraak, Western Cape
Lekker staproetes. Mooi dorpie. Brandgevaar moet verminder word deur uitdunning van uitheemse indringers.
. - 26th December 2019
staying in McGregor, Western Cape
Quiet town, worth visiting.
. - 26th December 2019
staying in Knysna, Western Cape
Awesome plekkie.
. - 26th December 2019
staying in Laingsburg, Western Cape
Ons geniet Laingsburg.
. - 26th December 2019
staying in Wilderness, Western Cape
Besoek die Map of Africa.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]