Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Alwyna G. - 11th September 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Die heel mooiste sterrehemel. Absoluut ongelooflik. Geniet die rustigheid van die dorpie.
Gerda B. - 11th September 2018
staying in Mossel Bay, Western Cape
Pragtige dorp!
Henry G. - 11th September 2018
staying in Great Brak River, Western Cape
Lekker, stil dorpie.
Antoinette A. - 11th September 2018
staying in Strand, Western Cape
Ek voel die Strand het great mense, lekker atmosfeer, oulike winkels. Mens kan werklik daar rus.
Erika M. - 11th September 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Pragtig en dit was wonderlik om weer so baie groenigheid in daardie kontrei te sien.
Dirkie K. - 11th September 2018
staying in Caledon, Western Cape
Great landscape and friendly people.
Diana M. - 11th September 2018
staying in McGregor, Western Cape
Weggesteek en 'n plek om te ontdek.
Ronnie E. - 11th September 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige omgewing en ek kan 4 Sheep restaurant aanbeveel en is 'n wenner. Heerlike kos wat bekostigbaar is en vriendelike kelners.
Tania G. - 11th September 2018
staying in Fish Hoek, Western Cape
Skoon, veilig en ontspanne dorp. Baie mooi. Lekker sentraal.
Herman E. - 11th September 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Baie mooi plek om vakansie te hou en mense is baie vriendelik.
Trix V. - 11th September 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Lekker!
Vincent W. - 11th September 2018
staying in Britannia Bay, Western Cape
Sal weer besoek.
Werner S. - 11th September 2018
staying in Kommetjie, Western Cape
Regtig net die verkeer in die oggende as gevolg van padwerke wat nie goed was nie.
Rode D. - 11th September 2018
staying in Grabouw, Western Cape
So mooi area.
Chirna K. - 11th September 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is 'n oulike dorpie en naby aan plekke as mens blomme kyk.
Charlene L. - 11th September 2018
staying in Britannia Bay, Western Cape
Lekker rustige dorpie by die see.
Carleigh C. - 11th September 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is a beautiful town. One just needs to be alert all the time as it can be a bit unsafe.
Gary B. - 10th September 2018
staying in Rondebosch, Western Cape
Ideal for access to sports clubs and stadiums. Try to avoid the traffic on main roads at peak hours.
Bouke S. - 10th September 2018
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Sentraal geleë vir blommekyk.
Nico T. - 10th September 2018
staying in Velddrif, Western Cape
Mal oor die Weskus!
Chrizanne W. - 10th September 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Nice, quiet, not much to do, but if you want to relax, this is the perfect place.
Michael R. - 10th September 2018
staying in McGregor, Western Cape
McGregor is soos 'n batterylaaier - nie opwindend nie, maar doen sy werk goed. Jy kom met 'n pap battery daar aan en vertrek weer met 'n volgelaaide een. Dit is asof tyd teen halfpas loop op hierdie pragtige plekkie. Ek wil wéér en wéér en wéér teruggaan!
Leon K. - 10th September 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Dis 'n pragtige, karaktervolle dorpie aan die voet van die Swartberge.
Leon K. - 10th September 2018
staying in Myburgh Park, Western Cape
Baie mooi area en naby aan die Weskus Nasionale Park waar ons 'n magdom van blomme net duskant die hek gesien het!
Adel M. - 10th September 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Peaceful and quiet and the view is stunning!
Robyn-lee S. - 10th September 2018
staying in Paarl, Western Cape
Beautiful town!
Barenda T. - 10th September 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige dorpie.
Mitchell H. - 10th September 2018
staying in Milnerton, Western Cape
Milnerton is a quiet neighbourhood situated close to a lot of the attractions Cape Town has on offer, boasting a beautiful lagoon and lighthouse with an 18 hole links golf course situated just behind the beachfront and an awesome view of table mountain and Robbin Island I would definitely stay in Milnerton again.
Claude R. - 10th September 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
We found Clanwilliam to be a wonderful town. Clean and well laid out with all the amenities one would need for a self-catering holiday. Restaurants and interesting places (such as Rooibos tasting house), are plentiful and classy. The end of August Flower Show in the church hall is spectacular. Friendly community. Clanwilliam is really well situated for day trip access to Namakwa fields of daisies, wine tasting, and the beautiful towns along the West Coast of the Cape Province.
Marthie S. - 10th September 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Professioneel.
Willeen B. - 10th September 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Ons het heerlik gekuier in Sea Castle, maar ons was nie bewus dat handdoeke nie voorsien word nie. Dit sal 'n bonus wees as daar wel in die toekoms handdoeke voorsien word. 'n Ekstra matjie by die toilet/bad sal ook handig wees. Die vloer is baie koud in die winter. Baie oulike plek en ons het heerlik gekuier!
Philip J. - 10th September 2018
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Mooi.
Eileen V. - 10th September 2018
staying in Hannas Bay, Western Cape
Mooiste see.
Jolande T. - 10th September 2018
staying in Citrusdal, Western Cape
Pragtige natuurskoon! 'n Ideale dorpie om te kom ontspan en die natuur te geniet. Was 'n heerlike ervaring.
Bonnie P. - 10th September 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster Place should update their website and be more specific with their accommodation/rooms.
Emma C. - 10th September 2018
staying in The Crags, Western Cape
Daar is baie aktiwiteite in die omgewing.
Andre B. - 10th September 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Voel jammer vir mense in Beaufort-Wes oor hulle waterprobleme. Hoop regtig hulle kry gou genoegsame reën.
Louise R. - 10th September 2018
staying in Merweville, Western Cape
Merweville het ons harte gesteel. As jy lief is vir die Karoo en stilte is dit net die plek vir jou. Bekoorlik.
Angelique S. - 10th September 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Die tipe plek waarheen jy wil trek.
Redvers S. - 10th September 2018
staying in Tulbagh, Western Cape
Die museums daar is 5 ster en is die moeite werd om te besoek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com