Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.
"Dis 'n lekker dorpie met interessante winkeltjies en eetplekke. Kan lekker kuier hier."
"Strandfontein is nog ongerep met pragtige natuurskoon. 'n Pragtige strand. Daar is ook 'n winkel wat aan jou basiese behoeftes voorsien. Daar is ook 'n restaurant waar jy kan eet en Doringbaai is slegs 'n paar kilometers weg."
"Die mense in die dorp is so vriendelik en behulpsaam. So lekker met almal gesels."
"Ongelooflike lekker kos by Lazy Lizard! Moenie voor 8uur probeer brandstof ingooi nie, alles is toe!"
"Ek het in 1975 my skooljare vanaf Graad 6 (Standerd 4) daar begin tot matriek so dis altyd lekker om daar in te loer!"
"Ons was op `n blommetoer. Dit sou lekker wees as die verblyf plekke inligting het waar blomme gesien kan word."
"Had a fantastic meal at Isabellas. Perfect food, view, friendly staff and a broad based menu."
"A little town with as much and as little to do as you want to.....also recommend the Swartberg pass."
"Daar is niks te doen in Beaufort-Wes behalwe oorslaap en aanry nie, perfekte pitstop vir rus en verder ry."
"Quaint and historic seaside tourist destination, with good seafood restaurants. "