Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Robert H. - 30th July 2018
staying in Barrydale, Western Cape
Sal enige tyd weer daarnatoe terugkeer. Die mense is baie vriendelik en gasvry. Aandete by die Karoo Art Hotel was een van die hoogtepunte. Ons sal dit definitief aanbeveel. Het meer tyd nodig gehad by die boekwinkel.
Edwin M. - 30th July 2018
staying in Ceres, Western Cape
Very beautiful place, small town, and convenient for shops are all close by. Some interesting things to do, long walks to Zip sliding and some other activities too.
Robert H. - 30th July 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Fantasiese plek.
Rochelle N. - 30th July 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Pragtige plek, altyd netjies.
Marteli G. - 30th July 2018
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Heerlike eetplekke en mooiste strand.
Hendrina V. - 30th July 2018
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Baie sentraal vir blommekykers in alle rigtings. En op hoofroete.
Madeleine L. - 30th July 2018
staying in Welgelegen , Western Cape
Baie sentraal en beslis 'n aantreklike opsie indien besigheid gedoen moet word in Kaapstad.
Sonja D. - 30th July 2018
staying in Robertson, Western Cape
Kan dalk meer adverteer op Facebook waar die meeste mense vandag goed en plekke soek.
Antoinette S. - 30th July 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is pragtig, maar die dorp is onnet met vullis wat rondlê. Opgemerk daar is nie werklik vullisdromme nie. Buiten Voorstrandt en die hotel is die eetplekken lusteloos, die diens is lusteloos, die koffiewinkel het nie eens witbrood vir 'n toebroodjie nie en die items op die spyskaart is nie beskikbaar nie. Besef dit is nogal 'n moeilike situasie as jy alle etes by 'n restaurant wil geniet. Was moedeloos na ons ondervinding by Timeless. Nie voorraad nie en ons was een van twee tafels. Besef dit is buite seisoen, maar die seisoen begin oor 3 dae.
Violet A. - 30th July 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Having all the shops and restaurants in close proximity to our accommodation added to our wonderful time. A special shout out to Moyo Restaurant, Blouberg for a fabulous dinner experience. Thank you Bloubergstrand!
Thea L. - 30th July 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Dis so pragtige dorpie en ons was al 'n paar keer daar. Dis net jammer van die misdaad wat nou so kop uitsteek.
Carli W. - 30th July 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Beslis die mooiste dorpie in die Weskus.
Lee Ann S. - 30th July 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Baie oulike vissersdorpie.
Dirk M. - 30th July 2018
staying in Paarl, Western Cape
Pragtige ligging.
Leaticia R. - 30th July 2018
staying in Robertson, Western Cape
Lieflike wynroete. Beveel beslis aan om by Van Loveren te gaan proe en by Klipdrift te gaan inloer.
Yusuf H. - 30th July 2018
staying in Paradyskloof, Western Cape
Rustig en veilig.
Theo G. - 30th July 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Sal graag langer wou bly.
Chris S. - 30th July 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Baie mooi daar. Sal my weer sien. Definitief.
Waldo Consultants Cc A. - 30th July 2018
staying in Woodbridge Island, Western Cape
Netjies and veilig.
Christina M. - 30th July 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Kan nie veel meer sê as dat dit regtig heerlik was om bietjie weg te kom nie. Dit is beslis 'n moet-doen indien jy 'n rustige kuiertjie soek. Steeds in die stad, maar met ongelooflike natuurskoon. The Thirsty Oyster wat in die hawe onder die verblyfarea is, is 'n lekker kuierplek met lekker kos, mense en 'n ontspannende atmosfeer en die geskenkwinkeltjie in Beach Road, Aladdin's Cave Gift Shop, oorkant Bikini Beach, het werkilik bekostigbare items wat great is vir saamneem huis toe as geskenkies. Daar is regtig iets van als en kos nie 'n arm en been nie.
Rita V. - 30th July 2018
staying in Worcester, Western Cape
Baie lekker plek.
Danine H. - 30th July 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Sal aanbeveel.
Louise V. - 30th July 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige plekkie.
Rochelle B. - 30th July 2018
staying in Constantia, Western Cape
Beeldskoon! Daar is baie lekker restaurante in die omgewing.
Jacqui B. - 30th July 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
We absolutely love Yzerfontein and the people are so friendly.
Rondine C. - 30th July 2018
staying in Glencairn, Western Cape
Die area is baie naby aan omliggende restaurante en maklik om te navigeer. Die huise is ook baie mooi en mens is skoon verbaas met die see, sonsondergang en sonsopkoms. Baie mooi!
Phillip K. - 30th July 2018
staying in Villiersdorp, Western Cape
Pragtige omgewing en dorp wat baie goed geleë is om omliggende dorpe of stede te besoek. Die kettingwinkels voldoen aan al die behoeftes en is die Kelkiewyn Resturant hoogs aanbeveel vir etes. Personeel van besighede deurgaans vriendelik en professioneel. Na 'n besige dag, bied Villiersdorp vir jou die rustigheid om uit te rus en die volgende dag verfris aan te pak.
Garth S. - 30th July 2018
staying in Rawsonville, Western Cape
Besoek gerus die Ou Stokery.
Marlize J. - 30th July 2018
staying in Greyton, Western Cape
As jy met jou hondekinders reis, is hierdie die perfekte bestemming vir jou.
Mark B. - 30th July 2018
staying in Ashton, Western Cape
Everything was within a 15 minute drive to Robertson, Montague and Bonnievale. Wine farm, beautiful restaurant, awesome boat trip and friendly people.
Nico S. - 30th July 2018
staying in Wilderness, Western Cape
Beautiful town which is centrally situated to experience what the Southern Cape offers.
Jeffrey V. - 30th July 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Die plek om te wees.
Elmarie J. - 30th July 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Baie mooi plek. Definitief weer daar kuier!
Nancy T. - 30th July 2018
staying in McGregor, Western Cape
Simply the nicest place ever. Quiet, peaceful, lovely weather and extremely friendly villagers. Everyone you meet will greet you.
Eben B. - 30th July 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Baie mooi plek met vriendelike mense.
Amelia P. - 30th July 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Plattelands.
Susan N. - 30th July 2018
staying in Hersham, Western Cape
Natuurskoon en rustige area.
Chere C. - 30th July 2018
staying in Riversdale, Western Cape
Baie oulike plek.
Stienie S. - 30th July 2018
staying in Heidelberg, Western Cape
We were visiting family, so didn't have a lot of time to see the sights, but I found Heidelberg to be a delightful gem!
Bart B. - 29th July 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos is a good place to start from to do some trips, but if you are not into wine tasting, a day or 3 is the maximum time you have to spend here.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com