Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.51 out of 5 based on 18818 reviews.
Andre J. - 22nd December 2016
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Ons was daar buite die blommetyd, net 'n oornag plek vir ons.
Cilmi S. - 22nd December 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Oulike, karaktervolle dorpie. Heerlik geëet by The Gallery Restaurant.
Elzabe D. - 22nd December 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Ek is mal oor die plek.
Annalie W. - 22nd December 2016
staying in Milnerton, Western Cape
Soos met enige plek is daar maar areas wat 'n mens nie gemaklik laat voel nie. Maar soos jy die plek bietjie leer ken, weet jy waar om wat te kry in 'n omgewing wat vir jou gemaklik is.
Zack S. - 22nd December 2016
staying in Rawsonville, Western Cape
Kan die plekkie baie sterk aanbeveel.
Jo-ann G. - 22nd December 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Altyd 'n lekker kuier in Langebaan!
Angelique S. - 22nd December 2016
staying in Stanford, Western Cape
Ons was lekker verras met Stanford. Wat 'n besige, vriendelike en ongelooflike plek. Ons kan nie wag om weer daar te kuier nie. Ek en my man het ordentlik ontspan. Baie dankie.
Millie M. - 22nd December 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Fantasties. Meerout Restaurant (langs Spar) maak die lekkerste hamburgers.
Peter O. - 22nd December 2016
staying in McGregor, Western Cape
Lovely place.
Elmarie W. - 22nd December 2016
staying in Stanford, Western Cape
Onverwags interresant. Goeie restaurant by die Ou Meul Bakkery.
Jolene B. - 22nd December 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Megan W. - 22nd December 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Have to visit. It is a quaint and idyllic West Coast town unlike many you will ever see.
Karen B. - 22nd December 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Pragtige dorpie! Besoek ook die kerkie in die dorp, Montpelier, Saronsberg en die olyfplaas!
Ronél B. - 22nd December 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Dit is 'n pragtige plek met baie mooi huise en pragtige skoon strande - net jammer die water is so koud.
Marosane H. - 22nd December 2016
staying in Robertson, Western Cape
Springfields Wine Estate was our favourite spot and is a definite must visit for any tourist visiting Robertson.
Edwina T. - 22nd December 2016
staying in Somerset West, Western Cape
Lekker plek.
Adel Roodman R. - 22nd December 2016
staying in Prince Albert Road, Western Cape
Dit was wonderlik en mooi natuurskoon.
Frans F. - 22nd December 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Die dorp is skoon en die diens is baie goed.
Christa G. - 22nd December 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Eerste keer wat ons hier kuier en aangenaam verras!
Emmarie B. - 22nd December 2016
staying in Franskraal, Western Cape
Franskraal is 'n pragtige dorp.
Bessie V. - 21st December 2016
staying in Robberg, Western Cape
Was net bietjie geskok oor massas gebreekte skulpe wat op meeste van die strande uitgespoel het.
Meryl R. - 21st December 2016
staying in Big Bay, Western Cape
Dit was fantasties!
Abel V. - 21st December 2016
staying in George, Western Cape
Die geld werd.
Abel V. - 21st December 2016
staying in Albertinia, Western Cape
Goeie area.
Pieter U. - 21st December 2016
staying in Swellendam, Western Cape
Ons het 'n vermoede mense weet nie van Swellendam as 'n bestemming nie. Dit is 'n pragtige dorp wat soveel bied. 'n Paar dae is nodig om alles behoorlik te verken.
Zurietha V. - 21st December 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Die mense is baie vriendelik en gasvry.
Chris B. - 21st December 2016
staying in Ladismith, Western Cape
Puik en mooi plekke om met die motorfiets die grondpaaie aan te pak
David M. - 21st December 2016
staying in Greyton, Western Cape
Greyton is an awesome town - not too far from Cape Town but in its own little world. Pleasant streets, nice stores and a number of restaurant options.
Alta V. - 21st December 2016
staying in Franskraal, Western Cape
Franskraal is pragtig en nie so gekommersialiseerd soos Hermanus nie. Lieflike staproetes langs die see.
Linden S. - 21st December 2016
staying in Greyton, Western Cape
Ons kuier al jare by Greyton. Mooi rustige plek, maar beter in die lente of herfs.
Annetjie D. - 21st December 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Adriaan V. - 20th December 2016
staying in Newlands, Western Cape
Uitstekend.
Johan S. - 20th December 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Bou 'n verbypad vir die busse, want hulle ry net deur en koop niks weens daar nie nie parkeerplek is nie.
Tinus V. - 20th December 2016
staying in Camps Bay, Western Cape
Dit is slegs 'n plek vir buitelanders, pryse is belaglik en jy voel geroof. Dit is ook raserig en heeltemal te besig. Paaie kan nie die hoeveelheid besoekers hanteer nie.
Tinus V. - 20th December 2016
staying in Britannia Bay, Western Cape
Pragtige rustigheid.
Faizel E. - 20th December 2016
staying in Bellville South, Western Cape
Rustige buurt vir gesinne. Definitief nie vir die jong klomp nie.
Rene D. - 20th December 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Die beste vakansieplek op aarde.
Suzi K. - 20th December 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Die dorp en sy pragtige strande het ons harte gesteel. Die berg was 'n lus vir die oog.
Karina B. - 20th December 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Ek sal definitief Gordonsbaai weer as 'n vakansie by die see oorweeg. As die wind nie waai nie is dit heerlik en die lang strande perfek.
Stephani F. - 20th December 2016
staying in De Rust, Western Cape
De Rust is 'n pragtige klein dorpie, sal tyd moet maak om dit te verken.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com