Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Danie R. - 4th September 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Altyd briljant!
Loula C. - 4th September 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Ons het die blommeskou gaan besigtig en dit was asemrowend!
Nolan S. - 4th September 2018
staying in Fish Hoek, Western Cape
Lieflike dorpie met baie lekker aktiwiteite te doen.
Rik P. - 4th September 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
We will be back, our stay was too short to discover much. We went through Swartbergpass. Just in time for the weather/
Claudette P. - 4th September 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie baie mooi bestemming.
Oscar J. - 4th September 2018
staying in George, Western Cape
Lieflike dorp.
Paul B. - 4th September 2018
staying in Denvar Park, Western Cape
Hou so aan.
Claudia M. - 4th September 2018
staying in Onrus, Western Cape
Rustige, skoon, veilig en vriendelike plek enige tyd van die jaar.
Brigitte G. - 4th September 2018
staying in Hout Bay, Western Cape
Hoekom moet ons uit ons land gaan om so 'n rustige, vriendelike plek te gaan soek. Houtbaai is werklikwaar een van die goed gebalanseerde toeriste-aantrekkings plekke.
Ilze D. - 4th September 2018
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Een van die mooiste strande in die land!
Johan V. - 4th September 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie mooi en uniek geleë.
Peter A. - 4th September 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Ek sal weer daar bespreek met die volgende besoek.
Candice B. - 4th September 2018
staying in Kleinbaai, Western Cape
Baie stil en mooi dorp.
Sanette F. - 4th September 2018
staying in Paarl, Western Cape
Sentraal geleë tot vele aktiwiteite. Die Franschhoek Wine Tram is 'n moet!
Johann O. - 3rd September 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Lekker eetplekke en 'n klomp plekke naby, soos Tittiesbaai ens. Die Weskus Nationale Park is ook nie ver nie. Langebaan, Saldanhabaai ens. is almal plekke wat mens binne een dag kan besoek.
Johann O. - 3rd September 2018
staying in Darling, Western Cape
Baie om te doen. Begin by die informasie kantoor wat ook die museum huisves.
Annelize S. - 3rd September 2018
staying in Table View, Western Cape
Pragtige omgewing en uitsig.
Annelize S. - 3rd September 2018
staying in Piketberg, Western Cape
Pragtige dorp teen die berg en omgewing was lieflik groen. Skoon dorp.
Carel G. - 3rd September 2018
staying in Klawer, Western Cape
Baie nice.
Petronella S. - 3rd September 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Skoon, rustige omgewing.
Rosemary A. - 3rd September 2018
staying in Wilderness, Western Cape
Winkelsentrum klein, maar het goeie verskeidenheid. Strande skoon en veilig.
Lindi Kim S. - 3rd September 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Beautiful and friendly.
Daniela C. - 3rd September 2018
staying in De Doorns, Western Cape
Tipiese, plattelandse dorp waar nie veel aangaan nie.
Jakobus A. - 3rd September 2018
staying in Blouwater Bay, Western Cape
Was al twee keer tuis by Blouwaterbaai. Sal weer soontoe gaan. Dis 'n groot plesier om jou naweek by Blouwaterbaai deur te bring met familie.
Benjamin N. - 3rd September 2018
staying in Strand, Western Cape
Heerlike restaurante en rustige omgewing.
Rudi M. - 3rd September 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Pragtige dorp met karakter.
Leonie H. - 3rd September 2018
staying in Tulbagh, Western Cape
Ons het nie geweet Kerkstraat is so vol interessante plekkies nie. Parkeer jou kar en stap die dorp plat, die locals is vriendelik. Die gemeenskapsgroentetuin is 'n baie oulike projek waarvandaan die gastehuise ens. vars groente aankoop. Baie goeie idee!
Eloise P. - 3rd September 2018
staying in Wilderness, Western Cape
Hierdie dorpie sal ons beslis weer besoek.
Lauren M. - 3rd September 2018
staying in West Coast, Western Cape
We loved driving north from Elands Bay to explore the little known areas around Graafwater and towards Lamberts Bay, we were also in easy reach of Clanwilliam and the Cederburg. Of course we saw lots of spring flowers, large open vistas, the Heerenlogement Cave and the bird colonies of Lamberts Bay. But most of all we loved the laid back, unspoiltness of Elands Bay, although I am sad I did not get to see all the old heritage houses there, another trip.
Natasha S. - 3rd September 2018
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Melkbosstrand has a very nice and friendly feel with a lot of pubs.
Jill H. - 3rd September 2018
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Suited us perfectly as we were travelling through to see the flowers and it was a good, central stop.
Hasie T. - 3rd September 2018
staying in Wellington, Western Cape
Gaan doen hulle Parkrun!
Maria B. - 3rd September 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Relaxed time at the beach.
Tanya N. - 3rd September 2018
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Sal Lankverwacht vir enige iemand aanbeveel.
Isabel L. - 3rd September 2018
staying in Vredendal, Western Cape
Lekker sentraal geleë. Ons kon gemaklik op 'n dag na Clanwilliam reis om die blommeskou in die kerk te besigtig. Verder was Lambertsbaai, Doringbaai en Strandfontein ook `n besoek werd. Alhoewel die weer nie so gunstig was vir blommekyk nie, het ons tog mooi blomme gesien en kon ons ons lus vir seekosse by die omliggende kusdorpe bevredig.
Nastashia V. - 3rd September 2018
staying in Somerset West, Western Cape
Somerset-Wes is 'n ideale area om te bly, aangesien dit basies in die middel van alle betemmings is. Jy's binne 'n halfuur in Kaapstad en korter as 'n uur by lekker wynplase. Boonop is die see en strand 10 minute weg. Daar is bekostigbarie verblyf en pragtige uitsigte van die berge en see.
Betta H. - 3rd September 2018
staying in Bovlei, Western Cape
Sal weer daarheen gaan.
Herman H. - 3rd September 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Mooi dorp om in te beweeg. Vriendelike mense en skoon ligging.
Annamari G. - 3rd September 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Ons kon nie swem nie. Die water was te koud!
Selma O. - 3rd September 2018
staying in Murraysburg, Western Cape
One of those towns that does not seem to offer much at first, but when you delve deeper and chat to the locals there are some quirky characters to meet and some interesting things to see.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com