Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.51 out of 5 based on 18818 reviews.
Alwyn K. - 2nd September 2019
staying in Paarl, Western Cape
Baie lekker plattelandse dorp!
Diedre C. - 2nd September 2019
staying in Western Cape
Best place on earth!
Lynette S. - 2nd September 2019
staying in Welgelegen , Western Cape
Central to N1 freeway and many other facilities.
Rebecca H. - 2nd September 2019
staying in Ladismith, Western Cape
Friendly residents.
Amanda S. - 2nd September 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Dis 'n pragtig klein see dorpie met vriendelike mense en die natuur is pragtig. Daar is tot 2 volstruise wat soms rustig in die strate op en af stap.
Natasha F. - 2nd September 2019
staying in Green Point, Western Cape
Alles is loopafstand, vriendelike mense en lekker eetplekke!
Jaco P. - 2nd September 2019
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Gaan besoek beslis die Damhuis as jy heerlik wil eet in 'n uiters gesellige atmosfeer.
Lenore U. - 2nd September 2019
staying in Rawsonville, Western Cape
Baie mooi plek met heelwat om te doen.
Tania S. - 2nd September 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus stel nooit teleur nie!
Gert J. - 2nd September 2019
staying in Western Cape
Ons het 5 jaar gelede ook die Weskus besoek en baie meer blomme gesien, veral by Springbok. Ons aanvaar dat die weer nie hierdie jaar so gunstig is vir blomme, nie maar het dit tog baie geniet.
Nerine S. - 2nd September 2019
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige rustige dorpie met 'n eiesoortige atmosfeer en heerlike eetplekke. Regtig 'n besoek werd.
Erika P. - 2nd September 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Beautiful town, fantastic walks, prolific bird life, an explosion of flowers and the most amazing red sea sunsets.
Hendrik G. - 2nd September 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Ek gaan weer daar vakansie hou vir seker.
Robert V. - 2nd September 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Vir die mense wat 'n baie rustige naweek of vakansie wil hê. As jy wil weg kom van die hustle en bustle van die stad.
Hettie S. - 2nd September 2019
staying in Grotto Bay, Western Cape
See, fynbos, baie veilig en vriendelike mense. Fantastiese plek. Ideale leefstyl!
Tracy R. - 2nd September 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Daar word vreeslik gebou daar, maar dit bly 'n pragtige bestemming vir die wat 'n bietjie wil wegkom.
David L. - 2nd September 2019
staying in Greyton, Western Cape
Lovely little town. maybe more signage/family walks would be a good idea.
Lydia M. - 2nd September 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n pragtige plekkie met heerlike eetplekke en 'n asemrowende strand en uitsig. Die klein winkeltjies was vir my bietjie duur, jy kan sien dis eintlik gemik op oorsese toeriste. Sou dit verkies as hulle die pryse aanpas om die lokale reisigers ook in ag te neem.
Bernadine K. - 2nd September 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Well situated to explore the surrounding areas. The many walking routes along the coastline are great for people and pets, and the person at the Information office was great - friendly and knowledgeable about the town. The cleanliness and restful atmosphere add to the enjoyment of the visit.
Daleen B. - 2nd September 2019
staying in Stellenbosch, Western Cape
Uitstekend! Kan die Rupert kunsmuseum aanbeveel.
Flip C. - 1st September 2019
staying in Calitzdorp, Western Cape
Baie mooi dorpie.
Anna Susanna B. - 1st September 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Pragtig met heerlike restaurante.
Anja D. - 1st September 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtige plek.
Marliza M. - 1st September 2019
staying in Darling, Western Cape
Oulik en sal graag 'n bietjie meer die plek wil verken.
Andries S. - 1st September 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
Baie om te besigtig in die omgewing. Beslis besoek werd. Pakhuispas asemrowend.
Gissie F. - 1st September 2019
staying in Swartland, Western Cape
Ideal for a weekend away from home.
Leo C. - 1st September 2019
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Melkbos has everything you need, shops, beach, etc. Great for a holiday and quick getaway.
Brenda B. - 31st August 2019
staying in Paradise, Western Cape
Relaxing: the life, the place ,the choice. Very suitable for what we needed and more. Loved it.
Jacolene S. - 31st August 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Die Ou Tronk en Gifberg was albei ongelooflike ervaringe!
José V. - 31st August 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Dinner at African Relish!
Theo S. - 31st August 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie sentraal naby die talle besienswaardighede in Darling, die Weskuspark, Langebaan, Clyb Mykonos en natuurlik, Paternoster. Hierbenewens voorsien Yzerfontein is alle basiese behoeftes met 'n voortreflike inligtingsburo. Die dorp is baie skoon en goed versorg, op die oog af veilig en geen karwagte nie.
Alta C. - 31st August 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Mal oor Prins Albert! Rustig sonder om dooierig te wees. Heerlike koffiewinkels met nog heerliker wortelkoek! Pragtige huise, lieflike rotstuine, veilig genoeg om saans na donker nog rustig te gaan stap.
Elmien V. - 31st August 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
Ons het die Veldblomskou en die Natuurtuin baie geniet.
Annalene S. - 31st August 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Plek groei op 'n mens. Kettingwinkel of iets dergeliks sal verwelkom word.
Elize P. - 31st August 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Tulbagh is 'n baie mooi dorpie en vriendelike mense.
Janke V. - 31st August 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oulike aktiwiteite rondom die dorp.
Desiree N. - 31st August 2019
staying in Western Cape
Beste bestemming in RSA.
Ina S. - 30th August 2019
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige klein dorpie.
Tania N. - 30th August 2019
staying in Bot River, Western Cape
Friendly and helpful locals could live there!
Laurent S. - 30th August 2019
staying in Silversands, Western Cape
It's very quite where you can relax your mind & enjoy some quality time with friends or family.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com