Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.5 out of 5 based on 16301 reviews.
Mildred B. - 12th January 2016
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Melkbosstrand is een van die strande waar dit nog bietjie rustiger is, 'n mens het dit nodig as jy wil ontspan!
Marius S. - 12th January 2016
staying in George, Western Cape
Dit is een van die pragtigste dorpe in S.A.
Sandra B. - 11th January 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Daar is baie om te sien en doen, maar die somerhitte is erg. Liewers herfs of lente vir my volgende keer.
Hendrik B. - 11th January 2016
staying in Sandbaai , Western Cape
We found it difficult in the beginning to drive around, till we eventually worked the streets out running in circles. Near Hermanus and Onrus.
Dion S. - 11th January 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Pragtige ou geskiedkundige geboue en die oudste kerk in Suid-Afrika.
Johan N. - 11th January 2016
staying in Riversdale, Western Cape
Baie sentraal tot Stilbaai, Vleesbaai en Boggomsbaai, sowel as Karoo-dorpe soos Barrydale of De Rust vir mense wat hier en daar wil uitry vir verskeidenheid.
Maureen F. - 11th January 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordonsbaai is pragtig en 'n wonderlike vakansiebestemming.
Mike B. - 11th January 2016
staying in Robertson, Western Cape
Baie sentraal geleë om baie ander plekke te besoek.
Ann S. - 11th January 2016
staying in Franschhoek, Western Cape
Ons eerste besoek en wat 'n ervaring. Sal enige tyd teruggaan.
Basil P. - 11th January 2016
staying in Langebaan, Western Cape
A lovely, peaceful seaside town with a charming personality, white sandy beaches and cool blue sea.
Sc V. - 11th January 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Beautiful in Beaufort-Wes.
Janice S. - 11th January 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Grotto beach is our favourite.
Elreth S. - 11th January 2016
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Pragtige dorp, baie besienswaardighede.
Luige S. - 11th January 2016
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Pragtige strand!
Elreth S. - 11th January 2016
staying in Barrydale, Western Cape
Fantastiese dorp met baie gasvryheid. Fantastiese belewenisse daar gehad. Baie dankie!
Johann D. - 11th January 2016
staying in Courtrai, Western Cape
Goed geleë naby wynroetes en Taalmonument
Marie B. - 11th January 2016
staying in Malgas, Western Cape
Geweldig baie potensiaal!
Magda L. - 11th January 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
As jy ooit deur Beaufort-Wes ry, maak gerus 'n draai by 4sheep - die beste plekkie om 'n burger te geniet en jou battery te herlaai.
Warren A. - 11th January 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Rustige en pragtige dorpie.
Juanita A. - 11th January 2016
staying in George, Western Cape
Een van ons gunsteling vakansiebestemmings. Sal enige tyd, keer op keer terugkeer.
Cobus B. - 11th January 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Lekker!
Monique B. - 11th January 2016
staying in Robertson, Western Cape
Dis 'n baie mooi plek, hou van die groenigheid.
Adelle V. - 11th January 2016
staying in Glentana, Western Cape
Glentana is nou ons nuwe vakansieplek.
Jaco B. - 11th January 2016
staying in Klawer, Western Cape
Aangename mense en heerlik op die wynroete.
Wilhemina I. - 11th January 2016
staying in Blouwater Bay, Western Cape
Beautiful place to go for a vacation.
Barbara S. - 11th January 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Sal graag weer wil besoek!
Marcello P. - 11th January 2016
staying in Riversdale, Western Cape
Baie onderskatte toeristebestemming.
Karen S. - 11th January 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Goed.
Lizelle S. - 10th January 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
'n Pragtige dorpie!
Irmhild F. - 10th January 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Lieflike plek in 'n baie droë Karoo.
Rita B. - 10th January 2016
staying in Montagu, Western Cape
Skilderagtige dorp!
Francois V. - 10th January 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is een van ons land se spesiale skatte.
Elmari V. - 10th January 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Die dorp is pragtig en netjies en daar kan gesien word dat die gemeenskap hard werk aan hulle mooi dorp.
Dominique G. - 10th January 2016
staying in Somerset West, Western Cape
Ons wil daar kom bly. Dis skoon en rustig.
Johannes S. - 10th January 2016
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Ek en my gesin het vele kere in Gordonsbaai vakansie gehou oor die afgelope 5 jaar. Dis nog nommer een op my lys.
David M. - 10th January 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein was fantasties.
Kgotso M. - 10th January 2016
staying in George, Western Cape
I loved the place, nice and clean.
Trudi S. - 9th January 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Na ons reis na Saldanha sal ek verseker teruggaan. Baie vriendelike dorpie, pragtige plek om foto's te neem en baie vriendelike en bekostigbare restaurante en blyplekke.
Maurice Z. - 9th January 2016
staying in Table View, Western Cape
The wind is very disturbing.
David S. - 9th January 2016
staying in Sandbaai , Western Cape
Sandbaai is quiet, but there is plenty to do in the surrounding areas.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com