Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.51 out of 5 based on 18772 reviews.
Liezel G. - 15th September 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Definitief 'n dorp om te besoek!
Ronell M. - 15th September 2016
staying in Paternoster, Western Cape
Tietiesbaai se blomme was ongelooflik!
Trudi T. - 15th September 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Behou die 'weskus' gevoel!
Giel G. - 15th September 2016
staying in La Provence, Western Cape
Ek het wyn by La Provence gekoop. Puik!
Pauline D. - 15th September 2016
staying in Barrydale, Western Cape
Barrydale is 'n pragtige klein dorpie. Die omgewing is net so mooi.
Lize R. - 15th September 2016
staying in Tergniet, Western Cape
Lieflike plek waar jy rustig kan ontspan en die see kan geniet.
Ken C. - 15th September 2016
staying in Muldersvlei, Western Cape
Very convenient for a wine route visit incorporating Paarl and Stellenbosch.
Jaco K. - 15th September 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Uitstekend!
Lorna H. - 15th September 2016
staying in Table View, Western Cape
Good place to stay.
Marilyn D. - 15th September 2016
staying in Helena Heights, Western Cape
Die area is pragtig en goed geleë.
Ansie V. - 14th September 2016
staying in Clanwilliam, Western Cape
Die Pakhuispas is baie mooi om te ry.
Dolf D. - 14th September 2016
staying in Britannia Bay, Western Cape
Een van die mooistes in die weste.
Greg K. - 14th September 2016
staying in Clanwilliam, Western Cape
Clanwilliam remains a quaint little agricultural town. Very good and friendly service from the local restaurants. The woman in the Rooibos Expo shop was very unfriendly - I think she wanted to be Lighthouse manager where she wouldn't have to interact with living human beings!
Pieter K. - 14th September 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Die aanbevole eetplek FourSheep deur Johan en Heleen was werklik 'n belewenis.
Leilani B. - 14th September 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Dit is 'n pragtige dorpie.
Roger C. - 14th September 2016
staying in Bloubergrant, Western Cape
Dit het my hart gesteel en ek wil nou 'n strandhuis daar koop.
Deon P. - 14th September 2016
staying in Tulbagh, Western Cape
Eerste keer dat ons Tulbagh besoek het. Aangenaam verras met die vriendelike mense, pragtige besienswaardighede en geskiedenis van die dorp.
Elsie C. - 13th September 2016
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Die beroemde kwekery met buitengewone plante het ons glad nie beïndruk nie.
Frank W. - 13th September 2016
staying in Yzerfontein, Western Cape
Dit is pragtig gedurende Augustus-September wat blomme betref. Ook naby aan Darling en Weskus Nasionale Park.
Riet V. - 13th September 2016
staying in Longacres Country Estate, Western Cape
Dis lekker veilig weg van die geroesemoes van die dorp en die landelike omgewing is baie mooi.
Andre P. - 13th September 2016
staying in Hoekwil, Western Cape
Baie mooi uitsig oral waar mens ry.
Koos V. - 13th September 2016
staying in Britannia Bay, Western Cape
Niks om by te voeg nie.
Jan V. - 13th September 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Aangename, gasvrye mense.
Renske Smit S. - 13th September 2016
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Idilliese dorpie!
Ansie P. - 13th September 2016
staying in Langebaan, Western Cape
Oulik!
Ansie P. - 13th September 2016
staying in Pearly Beach, Western Cape
Ongeskonde natuurskoon.
Js V. - 12th September 2016
staying in Hermanus, Western Cape
Netjiese maar besige toeristedorp met baie ywerige parkeerbeamptes! Die wandelpaaie en uitsigpunte met banke is gerieflik en maak dit maklik om die verskillende baaie te besigtig.
Js V. - 12th September 2016
staying in Port Owen, Western Cape
Het nie kans gehad om dorp se toeristebesienswaardighede te ondersoek nie. Die rivier wat deur die dorp kronkel skep 'n vakansiegevoel.
Js V. - 12th September 2016
staying in Strandfontein, Western Cape
Mooi stranddorp waar lekker vakansie gehou kan word.
Lukas S. - 12th September 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Dis jammer dat die swaarvoertuie dwarsdeur die middedorp moet ry. Dis baie besig, gevaarlik en onaangenaam.
Marie D. - 12th September 2016
staying in Clanwilliam, Western Cape
Mooi netjiese plattelandse dorp met lekker winkeltjies om in rond te krap, geleë in die mooiste omgewing.
Elize B. - 12th September 2016
staying in Prince Albert, Western Cape
Wat 'n ongelooflike pragtige plek! Alhoewel ons die Sondag daar oornag het, was daar nog steeds heelwat om te sien en te doen. Die roete oor die Swartbergpas was iets wat ons nie sommer sal vergeet nie aangesien ons sneeu sien val het. Ons gaan beslis weer Prins Albert omry op pad Kaap toe.
Dirk K. - 12th September 2016
staying in Durbanville, Western Cape
Pragtig netjies en baie smaakvolle binnehuise versiering. Baie vriendelike en gasvrye gasvrou.
Elize B. - 12th September 2016
staying in McGregor, Western Cape
Deur die week is die dorpie maar stil, maar vanaf 'n Vrydag kry die plek nuwe lewe.
Retha M. - 12th September 2016
staying in Flamingovlei, Western Cape
Asemrowend vir die persoon wat foto's neem.
Ben S. - 12th September 2016
staying in Beaufort West, Western Cape
Na-uurse winkels nie te goed nie. Ons moes baie rondry om 'n botteltjie melk te kry.
Magaretha G. - 12th September 2016
staying in Robertson, Western Cape
Daar is heelwat te doen in die omgewing met al die wynkelders om te besoek en staproetes, veral die een in die natuurreservaat. Dit is ook naby McGregor wat 'n interessante dorpie is om te besoek. Die enigste nadeel is die erge hitte in die somer.
Koos V. - 12th September 2016
staying in Klawer, Western Cape
Lekker oorbly-plekkie om o.a. blomme te kyk in omgewing in verskillende rigtings en ook om die omliggende wynlandgoede te geniet.
Nigel R. - 12th September 2016
staying in Langebaan, Western Cape
1st time visit since about 1964. I think I prefer to remember it as it was!
Tom S. - 12th September 2016
staying in Langebaan, Western Cape
No flowers, no go. Boring place! Langebaan has nothing to do.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com