Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Delmari S. - 16th July 2018
staying in Strand, Western Cape
Dit is 'n baie lekker plek om jou gesin uit te vat vir 'n dag.
Sunne H. - 16th July 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Such a great area.
Johan E. - 16th July 2018
staying in Tergniet, Western Cape
Pragtige omgewing met nodige geriewe.
Reinhardt D. - 16th July 2018
staying in Calitzdorp, Western Cape
Baie interessante dorp met heerlike eetplekke.
Beverly R. - 16th July 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Die staproetes is 'n treffer. Die uitsig oor die see met verskillende bote is ongelooflik mooi en die winkelsentrums voorsien aan elkeen se behoeftes. Om alles op te som ondervind jy die reuk van fauna asook vars/skoon lug wat jy inasem.
Chris R. - 16th July 2018
staying in Montagu, Western Cape
Great plekkie, restaurante is maar net min en voldoen nie aan die verwagtinge nie.
Anthea R. - 16th July 2018
staying in Still Bay East, Western Cape
Really quite a number of things to do, and enjoyed that we could walk to certain shops and cafe's.
Baronese C. - 16th July 2018
staying in Paarl, Western Cape
Safe and friendly people. Food is divine.
Sindie V. - 16th July 2018
staying in Still Bay West, Western Cape
Worth your while! See you again in 2019!
Rene D. - 16th July 2018
staying in Sedgefield, Western Cape
Hier kom ons aftree! Hoop sien julle binnekort. Nr.1!
Kershia P. - 16th July 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Dis nie vir die winter nie.
Norlene C. - 16th July 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Baie rustige kusdorpie, groter verskeidenheid winkels sou dit nog beter maak.
Kaylan H. - 16th July 2018
staying in Velddrif, Western Cape
Very nice place. Everyone is friendly.
Jaco L. - 16th July 2018
staying in Citrusdal, Western Cape
Hidden jewel.
Dianah G. - 16th July 2018
staying in Bay View, Western Cape
Lieflik en naby alles.
Maggie W. - 16th July 2018
staying in Golden Mile, Western Cape
Elke sent werd en definitief 'n toeriste bestemming.
Mercia V. - 16th July 2018
staying in George, Western Cape
Pragtige dorp.
Deon C. - 16th July 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Ek woon in Clanwilliam, aanliggende dorp, maar het so te sê in Lambertsbaai groot geword. Die dorp se vriendelike mense, lekker eetplekke en asemrowende see-uitsigte, lok my elke keer hierheen.
Daverne D. - 16th July 2018
staying in Langebaan, Western Cape
They don't have an indoor play area for kids with a restaurant for parents to order from whilst watching kids play and enjoy themselves.
Inet P. - 16th July 2018
staying in Paarl, Western Cape
Een van die pragtigste dorpe wat daar is!
Muri-zann D. - 16th July 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Wat 'n heerlike rustige en pragtige dorpie!
Frik V. - 16th July 2018
staying in Plattekloof, Western Cape
Alles is baie naby aan Plattekloof soos besienswaardighede en winkelsentrums.
Jacques L. - 16th July 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Die besienswaardighede in die hoofstraat is besonders. Ons het nie lank genoeg vertoef om al die moontlikhede te ontgin nie.
Brynard B. - 16th July 2018
staying in Mossel Bay Golf Estate, Western Cape
Baie mooi omgewing.
Eloise B. - 16th July 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Beste bestemming in die Karoo!
Ellen M. - 16th July 2018
staying in Pringle Bay, Western Cape
Hook Line & Sinker restaurant was 'n belewenis.
Henry L. - 16th July 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
My persoonlike keuse bo Kaapstad se Altantiese seefront. Baie rustiger met al die geriewe wat 'n mens wil hê.
Hannes B. - 16th July 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lambertsbaai is nie wat dit was nie, maar bly 'n moet as langs die Weskus gereis word.
Anneke L. - 16th July 2018
staying in De Rust, Western Cape
Pragtige dorpie.
Anina B. - 15th July 2018
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Ongelooflike ligging. Pragtige strand.
Fatima M. - 15th July 2018
staying in Bay View, Western Cape
It's a very nice place to stay. Won't mind to go again there.
Dorethy H. - 15th July 2018
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Hierdie is 'n wonderlike toeristebestemming.
Marie B. - 15th July 2018
staying in Touws River, Western Cape
Net 'n plek naby die N1 om oor te slaap.
Henriette R. - 15th July 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Moet op bucket list wees!
Marlize L. - 15th July 2018
staying in Franschhoek, Western Cape
Ek wil teruggaan!
Jacques B. - 15th July 2018
staying in Groot Yzervarkensfontein, Western Cape
Had a great stay and place is well recommended.
Anelda K. - 15th July 2018
staying in Courtrai, Western Cape
Baie mooi uitsig!
Karen C. - 15th July 2018
staying in Hoekwil, Western Cape
Daar is 'n heerlike eetplekkie wat die heerlikste gebak verkoop en probeer gerus die kaaskoek, dis divine.
Flora C. - 15th July 2018
staying in Big Bay, Western Cape
Wow. Was verras.
Carol C. - 15th July 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is 'n baie aangename toerismedorp. Sal dit weer besoek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com