Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Shaun H. - 24th July 2018
staying in Strand, Western Cape
Baie lekker lang strand met asemrowende sonsondergang.
Moeketsi M. - 24th July 2018
staying in Milnerton, Western Cape
Is a very quiet area. I like the shopping centres around. Buildings, roads accessible to everywhere you want to go.
Mariam A. - 24th July 2018
staying in Arniston, Western Cape
Arniston is 'n baie mooi strand en met veel te doen.
Suzette T. - 24th July 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ons het baie lekker gekuier in Oudtshoorn. Altyd 'n heerlike vakansiedorpie.
Alistair S. - 24th July 2018
staying in Pringle Bay, Western Cape
A quaint little town where you can get away from the bustle of the city and just relax a bit. Try the askoek at Fynbos. It's really tasty.
Alicia M. - 24th July 2018
staying in Stanford, Western Cape
Weens ouer geboue kan die winter nat en koud wees.
Leatitia L. - 24th July 2018
staying in Greyton, Western Cape
Ons love Greyton. Dit is uniek en ons sal graag eendag 'n huis wil koop in Greyton.
Sendrick C. - 24th July 2018
staying in Glencairn, Western Cape
Baie nice area en rustig, soveel om te doen in daardie omgewing.
Neil B. - 24th July 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Pragtige dorp met baie karakter.
Desmond D. - 24th July 2018
staying in Mykonos, Western Cape
Geringe aktiwiteite vir tieners onder 18 jaar, toegangsbeheer te streng.
Xylina S. - 24th July 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Sal enige tyd weer terug gaan.
Nadia E. - 24th July 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Baie lekker dorp en strand!
Adlai D. - 24th July 2018
staying in Mossel Bay, Western Cape
Rustige plek, regtig die moeite werd om weer te besoek. Sal beslis meer tyd moet neem om verblyf te beplan vir 'n volgende keer.
Susan V. - 24th July 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtigste plek.
Nancy A. - 24th July 2018
staying in Heather Park, Western Cape
Amazing. Easy to get to shops as well as to other places to visit. Beautiful scenery and I just love the not so busy atmosphere.
Jana W. - 24th July 2018
staying in Perlemoen Bay, Western Cape
Lekker rustige plek met vriendelike mense en lekker staproete langs die see.
Gill A. - 24th July 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Lovely walks on the beach. Coffee shops and restaurants were very good. People were very friendly.
Irma K. - 24th July 2018
staying in Voëlklip, Western Cape
Hermanus is die skoonste dorp wat ons nog gesien het. En daar is walvisse!
Corne K. - 24th July 2018
staying in Calitzdorp, Western Cape
'n Teruggetrokke en eerlike bestemming vir die wat egte Klein Karoo atmosfeer wil beleef, en boonop van die wêreld se beste kelkie wyn wil geniet.
Amanda G. - 24th July 2018
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Dit is 'n lekker plek om vakansie te hou en die uitsig is mooi en daar is baie plekke om te sien en dinge om te doen.
Rieka O. - 24th July 2018
staying in Dana Bay, Western Cape
Sal enige tyd weer Danabaai besoek.
Annerine M. - 24th July 2018
staying in Pringle Bay, Western Cape
What a hidden gem!
Heine M. - 24th July 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Heerlike kusdorpie en 'n lekker wegbreek, jammer oor die bewustheid van diefstal in die area.
Marshall A. - 24th July 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Dis 'n fantastiese ervaring onbeskryflik gewees. Die mensies wat daar bly het so baie om voor dankbaar te wees en is voorwaar baie geseën met alles rondom hulle.
Peet V. - 24th July 2018
staying in Still Bay West, Western Cape
Ons wil in Stilbaai-Wes gaan aftree. Enough said!
Fanie H. - 23rd July 2018
staying in Bredasdorp, Western Cape
Pragtige skoon dorp naby aan die kus.
De Villiers D. - 23rd July 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is pragtig en het aan al ons verwagtings voldoen, sal bepaald weer gaan.
Brendan B. - 23rd July 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn self is uniek met al sy attraksies en besienswaardighede kan ek nie sien hoekom hy nog nie een van die gewildste bestemmings in die wêreld is nie!
Willem V. - 23rd July 2018
staying in Bredasdorp, Western Cape
'n Nuutgevonde diamant. Moet teruggaan om meer te ervaar.
Karen D. - 23rd July 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Lovely little town. Many restaurants of high standard on offer and prices are fair.
Carol M. - 23rd July 2018
staying in Noordhoek, Western Cape
Noordhoek is far, but worth while travelling. Most amazing place to be with a view to kill. Love this place, calming effect on a person.
Jaco L. - 23rd July 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Baie mooi dorp en natuurskoon. Tuiste van langafstand fietsry geleenthede in die Wes-Kaap.
Patricia W. - 23rd July 2018
staying in Southern Cross, Western Cape
Uitstekend.
Hermann S. - 23rd July 2018
staying in Langebaan, Western Cape
We loved our stay in Langebaan! Great restaurants, with friendly West Coast service.
Zenda S. - 23rd July 2018
staying in Sedgefield, Western Cape
A restful village and puts one into a holiday mood immediately.
Heinritch F. - 23rd July 2018
staying in Montagu, Western Cape
Ek dink hulle voldoen aan die vereistes as 'n toerisme dorp.
Riana F. - 23rd July 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Prince Albert is 'n rustige dorpie met baie vriendelike mense, die dorpie is mooi skoon. Onse Rust sal ek beslis weer boek, vriendelike personeel en behulpsaam.
Melissa H. - 23rd July 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Therapeutic environment!
Ria N. - 23rd July 2018
staying in George, Western Cape
Pragtige skoon dorp.
Annel C. - 23rd July 2018
staying in Linkside, Western Cape
Dit is pragtige rustige en veilige gedeelte van Mosselbaai. En nog steeds baie sentraal aan alles.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com