Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Zelda J. - 21st August 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ons middagete by die restaurant Headlines was heerlik met 1970's se musiek. Die besoek by Highgate voltruisplaas was ook aangenaam.
Erica V. - 21st August 2018
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Goeie diens.
Mientjie S. - 21st August 2018
staying in Tokai, Western Cape
Pragtige omgewing.
Theresa B. - 21st August 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Quaint, well run town. Gaye's dairy was a highlight. Swartberg Pass was amazing.
Heinrich E. - 21st August 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Altyd lekker in Hartenbos.
Engela M. - 21st August 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Verbasend was al die doendinge in Clanwilliam Saterdagmiddag gesluit. Wupertal winkel, Rooibosfabriek, ens. Dis blommekyk tyd, sekerlik is daar baie ander toeriste wat soos ons voel.
Priscilla W. - 21st August 2018
staying in Edgemead, Western Cape
Quaint and quiet. The area would make anyone want to purchase property.
Jana D. - 21st August 2018
staying in St Helena Bay, Western Cape
Pragtige stil en veilig vir stap, fietsry, naby Paternoster, Die Palm sentrum en Velddrif wat wonderlike restaurante bied.
Fatimah B. - 21st August 2018
staying in Witsand, Western Cape
Te min eetplekke.
Thilana W. - 21st August 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Dis een van my gunsteling plekke!
Marlien B. - 21st August 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige dorpie, vir seker die moeite werd om te sien!
Christiaan V. - 21st August 2018
staying in Malmesbury, Western Cape
Malmesbury is die hoofstad van die Swartland, waar meeste van die land se koring verbou word asook kanola. So dis nie 'n tipiese toeriste dorp nie, maar landbou dorp. Maar dis pragtig in Augustus/September, die kanola blomme in volle blom, agter lê die berge met sneeu pieke, as jy gelukkig is. Alle winkels hier, van Pick 'n Pay, Checkers, Spar tot Woolworths Foods by die Engen.
Marolene G. - 21st August 2018
staying in Boland, Western Cape
Pragtige wêreld in die lente.
Gerald D. - 21st August 2018
staying in Velddrif, Western Cape
Velddrif het baie om te bied vir mense wat na rustigheid en skoonheid van die natuur wil wegbreek.
Carina B. - 21st August 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie van die restaurante is nie oop in die aand nie, maar ons het dit soort van verwag omdat dit nie vakansieseisoen is nie. Ons het die plekke wat wel oop was terdeë geniet!
Joan D. - 21st August 2018
staying in Vredenburg, Western Cape
Awesome. Will go back again.
Ria V. - 21st August 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Baie groot verrassing. Dit is 'n absoluut netjiese en skoon dorp wat geweldig vinning uitbrei.
Shaun G. - 21st August 2018
staying in Still Bay West, Western Cape
Always a special place for me and safety is great.
Johannes D. - 21st August 2018
staying in Voëlklip, Western Cape
Veilige, rustige en mooi omgewing.
Helen H. - 21st August 2018
staying in Franschhoek, Western Cape
Juweel van die Wes-Kaap.
Godfrey J. - 21st August 2018
staying in Ceres, Western Cape
Pragtige dorp. Zip slides was hoogtepunte.
Christel S. - 21st August 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Lekkerste plek in die Kaap.
Leandri O. - 21st August 2018
staying in Heather Park, Western Cape
Beautiful.
Mynhardt V. - 21st August 2018
staying in Moorreesburg, Western Cape
Mooi plattelanse dorp.
Marianne V. - 21st August 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Dit is 'n pragtige dorp met die mooiste, mooiste berge, het heerlik gestap!
Cindy V. - 20th August 2018
staying in Wolseley, Western Cape
Nice small town not to far from Cape Town Metropolis.
Randolf J. - 20th August 2018
staying in Strand, Western Cape
Fantastiese plek.
Karien J. - 20th August 2018
staying in Citrusdal, Western Cape
Mooiste, mooiste omgewing! Jy hoef niks te doen as om net te ry en om jou te kyk nie! Pragtig!
Kevin H. - 20th August 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is one of the most beautiful little towns along the West Coast. Also probably the cleanest and best maintained.
Reinette J. - 20th August 2018
staying in Herold's Bay, Western Cape
Heroldsbaai self is baie mooi en die rustigheid daarvan is wonderlik. Sonder geraas van verkeer en groot winkelsentrums. Ons het heerlik geëet by Dutton Cove! 'n Restaurant met die lekkerste burgers ooit.
Linda M. - 20th August 2018
staying in Barrydale, Western Cape
Diesel & crème was 'n baie interesante eetplek om te besoek!
Ria N. - 20th August 2018
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Inligtingsentrum kan opgegradeer word.
Erika K. - 20th August 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Pragtige natuurskoon, veilig om te swem of om aan ander aktiwiteite deel te neem soos om te stap of kano's te huur. Interessante winkeltjies en restaurantjies. Veral die moeite werd om in die blommeseisoen die Weskus Nasionale Park te besoek.
Fanie V. - 20th August 2018
staying in Great Karoo, Western Cape
Baie mooi, net vrek koud in die winter.
Gerhard N. - 20th August 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Fantastiese ontbyt geëet by die Boathouse, kos is uitstekend en die uitsig ongelooflik.
Marius J. - 20th August 2018
staying in Agulhas, Western Cape
Mooi en rustig.
Marshall J. - 20th August 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Dit is net 'n fantastiese plek.
Milton V. - 20th August 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Lovely sleepy town in the heart of the Klein Karoo. Beautiful place to unwind.
Rana C. - 20th August 2018
staying in Klein Karoo, Western Cape
Sal vir seker weer gaan.
Marietjie B. - 20th August 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Binneseisoen baie besig. Gelukkig kan ons buite seisoen heerlik kuier daar.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com