Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Marius W. - 13th August 2018
staying in The Crags, Western Cape
Baie om te doen.
Anelle Z. - 13th August 2018
staying in Prince Alfred Hamlet, Western Cape
Oulike klein dorpie.
Anretha V. - 13th August 2018
staying in Agulhas, Western Cape
Agulhas is wonderlik.
Louis B. - 13th August 2018
staying in Robertson, Western Cape
Genoeg besienswaardigehede om van te kies.
Patrick M. - 13th August 2018
staying in Caledon, Western Cape
Very scenic part of the country with hills and farmland, but not really much to do.
Ann P. - 13th August 2018
staying in Big Bay, Western Cape
Baie oulike plek met sy eetplekkies, ens. is dit 'n lekker plek om net 'n bietjie af te pak en te ontspan.
Rhodene H. - 13th August 2018
staying in Klein Karoo, Western Cape
Dit was definitief die moeite werd om te sien.
Ronel B. - 13th August 2018
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Skoon, netjies en veilig.
Ronnie H. - 13th August 2018
staying in Montagu, Western Cape
It's nice and centrally situated so easy to move around to other towns.
Charlene P. - 13th August 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Mooiste dorpie aan die Weskus. Mense is vriendelik.
Louna S. - 13th August 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster self gaan blykbaar gebuk onder baie klein misdade (handsakke, selfone, ens. wat gesteel word), so Sandals was perfek om nie deur te loop daarmee nie.
Landie S. - 13th August 2018
staying in Struisbaai, Western Cape
Mal oor die plek!
Tom V. - 13th August 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Gaan gereeld daarheen en sal weer in die toekoms gaan. Sentraal geleë.
Jan R. - 13th August 2018
staying in Struisbaai, Western Cape
Sal verseker weer Struisbaai toe gaan.
Retief D. - 13th August 2018
staying in De Kelders, Western Cape
Hermanus is altyd bekend as die plek om walvisse te kyk, maar na hierdie afgelope langnaweek dink ek De Kelders is eintlik die plek vir walviskyk. Ek het selfs een gesien net agter die bamboese, seker 100 m van die kus af.
Peet B. - 13th August 2018
staying in Great Karoo, Western Cape
Gasvrye mense, afgesonderd en baie billike pryse.
Marius M. - 13th August 2018
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Sal voorstel 'n goeie restaurant sal moet oopmaak daar met see-uitsig.
Suretha F. - 13th August 2018
staying in Arniston, Western Cape
Kan dit beslis vir enige natuurliefhebber aanbeveel. Let net daarop hier is geen winkels of OTM's nie.
Carin S. - 13th August 2018
staying in Hoog-En-Droog, Western Cape
Perfekte ligging. Naby koshuis, skool en stadion vir wedstryde. Definitief aan ons kriteria voldoen.
Janine E. - 13th August 2018
staying in Witsand, Western Cape
Baie mooi, skoon en kon tonne walvisse sien!
Louis D. - 13th August 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Dis sekerlik een van die mees besoekte areas as toeristebestemming. Dis egter jammer dat alles so duur moet wees. Ek voel dat so 'n pragtige bestemming nie regtig meer vir ons Suid-Afrikaners so maklik besoekbaar is nie.
Klaradyn S. - 13th August 2018
staying in West Coast, Western Cape
Die water is koud so swemmers moet duikpakke saambring.
Leonie O. - 13th August 2018
staying in De Kelders, Western Cape
Pragtige natuur en natuurlik die walvisse - hulle was volop. Dis 'n rustige omgewing.
Marius S. - 13th August 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Sal ons weer sien in die toekoms.
Evan D. - 13th August 2018
staying in Still Bay West, Western Cape
Dis my grootword wêreld vir elke vakansie gewees en is steeds lekker!
Dirk V. - 13th August 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Verskeie geskenkwinkels 'n teleurstelling. Baie beperkte items en pryse ook te hoog vir die plaaslike toeris. Parkering in dorp 'n probleem oor so 'n langnaweek.
Herna F. - 13th August 2018
staying in Strand, Western Cape
Ek het glad nie die area geken nie, maar was aangenaam verras. Alles skoon en netjies, die paaie ,die strand, die loopareas. Baie oulike restaurante met goeie kwaliteit kos, ruim en goed toegeruste winkelsentrums en natuurlik net 'n klipgooi vanaf die wynplase. Wat meer kan mens voor vra, die wynlande and die see beide op jou voorstoep.
Pieter M. - 13th August 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Lovely town threatened by criminal elements. Lots to see and do. Pity there is no street music or live music in restaurants.
Chantell B. - 13th August 2018
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Die ligging is 'n groot bonus omdat dit in die middel van Hartenbos en Mosselbaai is. Fit is ook stapafstand van 'n onderdak warmwater swembad vir die onweersdae, en daar is winkeltjies and baie speelplek vir kinders.
Murray M. - 13th August 2018
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Oulike dorpie, maar vir enigiets buitengewoon moet mens Vredendal toe ry.
Joseph D. - 13th August 2018
staying in Somerset West, Western Cape
Wonderlike plek!
Mareike V. - 13th August 2018
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Beeldskoon.
Tony P. - 13th August 2018
staying in Vyf Brakke Fonteinen, Western Cape
Uitstekend.
Omar A. - 13th August 2018
staying in Stellenberg, Western Cape
Very quiet residential area, but stunning views and friendly people. Perfect place for the guesthouse.
Elza M. - 13th August 2018
staying in Tulbagh, Western Cape
Pragtige omgewing. Die mense met wie ons te doen gekry het, was almal baie vriendelik en hulpvaardig.
Zandry P. - 13th August 2018
staying in Greyton, Western Cape
Rustige en baie vriendelike dorp.
Leona V. - 13th August 2018
staying in Pearly Beach, Western Cape
Veilige plek om te kuier. Vriendelike mense en leefhuis.
Karine D. - 13th August 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Went for the SOLO art weekend and will definitely be back next year!
Patricia M. - 13th August 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Great.
Marnia W. - 13th August 2018
staying in Paarl, Western Cape
Pragtige dorp. Soveel om te doen.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com