Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Hennie L. - 10th June 2018
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Mooi Namakwalandse dorp.
Lourens V. - 10th June 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Te min tyd gehad om bietjie rond te beweeg. Dit lyk egter na 'n lekker plekkie om vir 'n paar dae oor te bly. Sal oorweeg om langer te bly volgende keer.
Valerie G. - 10th June 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Baie netjiese dorp.
Margaretha L. - 10th June 2018
staying in Paarl, Western Cape
Hart van die Boland.
Glenda V. - 9th June 2018
staying in Tamboerskloof, Western Cape
Very convenient for sightseeing in lovely Cape Town with lots of neat restaurants and cafes.
Elza J. - 9th June 2018
staying in George, Western Cape
George is 'n pragtige dorp met baie besienswaardighede en potensiaal.
Andre H. - 9th June 2018
staying in Agulhas, Western Cape
Nie veel keuse van restaurante en net een eetplek Potpourri vir ontbyt.
Johan W. - 9th June 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Hulpvaardig, maar anders as die stad moet alles bestel word. Dit kan soms langer as verwag duur.
Natalie W. - 8th June 2018
staying in Rawsonville, Western Cape
Small town and very friendly people.
Lorraine Valerie F. - 8th June 2018
staying in Laingsburg, Western Cape
Baie baie oulike dorpie! Het tot die museum besoek!
Erica D. - 8th June 2018
staying in George, Western Cape
Een van die mooiste dorpe in SA.
Pieter J. - 8th June 2018
staying in Hartenbos, Western Cape
Bly maar net 'n mooi stukkie wêreld.
Herman H. - 7th June 2018
staying in Robertson, Western Cape
Robertson is 'n bestemming met 'n magdom skatte om te ontdek tydens 'n wegbreek vakansie.
Hugo L. - 7th June 2018
staying in The Crags, Western Cape
Baie lekker vakansie gebied vir gesinne. Baie wildsparke om te gaan besigtig, die parke is net bietjie duur, maar dit is seker ook baie duur om so mooi na al die diere te kyk en te versorg.
Pakamane G. - 7th June 2018
staying in Durbanville, Western Cape
Dis 'n baie veilig plek en die mense is vriendelik. Dis divers en ek beveel elkeen wat 'n reis Kaap toe neem vanaf die platteland om Durbanville hul bestemming te maak. Dis ook net 'n halfuur se ry Kaap toe.
Emmie W. - 7th June 2018
staying in Robertson, Western Cape
Pragtige dorp met goeie akkommodasie, goeie winkels, beste restaurante.
Bee G. - 7th June 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Daar is baie lekker eetplekke vir redelike pryse, maar ek het net gedink die ander winkels was verskriklik duur, soos klerasie en ook die geskenk winkels. Dis dalk nie duur vir buitelandse toeriste nie, maar vir plaaslike kuiergaste wel.
Dawne-lize V. - 7th June 2018
staying in Parow, Western Cape
Dit is lekker sentraal.
Charles B. - 7th June 2018
staying in Mossel Bay, Western Cape
Skoon. Geen slaggate. Vriendelike dorp.
Nico L. - 6th June 2018
staying in Montagu, Western Cape
Easy excess to everything you will need.
Paul B. - 6th June 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Die omgewing laat jou ontspan.
Carin D. - 6th June 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Altyd lekker hier!
Kelly-ann S. - 6th June 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
'n Dorp met sy eie geskiedenis en geheimenisse. 'n Tuiste vir almal.
Elretha L. - 6th June 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Dis 'n stukkie paradys, maar die bedelaars en kreefverkopers ontneem dit van 'n potensiële 5 ster-bestemming.
Martin K. - 6th June 2018
staying in Pearly Beach, Western Cape
Mooi wit en skoon strande.
Tobie C. - 5th June 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Baie om te sien en te doen. Pragtige natuurskoon. Buurdorpies naby om te verken.
Carleigh C. - 5th June 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Beautiful beaches and scenery. Perfect little town for a holiday.
Ben E. - 5th June 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Alles wat nodig is, is daar. Dit ontwikkel ook en daar word gewerk om die dorp mooi te maak en skoon en netjies te hou.
Barry E. - 5th June 2018
staying in McGregor, Western Cape
Quiet, rural country village.
Jeremy C. - 5th June 2018
staying in Edgemead, Western Cape
Fantastiese verblyf.
Lucia D. - 5th June 2018
staying in Jongensfontein, Western Cape
Meer eetplekke en wat later oopbly.
John S. - 5th June 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Fantasies.
Vernon W. - 5th June 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie nice plek.
Willemien N. - 5th June 2018
staying in Prince Albert Road, Western Cape
'n Lekker ervaring van die Karoo en sy uitgestrektheid.
Sharon S. - 5th June 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordonsbaai is rustig Lekker staproete. Heel lekker.
Muriel B. - 5th June 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Aangename dorp.
Thea L. - 5th June 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Een van my gunsteling bestemmings in Suid Afrika. Heeltemal gek oor die plekkie en sy mense.
Ronelle J. - 5th June 2018
staying in McGregor, Western Cape
Dit is 'n mooi dorpie, net ver van Vredenhof af. Daar is nie 'n kortpaadjie soontoe nie.
Marlene J. - 5th June 2018
staying in Witsand, Western Cape
Ek beplan om 'n vakansiehuis daar te koop.
Janelle R. - 5th June 2018
staying in Longacres Country Estate, Western Cape
Behalwe dat dit effens afgeleë is, is dit 'n lekker ontspanningsomgewing!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com