Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Donovan A. - 3rd March 2020
staying in Witsand, Western Cape
I have always found Witsand to be a friendly/hospitable place and enjoy it most out of season.
Elma C. - 3rd March 2020
staying in Gouritzmond, Western Cape
Pragtige dorp - sou net wou hê dat daar 'n kafee of winkel tot 8 uur in aand moet oop wees.
Anneleen T. - 3rd March 2020
staying in Robberg, Western Cape
Dit is lekker stil en veilig, lekker staproetes en weg van die dorp se verkeer. Sal definitief weer besoek.
Eben S. - 3rd March 2020
staying in Bredasdorp, Western Cape
Ons moet miskien net vir julle 'n verkeerslig reël vir die dorp ...grappie.
Sonja J. - 3rd March 2020
staying in Golden Mile, Western Cape
Pragtig, pragtig, pragtig. Sal definitief enige tyd daar gaan vakansie hou.
Aldrin A. - 3rd March 2020
staying in Paternoster, Western Cape
Lovely place.
Hennie B. - 3rd March 2020
staying in Bloubergstrand, Western Cape
'n Mooi omgewing met heelwat winkels en restaurante. Dit het ook veilig vir ons hier gevoel.
Charmaine M. - 3rd March 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Absoluut ons favourite plek.
Catherine J. - 3rd March 2020
staying in Riversdale, Western Cape
Lovely little town, people are friendly.
Dee K. - 3rd March 2020
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Baie rip currents. Lekker vir stap, maar sal twee keer dink om te swem.
Maryna D. - 3rd March 2020
staying in Knysna, Western Cape
Knysna is 'n baie mooi plek. Daar is genoeg besienswaardighede en die lekkerste restaurante.
Helgard H. - 3rd March 2020
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Deurmekaar dorp!
Glen A. - 3rd March 2020
staying in Hartenbos, Western Cape
Stunning town. So clean. Very safe. Beautiful beaches. Lots for children to do.
Glen A. - 3rd March 2020
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Lovely seafront town with nice restaurants and bars.
Glen A. - 3rd March 2020
staying in Parow, Western Cape
Very safe area with lovely views.
Marlyn L. - 2nd March 2020
staying in Paradyskloof, Western Cape
Ry bietjie rond in die area. Die lieflike groot bome en omringende berge is 'n bekoring op sigself, maar die nabyheid van 'n natuurreservaat met wandelpad net 'n entjie in die straat af is 'n onverwagse bonus.
Alta C. - 2nd March 2020
staying in Prince Albert, Western Cape
Mal oor Prins Albert - keer telkens terug! Was ook lekker om die park run te doen en die projek te beleef wat die kinders uit die gemeenskap by park run betrek.
Nicola T. - 2nd March 2020
staying in Malgas, Western Cape
Trading Store doesn't hold much in the way of supplies, so its a good thing we took along all that we needed.
Roché V. - 2nd March 2020
staying in McGregor, Western Cape
Pragtige, rustige dorpie naby wynplase, die Breederivier en die Langebergreeks.
Gerald G. - 2nd March 2020
staying in Sedgefield, Western Cape
Pragtige dorp. Ons het reeds die plek kom besigtig om daar te hervestig. Genoeg restaurante, mooi Pick en Pay (nuwe Superspar maak eersdaags oop). Huise en eiendom baie duur, en dus skaars.
Elsa F. - 2nd March 2020
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bloubergstrand is veilig, strand is skoon, en dit kruip diep in mens se hart in.
Cherwayne B. - 2nd March 2020
staying in Vredenburg, Western Cape
Lekker dorpie.
Ken S. - 2nd March 2020
staying in Greyton, Western Cape
Lovely town but for a short while only. Quiet after the weekend as and limited attractions in the town itself.
Eben V. - 2nd March 2020
staying in Hout Bay, Western Cape
Beautiful place.
Ruan S. - 2nd March 2020
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Dankie vir al die moeite, liefde en omgee tydens ons kuier. Ons kom definitief weer.
Andre B. - 2nd March 2020
staying in Hartenbos, Western Cape
Dit is 'n aangename plek en beeldskoon.
Lizette M. - 2nd March 2020
staying in Glentana, Western Cape
Glentana is rustig en naby die see!
Debby P. - 2nd March 2020
staying in Hartenbos, Western Cape
Amazing place for a breakaway, anytime of the year.
Marco V. - 2nd March 2020
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtig, skoon en die uitsig op Tafelberg is asemrowend.
Liesbeth S. - 2nd March 2020
staying in George, Western Cape
Nie 'n baie opwindend dorp nie.
Wynand H. - 2nd March 2020
staying in Witsand, Western Cape
Pragtige plek en definitief 'n hengelparadys. Wind kan probleem wees.
Renske B. - 2nd March 2020
staying in Franskraal, Western Cape
Lekker, maar wind was erg. Weet nie of dit altyd so erg waai nie aangesien dit 'n eerste keer in Franskraal was.
Carol J. - 2nd March 2020
staying in Langebaan, Western Cape
Kan dit meer kindervriendelik maak, veral by die trappe, maar verder is dit 'n puik plek vir wegbreek.
Judith S. - 2nd March 2020
staying in Jongensfontein, Western Cape
A quiet, rural town on the coast - great for a mini break.
Ilze B. - 2nd March 2020
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Rustig, wonderlike stappies op die strand, lekker eetplekke, pragtige uitsig op Tafelberg
Nikki P. - 2nd March 2020
staying in Stanford, Western Cape
The should also warn you about the roadworks and the fact that it is right between 2 of them which meant that anywhere you went you had to go through a stop go.
Leandra G. - 2nd March 2020
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn, die dorp en omgewing, is 'n wonderlike plek. Daar is baie om te doen en wonderlike gesinsaktiwiteite.
Ben E. - 2nd March 2020
staying in Hartenbos, Western Cape
Ek hou van alles in en om Hartenbos en dit is hoekom ek 'n huis daar het.
Ameen T. - 2nd March 2020
staying in Struisbaai, Western Cape
Love coming back here every year!
Elisma T. - 2nd March 2020
staying in Agulhas, Western Cape
Mooi plek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com