Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Elana V. - 18th June 2018
staying in Napier, Western Cape
Was goed vir een aand. Was daar vir die Patatfees.
Retha C. - 18th June 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is 'n rustige dorpie met vriendelike mense.
Issie B. - 18th June 2018
staying in Herold's Bay, Western Cape
Heerlike seevakansie plek.
Theunis B. - 18th June 2018
staying in Rawsonville, Western Cape
Vir ons is dit ons plek vir sielsrus kry. Fantastiese wynomgewing en die ontvangs wat mens by al die kelders kry is wow!
Nobuntu D. - 18th June 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Friendly people, beautiful and clean. Loved it.
Monique N. - 18th June 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Amazing little town with so much to see and do!
Unette J. - 18th June 2018
staying in Green Point, Western Cape
Always a great place to stay.
Liezel C. - 18th June 2018
staying in Klein Karoo, Western Cape
Karoo is vir seker 'n moet-doen ervaring. Die winterfees in Calitzdorp is anders as al die ander gewone feeste in die omgewing. Oudtshoorn bied groot verskeidenheid aktiwiteite vir toeriste.
Johan B. - 18th June 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige, stil kusdorpie waar 'n mens lafenis vir jou siel kan vind, terwyl jy die vars seelug in asem.
Estelle V. - 18th June 2018
staying in Century City, Western Cape
It's great that the shops stay open so late for any business person to frequent after their busy day with wonderful eateries all around.
Magrieta R. - 18th June 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
As jy naby die see wil wees en 'n lekker vakansie wil geniet of net 'n wegbreek vir 'n naweek beplan is Bloubergstrand 'n baie goeie keuse.
Heidi G. - 18th June 2018
staying in Calitzdorp, Western Cape
Calitzdorp is vir 'n rustige wegbreek van die stadslewe! Hier kan jy ontspan in die natuur en die gasvryheid van die mense ervaar.
Rohan V. - 18th June 2018
staying in Robertson, Western Cape
Lieflike dorpie. Redelike baie om te doen as jy die wynproe tiepe is. Baie baie lekker gholfbaan.
Chris V. - 18th June 2018
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Mooiste klein dorpie met als wat jy nodig het.
Theuns C. - 17th June 2018
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Baie rustige dorpie waar tyd nog stilstaan in die gejaagde lewe. Geen groot winkelsentrums ens, maar Saldanha en Vredenburg wat albei ongeveer 20 km van Jacobsbaai is, het al die geriewe soos winkels en petrolstasies.
Danie V. - 17th June 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
We would like to have had more time to explore the town and its surrounds.
Lynne T. - 17th June 2018
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Ek is altyd lief vir Plett. Die nuwe Checkers is ook 'n gerief. Mense is vriendelik.
Sandra T. - 16th June 2018
staying in Ladismith, Western Cape
Beste slaghuis vir Karoo lam. Sal volgende keer meer tyd in Ladismith spandeer.
Martina V. - 16th June 2018
staying in Strand, Western Cape
Ons besoek die Strand normaalweg vir werk en om ons familie te besoek, minder dikwels vir vakansie, nietemin geniet ons dit altyd om daar te wees.
Erika V. - 16th June 2018
staying in Milnerton, Western Cape
Baie goed vir sake en toeriste.
Esmé B. - 16th June 2018
staying in Lamberts Bay, Western Cape
'n Pragtige vakansie plekkie.
Faith M. - 16th June 2018
staying in Bellville, Western Cape
Very nice place though very busy. Traffic is too much.
Frikkie K. - 16th June 2018
staying in Cape Winelands, Western Cape
What a great community, everyone knows everyone.
Carl T. - 16th June 2018
staying in Betty's Bay, Western Cape
Very peaceful.
Johnny P. - 16th June 2018
staying in Mossel Bay, Western Cape
Eerste klas.
Annalie V. - 15th June 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Dis die moeite werd om die museum te besoek.
Dorie F. - 15th June 2018
staying in Tulbagh, Western Cape
Ons is self van 'n gastehuis en is van mening dat ons oorsese gaste meer aangemoedig moet word om Tulbagh te besoek. Dit is nie baie ver vanaf Kaapstad/Gordonsbaai en akkommodasie in die omgewing is te kus en te keur.
S J G. - 15th June 2018
staying in Vredehoek, Western Cape
Good centralised area.
Drika K. - 14th June 2018
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Ons het in die winter gegaan en dit is vanselfsprekend dan kouer en stiller. Dit het ons gepas, want ons wou wegkom van die gejaag en druk program. Die karavaanpark is gesluit vir die winter en so ook die restaurant. Mens moet onthou dat jy sal moet ry om iewers te gaan eet of voorrade kry. In vakansietye gaan hierdie resensie nie van toepassing wees nie!
Jaco J. - 14th June 2018
staying in Witsand, Western Cape
Witsand is oor 'n gewone naweek stil en rustig. Ons het ons verblyf baie geniet en sal definitief weer gaan. Enigste ding wat ek volgende keer sal doen is om seker te maak ek neem alles saam wat nodig is. Die winkels is so bietjie aan die duur kant en het ook nie alles wat 'n mens mag benodig nie, maar ons het die rustigheid geniet en kan dit aanbeveel.
N K. - 13th June 2018
staying in Still Bay West, Western Cape
Dit is 'n baie lekker dorp!
Lollie P. - 13th June 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Mooiste en stilste plekkie.
Glenda V. - 13th June 2018
staying in Montagu, Western Cape
A beautiful town with stunning scenery and many opportunities for hiking.
Rowena F. - 13th June 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Beautiful town. Lots to experience, especially if you enjoy food, wine and olives. Worth a visit at any time of the year.
Marinda J. - 13th June 2018
staying in Boggoms Bay, Western Cape
'n Stukkie hemel op aarde vir die natuurliefhebber en stilte-soeker. Mag dit so bly.
Elzaan D. - 13th June 2018
staying in Montagu, Western Cape
Vreeslike mooi dorpie!
Esra S. - 13th June 2018
staying in Sand Bay, Western Cape
Moet dit nie mis nie.
Marina W. - 13th June 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Baie mooi plek en baie om te sien.
Eugene V. - 13th June 2018
staying in Jacobs Bay, Western Cape
So wild and beautiful love the West Coast and the little village of Jacobs Bay is stunning!
Ben D. - 13th June 2018
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Die plek is fantasties.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com